So ruk Israel SA aan flarde in Wêreldhof

  Рет қаралды 55,439

Nuuspod

Nuuspod

6 ай бұрын

Bankbesonderhede: Nuuspod Pty Ltd ABSA Tjekrekening 4101 228 985
Stroomop is Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantvoorblaaie en ander aanlyn nuus.

Пікірлер: 390
@nielsmit9835
@nielsmit9835 6 ай бұрын
Enigste volksmoord in hierdie situasie, word deur ANC in SA uitgevoer.
@lindalauragouws4703
@lindalauragouws4703 6 ай бұрын
Op die punt. Dankie.
@rudiekeyser2495
@rudiekeyser2495 6 ай бұрын
Exactly
@rouxjw
@rouxjw 6 ай бұрын
💯 korrek.
@lindalauragouws4703
@lindalauragouws4703 6 ай бұрын
@@rouxjw 100% korrek
@kimmykriel6883
@kimmykriel6883 6 ай бұрын
Ja die Boeremoorde😢
@MaBezuidenhout-xr7um
@MaBezuidenhout-xr7um 6 ай бұрын
S.A. moet voor hul eie deur gaan vee. Israel bo!!! 👍👏👏👏
@wilmagrobler9943
@wilmagrobler9943 6 ай бұрын
AMEN ❤❤❤
@joeymatthysen5105
@joeymatthysen5105 6 ай бұрын
Die ANC moet vir hulle self praat en nie vir die suid afrikaners nie!!!
@claradamons399
@claradamons399 6 ай бұрын
Ons sien volksmoord elke dag in ons woonbuurte in SuidbAfrika.
@neillbuchner4254
@neillbuchner4254 6 ай бұрын
Merk my woorde. Hierdie is die begin van die ANC se ondergang.
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 6 ай бұрын
Die onmoontlike gaan gebeur....
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 6 ай бұрын
Die ANC gaan op die harde manier leer...
@rudiekeyser2495
@rudiekeyser2495 6 ай бұрын
Exactly 💯 💯 ​@deliaengelbrecht4658
@user-ll2cx9eb1d
@user-ll2cx9eb1d 6 ай бұрын
Ons bid so....
@sniper13143
@sniper13143 6 ай бұрын
Hoop die anc val baie hard...wat van al die moorde in die land....kom roer die klomp....
@martivandermerwe2593
@martivandermerwe2593 6 ай бұрын
Dit sal julle leer Cyril...bekeer julle tot God, want Israel is Sy uitverkore volk
@rudiekeyser2495
@rudiekeyser2495 6 ай бұрын
Hoeveel weet hierdie belangrike woorde. Die kennis is min hier om ons.💥😳
@wilmagrobler9943
@wilmagrobler9943 6 ай бұрын
AMEN 🙏 ❤ Israel is the Blessed Nation of our GOD. ❤ Genesis 12:2-3 "And I will make of you a great nation, and I will bless you and make your name great, so that you will be a blessing. I will bless those who bless you, and him who dishonors you I will curse, and in you all the families of the earth shall be blessed.”
@rudiekeyser2495
@rudiekeyser2495 6 ай бұрын
@@wilmagrobler9943 Baie dankie Wilma, nou weet almal wat glo. Dit is soos dit werk en niks sal dit kan verander. Groete.🙏🇮🇱🇮🇱🇮🇱💯
@lindalauragouws4703
@lindalauragouws4703 6 ай бұрын
Net so my broer
@gerharddeale6506
@gerharddeale6506 6 ай бұрын
Jesus het gese dat die jode is die kinders van Satan,, die jode is nie God se folk,, Israel is al die wit volke 12 stamme gaan kyk hoeveel wit nasies daar is, 12
@vonrecht1236
@vonrecht1236 6 ай бұрын
The ANC should know about terrorism...it was their chosen method until they gained the power they so desperately craved...
@riavdwesthuizen7143
@riavdwesthuizen7143 6 ай бұрын
Dit was amazing om te sien hoe briljant Israel se regspan was.
