Seerower Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kinders

  Рет қаралды 97,819

Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders

Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders

4 ай бұрын

Sing en dans saam soos 'n Seerower! 🏴‍☠️🏴‍☠️🏴‍☠️
Oorspronklike Lirieke en Musiek:
Juf. Linky en Retief van der Liefde
Regisseur, Redakteur en Vervaardiger:
Retief van der Liefde
Seerowers Lirieke:
Ek is ‘n seerower, kyk my hoed,
die wind in my seile gee my spoed.
Ek is ‘n seerower, kyk my hoek,
Skattejag vir goud, heeldag aan die soek.
Noord, suid, oos, wes. Tuis op my skip is bes
Kaptein span die seile, vir nog baie seemyle.
Van bakboort na stuurboort veg ons voort!
Ons is Seerowers, ons seil oor die see
Met swaard en kanon, seil ons oor die horison.
x2
Ek is ‘n seerower, kyk my swaard
Seemonsters en vyande ken my aard
Ek is ‘n seerower, klap oor my oog
my kopbeen vlag hang altyd hoog.
Noord, suid, oos, wes. Tuis op my skip is bes
Kaptein span die seile, vir nog baie seemyle.
Van bakboort na stuurboort veg ons voort!
Ons is Seerowers, ons seil oor die see
Met swaard en kanon, seil ons oor die horison.
x2
Ek is ‘n seerower, kyk my papegaai.
Ons gooi anker van Kaap tot Mosselbaai.
Ek is 'n seerower met ‘n houtbeen.
Met my kompas en skatkaart weet ek waarheen.
Noord, suid, oos, wes. Tuis op my skip is bes
Kaptein span die seile, vir nog baie seemyle.
Van bakboort na stuurboort veg ons voort!
Ons is Seerowers, ons seil oor die see
Met swaard en kanon, seil ons oor die horison.
x2
As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word.
💰 Ondersteun: buymeacoffee.c...
📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky
✉️ Epos: misslinkychannel@gmail.com
👤 Facebook: / juflinky
📷 Instagram: https: / juflinky
⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky KZfaq Channel: / misslinkyeducationalvi...
🛒 Visit our shop: www.misslinky.com
© 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.

Пікірлер
Juffrou Linky en die Pers Kryt | Harold and the Purple Crayon Promo | Leer om te Teken
10:36
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Рет қаралды 22 М.
Leer van Diere | Plaasdiere, Wilde Diere, Troeteldiere | Afrikaanse Rympies
29:22
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Рет қаралды 532 М.
Harley Quinn's revenge plan!!!#Harley Quinn #joker
00:59
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 18 МЛН
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 42 МЛН
Little brothers couldn't stay calm when they noticed a bin lorry #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 18 МЛН
Various Ride On Toy Vehicles for Kids
1:03:57
Kidibli (Kinder Spielzeug Kanal)
Рет қаралды 143 МЛН
Groeigoggas Lofprysing:  Daar's vissies in die water en Loof Hom met die tromme
5:37
Geloofsentrum Centre of Faith
Рет қаралды 1,2 МЛН
Bybelstorie vir kinders: Noag en die Ark
8:29
Kroon - Leer Kleintjies van die Bybel
Рет қаралды 437
Tannie Lea: Ruimte
27:32
Tannie Lea
Рет қаралды 18 М.
Dinosourus Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
3:23
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Рет қаралды 793 М.
Carike Keuzenkamp - Die Drie Varkies
3:30
Carike Keuzenkamp
Рет қаралды 2,1 МЛН
Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkudige videos vir Kleuters
4:07
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Рет қаралды 248 М.
Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!
46:15
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Рет қаралды 116 М.
Leer van Vervoer | Letters, Nommers, Kleure, Voorsetsels | Afrikaanse Liedjies & Rympies vir Kinders
38:21
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Рет қаралды 425 М.
Harley Quinn's revenge plan!!!#Harley Quinn #joker
00:59
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 18 МЛН