Dankie vir hierdie mooi onderhoud met Fanus Rautenbach..Puik👌 Neem my terug na my kinderdae toe ons graag na die Afrikaanse Diens geluister het. "Vra vir Fanus" 😊
@kitty-rp7bg4 жыл бұрын
Thank you...!!😁😁
@Love-sv7vg8 ай бұрын
Dankie Sandra ❤
@henryleroux8768 Жыл бұрын
BAIE DANKIE SANDRA
@RykersHoffmann5 ай бұрын
Sandra behalwe vir grimering hoe bly jy so pragtig
@wimoweh19514 ай бұрын
Stem 100% saam oor onsuiwer taalgebruik. Skokkend Hulle gesels heerlik en geen ander taal nodig. 'soos die Engelsman se' selfs in die kerk, ai