@Eezehealth
@Eezehealth 6 ай бұрын
Ja nee ons lyk soos ape... Wat het hulle gedink 😞
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 6 ай бұрын
@@Eezehealth but according to the SA team when interviewed at Jan Smuts airport today when arriving back that black guy said the opposite, lol typical of someone who knows they made a fool of themselves
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 6 ай бұрын
Emmanuel
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 6 ай бұрын
@@Eezehealth Bra Cyril xsê....djy moet ma Gatiep try vi n lawyer my bru.....🤣🤣🤣
@joeymatthysen5105
@joeymatthysen5105 6 ай бұрын
Dit is nie net Moorde op plase nie, dis oral in buurte oor die hele land.
@arnovandijk7406
@arnovandijk7406 6 ай бұрын
Middag Isak. Ek het gister en vandag na beide partye geluister. Na my mening moet daardie span piesangeters van SA nou vir so 2 maande Gaza toe gestuur word saam met max en die lof besangers. Hulle is deur die Isrealiese regsbank verneder, laer as 'n witstreep op 'n teerpad. As ek hulle is sal ek nie eers terugkom SA toe nie. Lekker naweek en lekker braai.
@hermankern3939
@hermankern3939 6 ай бұрын
Ek stem saam maar daar is die wokes/ libtards wat blindelings glo dat die spul ANC lakeie se lofbetuigings Oscars verdien, Max du Preez is ook een van dié.
@Meraikie
@Meraikie 6 ай бұрын
Hoe lekker stem ek saam met jou!
@nadiaanhuizen3430
@nadiaanhuizen3430 6 ай бұрын
Jou rasistiese opmerking was die vlak vn jou intellek. Jy moet in Israel gaan woon...oopsie jy moet maar net se jy is n Jood...jy Sal goed inpas daar...
@elainerabe8323
@elainerabe8323 6 ай бұрын
😂😂
@rietteluitingh3325
@rietteluitingh3325 6 ай бұрын
.. mal oor jou 'witstreep op 'n teerpad' 😂
@nielsmit9835
@nielsmit9835 6 ай бұрын
SA naamlik die ANC, het weer 'n gap gesien om lekker op belastingbetalers se koste, rond te rits.
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 6 ай бұрын
the feeling is that Iran is paying for this, how true I don't know,
@h.pretorius1520
@h.pretorius1520 6 ай бұрын
Nee, ek dink die ANC word deur iemand betaal vir hierdie hofsaak.
@rudiekeyser2495
@rudiekeyser2495 6 ай бұрын
Exactly 💯
@johanrademan4690
@johanrademan4690 6 ай бұрын
Dit was wonderlik om RSA se vernedering te kon aanskou. Waar kom hulle aan hierdie kleuterskool regsbank van hulle?
@rudiekeyser2495
@rudiekeyser2495 6 ай бұрын
VRA ons in ñ koor!! Groete
@irenespangenberg5406
@irenespangenberg5406 6 ай бұрын
Haha sowaar
@wilmagrobler9943
@wilmagrobler9943 6 ай бұрын
GOD is in beheer, nie ons SA regering. Ons regering en Hamas het van GOD se Regterhand vergeet.
@cig35661
@cig35661 6 ай бұрын
30% pass rate en 44 IQ....
@lindalauragouws4703
@lindalauragouws4703 6 ай бұрын
Dit is eenvoudig fantasties en wonderlik. God beskerm sy volk. ❤
@lindalauragouws4703
@lindalauragouws4703 6 ай бұрын
Dankie. God sal Israel vir altyd en altyd beskerm. Anders moet ek my Bybel verbrand.
@wilmagrobler9943
@wilmagrobler9943 6 ай бұрын
AMEN for Israel ❤🙏
@lindalauragouws4703
@lindalauragouws4703 6 ай бұрын
@@wilmagrobler9943 thank you. God bless you
@rupertmeyer
@rupertmeyer 6 ай бұрын
Julle is almal ge-brainwash ... Die huidige Israeliete is 'n klomp wit Zioniste wat uit Europa oogedaag het, en is glad nie van die Bybelse Jode nie. Doen navorsing en hou op luister na Zionistiese twak.
@Sleutel0001
@Sleutel0001 6 ай бұрын
Sy volk? Met Talmud? En die Iraeli's verwerp Jesus Christus.
@Meraikie
@Meraikie 6 ай бұрын
Ai, jy kon darem duidelik hoor wie het n saak. Welgedaan Israel! Dankie Izak.
