Ek is GEK oor Annelisa, sys vemy pragtig en dierbaar....
@planetearth90553 жыл бұрын
Ek is nie seker ek hou meer so baie van haar nie.
@dewaldhaynes17033 жыл бұрын
Praat jy nou vir die hele Planet Earth of wat? 🤣🤣🤣🤣
@pypes884 жыл бұрын
Sjoe dit is moeilik om na te luister. Die vrou moet n tasl kies en daarby bly. Dit is frustrerend om na Annelise te luister en Sandra wat vir haar woorde voorse.
@MsJac53 жыл бұрын
Ai so n puris...sy het verkoning gevra ..het engels groot geword en dink in engels...ek verstaan haar..het heeltemal tweetalig grootgeword maar meer gesprekke met my pa gehad en vind ook dat ek in engels dink. As ek opgewonde raak en vinniger begin praat dan kom die engelse woorde makliker uit. Geniet haar vir wie sy is.