@serversupport3523
@serversupport3523 6 ай бұрын
Whaaahaha. O liewe hel julle spul leef in n ver regse fantasie wêreld.
@wilmagrobler9943
@wilmagrobler9943 6 ай бұрын
AMEN for Israel 🇮🇱 🙏 🙌 ❤
@use-to-be
@use-to-be 6 ай бұрын
Hier's so 'n klein bietjie (Ja is nog net klein bietjie) agtergrond hoe Netanyahu se wiele besig is om af te val en hy oppad tronk toe is .... kzfaq.info/get/bejne/g52JmLmZs5Ote4E.htmlsi=BL1ws0f16qMZs-mW
@johanroos699
@johanroos699 6 ай бұрын
In engels sê hulle "fools rush in where angels fear to tread". Dit is onse land ongelukkig.
@serversupport3523
@serversupport3523 6 ай бұрын
Nee, dit beskryf jy en jou soort perfek.
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 6 ай бұрын
that was said in the film called "The Cross and the Switchblade" pastor Dave Wilkerson, who originally said it I dont know,
@johanroos699
@johanroos699 6 ай бұрын
@@serversupport3523 hoe bedoel meneer nou?
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 6 ай бұрын
Waar is daai Vers nou weer?........N Vers of gedeelte daarvan..." Hy wat met jou argumenteer ; sal word soos niks......." Neem kennis regering.......n Lewende God besluit oor die saak....
@masambeni
@masambeni 6 ай бұрын
SA does not have the funds to fight this legal fight. This is the largest legal team ever assembled by SA. Can you imagine the cost to SA?. Money it could be using to fix Escom
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 6 ай бұрын
its being said in the underworld that Iran is sponsoring this whole story, if true I cant say
@jacobusprinsloo6962
@jacobusprinsloo6962 6 ай бұрын
Daar is mos 'n biljoenêr in hulle middle.....Dink hy sal betaal... Miskien is daar nog 'n paar dollars onder die matras..😅😅😅😅 Lagwekend....Sirkus... WAT HET GWORD VAN ONS LAND.
@Mo-um9wg
@Mo-um9wg 6 ай бұрын
Wonder who is fitting the bill for this trip. I wonder if they did it out of care for other nations while their own nation lives in poverty, poor healthcare, high crime, poor sanitation infrastructure.
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 6 ай бұрын
@@Mo-um9wg as i said in the underworld its being said Iran is sponsoring the whole story,how true I do not know
@BecauseofHisLove777
@BecauseofHisLove777 6 ай бұрын
Qatar, Hamas en Rusland het saam met SA verlede jaar hier vergader en betaal die rekening. Die God van Abraham, Isak en Jakob het die laaste se. Is besorg oor die ondersteuning wat Palestina geniet. Sabc news se kommentaar deur mense wat nie eers al die kennis en waarheid oor beskik nie. Lig en duisternis.. 🇮🇱
@jacqueshuskisson5942
@jacqueshuskisson5942 6 ай бұрын
Good opportunity for fools to be put shame. Pride comes before a fall, arrogance before destruction. God laughs at His enemies.
@wilmagrobler9943
@wilmagrobler9943 6 ай бұрын
AMEN, well said, 🙏 ❤
@sergiopinto6004
@sergiopinto6004 6 ай бұрын
This is most embarrassing for South Africa If I was Minister Ronald Lamola I would resign, not to mention the fact that he is sitting there with a Palestinian scarf around his neck and representing South Africa who not supposed to be biased towards its Muslim and Hebrew citizens... hulle is wragtig Skaamteloos !!!
@jj56x7.5mm
@jj56x7.5mm 6 ай бұрын
Donners se gemors wag totdat die bomme om hulle gatte val dan sal julle huil
@rafntumble
@rafntumble 6 ай бұрын
Hy kon nie eens die Guptas uitgelewer kry nie!😂
@irenespangenberg5406
@irenespangenberg5406 6 ай бұрын
So true
@adrismit6084
@adrismit6084 6 ай бұрын
I guess he does not care much about protocol and dress code. LOL.
@johannaroets7496
@johannaroets7496 6 ай бұрын
Beslis plaas dat hulle ons land in orde kry verander hulle dit in n kommunistiese 3de wereld.
@johanfdunn
@johanfdunn 6 ай бұрын
Daar is meer konkrete bewys teen die ANC regering vir volksmoord op blanke boere (wat hul steeds ontken) as wat daar bewyse is dat Israel daaraan skuldig is in Gaza. Thank you ANC, your incompetence is now known to the world
@callavandermerwe7143
@callavandermerwe7143 6 ай бұрын
Yes, for God is in Israel's midst
@Sleutel0001
@Sleutel0001 6 ай бұрын
Wie sê so?
@use-to-be
@use-to-be 6 ай бұрын
Listen carefully what this Rabbi said about Israel and it's people .... kzfaq.info/get/bejne/jbl1p9iU0KrGoJ8.htmlsi=rQ6xPjIc4VdxDCaz
@rudiekeyser2495
@rudiekeyser2495 6 ай бұрын
@@Sleutel0001 Don't worry, just listen what our Mighty Father said.
@callavandermerwe7143
@callavandermerwe7143 6 ай бұрын
@@Sleutel0001 Lees jou bybel
@christobosman5710
@christobosman5710 6 ай бұрын
Verkeerd Israel se jode is nie God se Volk nie kyk na Wie is die jode , Boervolk Boodskappe , Al die bewyse uit die Bybel opgehaal , dit is op you tube , kyk en word wys
@marildaschoombee9074
@marildaschoombee9074 6 ай бұрын
Briljante kommentaar, Koos Malan, dankie!!
@laurielategan3609
@laurielategan3609 6 ай бұрын
Die wat teen Israel staan, gaan nog die gevolge moet dra.
@Tinker8531
@Tinker8531 6 ай бұрын
Ja, die Germans wag nog vir daai gevolge.
@paulkruger7211
@paulkruger7211 6 ай бұрын
net so 100 % ek staan ir Israel
@rudiekeyser2495
@rudiekeyser2495 6 ай бұрын
Dit is verseker
@MogamatSalie-mc4gi
@MogamatSalie-mc4gi 6 ай бұрын
Terroris zionis isreal moet verdwyn uit die midde ooste, sy us n kanker, niks verskil can nazism
@mariananel3102
@mariananel3102 6 ай бұрын
Hoekom?
@user-mm9qz8lw2h
@user-mm9qz8lw2h 6 ай бұрын
100% vir Isreal.... ANC gaan weer aan die agter speun suig... Baie goed gesê Prof. Koos. Lekker naweek Izak...😊
@serversupport3523
@serversupport3523 6 ай бұрын
Watter soort ding is jy wat volksmoord nie net ondersteun nie maar goedpraat? En dan sit jy seker sondag nog op die kerkbanke ook!!
@wilmagrobler9943
@wilmagrobler9943 6 ай бұрын
AMEN 🙏 ❤
@beverleyuntiedt1777
@beverleyuntiedt1777 6 ай бұрын
It's a case of the pot calling the kettle black. Yeah farm murders! If SA wins rugby matches I'm happy and proud. But I'm no longer Proudly South African - I'm embarrassed by my country !
@annamariemostert9021
@annamariemostert9021 6 ай бұрын
Génnesis 12..3...En ek sal seën wat jou seën en hom vervloek wat jou vervloek ..en in jou sal al di geslagte van di aarde geseën word...dankie Izak ...Annamarie van Ermelo ❤❤
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 6 ай бұрын
AWB always said thy are water carriers ????????/
@use-to-be
@use-to-be 6 ай бұрын
Die Groot Mense het altyd gesê "moet nie Bybel Tekse gaan opsoek om jou eie sondes te regverdig." Well hier kan jy die waarheid hoor by 'n baie jong Rabbi so 9 jaar terug en hier sit ons nou weer met 'n Israeli regse regering wat steeds volksmoorde teenoor Palistines pleeg. Luister met insig wat die Jong Rabbi sê. Hy nou onlangs weer in NY Amerika gepraat. Luister baie aandagtig waar hy praat van die gedeeltes in die Bybel wat ons nie graag oor praat waar g God Israel se grond van hom afgeneem het ..... kzfaq.info/get/bejne/jbl1p9iU0KrGoJ8.htmlsi=LjxEGtM707HumVm5
@christobosman5710
@christobosman5710 6 ай бұрын
Kyk na , Wie is die jode , Boervolk Boodskappe , Al die bewyse uit die Bybel opgehaal , kyk dit en word wys
@johannaroets7496
@johannaroets7496 6 ай бұрын
Trump 2024 Ons het n Trump nodig vir SA.
@wilmagrobler9943
@wilmagrobler9943 6 ай бұрын
Ja, ons het 'n Trump bitter nodig. ❤
@luciusbotes3819
@luciusbotes3819 6 ай бұрын
@@wilmagrobler9943 O wee wat 'n Narsis. Ons her eerder 'n leier nodig wat dienend vir sy/haar mense omgee
@johanvandernest6172
@johanvandernest6172 6 ай бұрын
Belastingbetalers keur die avontuurtjies af
@bpf3895
@bpf3895 6 ай бұрын
And taxpayers must pay😢😢😢
@paulvandermerwe8863
@paulvandermerwe8863 6 ай бұрын
NOU WAT VAN DIE MOORDE IN Ramakop se land op witmense,is dit nie ook volksmoord nie?
@TiekieKok-tl7kk
@TiekieKok-tl7kk 6 ай бұрын
Ramakop briljante Naam. Well said😂😂
@user-by4bf7ww3s
@user-by4bf7ww3s 6 ай бұрын
Staan vir God se volk Amen!
@christobosman5710
@christobosman5710 6 ай бұрын
Die jode in Israel is nie God se Volk nie , kyk na Wie is die jode, Boervolk Boodskappe, Al die bewyse uit die Bybel opgehaal, dit is op you tube, kyk dit en word wys .
@eddyandrews3962
@eddyandrews3962 6 ай бұрын
Viva Israel 💪❤
@lenawagner6405
@lenawagner6405 6 ай бұрын
Hoof Regter Moegeng Moegeng het n Bybel aan ons verkose President gegee met sy inauguration. Hoop hy het dit gelees.........
@christienodendaal3001
@christienodendaal3001 6 ай бұрын
Ek het lankal vrae gehad, én vrae gevra, oor daardie 'Palestinian scarfs' wat ons regeringsmense so trots dra. Die inkomste uit die aankoop daarvan gaan waarskynlik na Hamas.
@gawiepretorius9732
@gawiepretorius9732 6 ай бұрын
Glo ons as Christene moet bid dat God se wil sal weereens seëvier teen al die gemors wat tans teen Israel plaas vind. Viva Israel!!
@christobosman5710
@christobosman5710 6 ай бұрын
Kyk na Wie is die jode , Boervolk Boodskappe , Al die bewyse uit die Bybel opgehaal, dit is op you tube, kyk dit en word wys
@acyfwelgemoed4364
@acyfwelgemoed4364 6 ай бұрын
Isreal is God se land en sy volk. Xxxx
@gerharddeale6506
@gerharddeale6506 6 ай бұрын
Jy moet jou bybel Lees, Jesus het gese dat die jode is die kinders van Satan,, die ware Israel is al die wit volke 12 stamme gaan kyk hoeveel wit nasies daar is, 12
@christobosman5710
@christobosman5710 6 ай бұрын
Verkeerd , Kyk na Wie is die jode , Boervolk Boodskappe , Al die bewyse uit die Bybel opgehaal , dit is op you tube, kyk dit en word wys
@marievermaak7790
@marievermaak7790 6 ай бұрын
As jy nie kennis het nie, bly liewer stil.
@TienieDelaRue6315
@TienieDelaRue6315 6 ай бұрын
Dankie vir die nuus 👌🍀
@luzendadutoit7209
@luzendadutoit7209 6 ай бұрын
Suid Afrika moet focus op Suid Afrika 😊
@user-mh2do9lo6h
@user-mh2do9lo6h 6 ай бұрын
Ek weet nie wie Richard Spoor is nie Hy klink redelik vol van homself en wil my laat glo dat ek sy meerwaardige siening moet aanvaar. Kry vir jou n SA serpie en vertel my wat SA gedoen/doen omtrent d volksmoord in Mayanmar. Richard luister na Koos Malan vir n meer gebalanseerde siening
@serversupport3523
@serversupport3523 6 ай бұрын
Niemand wat volksmoord goedpraat soos hierdie kanaal en sy spul ver regse volgelinge is welkom in my huis nie. Nie nou nie, nie in n duisend jaar nie.
@user-mh2do9lo6h
@user-mh2do9lo6h 6 ай бұрын
​@@serversupport3523Ek glo nie iemand wil in jou huis wees nie. Kry vir jou n SA serpie
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 6 ай бұрын
i dont even know why he was interviewed or let him even talk, he's a lawyer for land reform and occupational diseases, he did the asbestos case for those Cape asbestos miners,
@sandrahorstmann9013
@sandrahorstmann9013 6 ай бұрын
Ons is S.Afrika onthou. As die spul nie uitsorteer word nie, val ons S.Afrikaners ook en word ons ook gestraf deur hul dade ook.
@bpf3895
@bpf3895 6 ай бұрын
Die vloek op hulle wat daarvoor soek. As God vir Israel is, is ek vir Israel. Staan liewer saam met God as saam met Israel se vyande 🛐
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 6 ай бұрын
God ken Sy skape!
@ritalock4496
@ritalock4496 6 ай бұрын
Amen
@rudiekeyser2495
@rudiekeyser2495 6 ай бұрын
@@lindaholtzhausen1539 Hy ken Sy skape, verseker. Groete
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 6 ай бұрын
this happened already in the late 1990s when the NP kicked Pw Botha and allowed communists to take over the country,
@margijohnson5728
@margijohnson5728 6 ай бұрын
Their noses are everywhere else except here in their own country!!! Eish, ek skaam my!!🙄🙄
@StephanusGrobler-yt1gt
@StephanusGrobler-yt1gt 6 ай бұрын
Daai 30 % slaag syfer 😂
@normanmeubel4567
@normanmeubel4567 6 ай бұрын
Anc is nie suid afrika nie.
@tinieferreira823
@tinieferreira823 6 ай бұрын
Lankal nie meer nie en ook lankal nie meer in beheer van. SA nie maar n klomp puppets vd nwo.
@user-xi1hl6ss6j
@user-xi1hl6ss6j 6 ай бұрын
Briljant prof. Koos Malan.
@apretorius8231
@apretorius8231 6 ай бұрын
Dankie Izak
@etiennecfourie777
@etiennecfourie777 6 ай бұрын
Daar is nie meer voet oor om af te skiet nie!
@rudiekeyser2495
@rudiekeyser2495 6 ай бұрын
Ja!
@deonvandorp2226
@deonvandorp2226 6 ай бұрын
It should be embarrassing! If you go into court with misinformation, then you should embarrassed! It was so biased.
@wilmagrobler9943
@wilmagrobler9943 6 ай бұрын
True so biased and ignorant, that is our SA government at heart. Our government do not speak for her people at heart, only for them who have alterior motvies and terrorism.
@rikavanrensburg
@rikavanrensburg 6 ай бұрын
Exactly.. I can't believe the foolishness of Ramaphosa.
@susantaylor5369
@susantaylor5369 6 ай бұрын
God sal nooit israel los nie
@christobosman5710
@christobosman5710 6 ай бұрын
Kyk na , Wie is die jode , Boervolk Boodskappe , Al die bewyse uit die Bybel opgehaal , dit is op you tube , kyk dit en word wys
@sakkievanzyl2983
@sakkievanzyl2983 6 ай бұрын
Israel vir altyd 😂
@leondupreez1123
@leondupreez1123 6 ай бұрын
Nog een van die beuelblasers was Piet Kopdoek.Kan net nie ns daai man luistet nie.
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 6 ай бұрын
Eks nie verbaas oor kopdoek nie,want hy is nie n christen nie.
@tinieferreira823
@tinieferreira823 6 ай бұрын
😂😂 Kopdoek, ek moet lag en stem saam met jou, kopdoek, du preez, careltjie, spoor en n paar ander, slaap in dieselfde bed.
@elizeferreira9457
@elizeferreira9457 6 ай бұрын
Ek het LAASJAAR al gesê Once a Terrorist - Alway a Terrorist *** en ZA 🇿🇦 gaan Betaal en Suffer soos nog Nooit !! 😮😢😢😢
@user-th9us9wq4n
@user-th9us9wq4n 6 ай бұрын
Wat van die plaasmoorde
@annetjiepieterse8287
@annetjiepieterse8287 6 ай бұрын
So maak die hopelose SA regering hul eie naam Gat. SA se regering moet maar hul pak vat en lei aan die gevolge.
@judyjansevanvuuren4859
@judyjansevanvuuren4859 6 ай бұрын
Jy is reg met die vergelyking van die dominee.
@wilmagrobler9943
@wilmagrobler9943 6 ай бұрын
Ja, puik gestel ❤
@vanzylbooysen4826
@vanzylbooysen4826 6 ай бұрын
Mors van tyt en geld
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 6 ай бұрын
Wat hulle nie een van die 2 het nie,
@leondupreez1123
@leondupreez1123 6 ай бұрын
Tyd.
@vanzylbooysen4826
@vanzylbooysen4826 6 ай бұрын
@@leondupreez1123 dankie Leon. Wardeur
@jacobusfourie1322
@jacobusfourie1322 6 ай бұрын
Isak die balans van jou program is tonne beter as die hoofstroom media
@christienodendaal3001
@christienodendaal3001 6 ай бұрын
Daar is Hamas-tonnels onder al daardie geboue/institute wat nou 'aspris' vernietig word. Nou wat het Hamas nou verwag....dat die Israeli's gaan halt roep yen einde daardie geboue te spaar?
@francoispretorius4175
@francoispretorius4175 6 ай бұрын
Baie onduidelik die gesprek met meneer spoor
@tinieferreira823
@tinieferreira823 6 ай бұрын
Mnre Spoor en du Preez is twee totale ongeballanseerde liberaliste wat geen insig en toekomvisie het nie. Hulle is arrogant en gode in hulle eie oë. Eenmaal n verraaier altyd n verraaier, of hoe mnr. ?
@heinvosloo45
@heinvosloo45 6 ай бұрын
Dankie Izak. Soos altyd baie goeie kommentare deur jou gaste
@rudiekeyser2495
@rudiekeyser2495 6 ай бұрын
EK!! Kan nie lees🎉 EK!! Kan nie navorsing doen🎉 EK!! Kan nie onderhoud doen nie🎉 Ek sal ook nie agterkom ek is verkeerd nie. Ek!! Kom dit egter nou net agter. Groete
@proserve9607
@proserve9607 6 ай бұрын
What has happened to Max Du Preez? His opinion no longer carries any weight.
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 6 ай бұрын
he like Carl Nohouse has made themselves so many times fools, very few people listen still to them
@tomdelange7576
@tomdelange7576 6 ай бұрын
​​@@eisbeinGermany,you mean Carl Kakhuis
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 6 ай бұрын
@@tomdelange7576 ,,
@iaandewet9778
@iaandewet9778 6 ай бұрын
Niks sal ons regering laat afsien van ideologie nie. Hulle glo hulself
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 6 ай бұрын
Hoe minder verstand hoe minder mens,!
@true5188
@true5188 6 ай бұрын
Die regering nie ons regering nie. My kultuur is trotse Godvresende mense en nie die piesangvretende Anc nie
@marcellevandermerwe9525
@marcellevandermerwe9525 6 ай бұрын
Ja nee, hul lewe in n fantasie wêreld saam hul voorvaders nog
@wilmagrobler9943
@wilmagrobler9943 6 ай бұрын
Meer as "ideology" - eerder "Partners in Crime". Ons SA regering is nes Hamas, Rusland en Iran, China, etc
@braamdutoit7259
@braamdutoit7259 6 ай бұрын
Lees Safanja 2 , in die bybel.
@joanavandermerwe9643
@joanavandermerwe9643 6 ай бұрын
Wie gaan vir die vakansie in The Hague betaal? die kopdoeke op die lughawe??? Hierdie mense weet besluit nie waarmee hulle hulle bemoei nie.!
@peet1649
@peet1649 6 ай бұрын
Na prof Koos se woorde, hoef ons seker nie meer in die spieël te gaan kyk nie!?
@user-oj8me8tx8h
@user-oj8me8tx8h 6 ай бұрын
Hy moes van die ANC regering gepraat het en nie van ONS. Die meeste mense in Suid Afrika staan saam met Israel. Dis die ANC regering wat teen Israel is en nie ONS.
@johanroos699
@johanroos699 6 ай бұрын
Ongelukkig is klankkwaliteit swak.
@tinoarendse1636
@tinoarendse1636 6 ай бұрын
This is not a out the palistinians it's about the Anc fighting for survival
@user-vr4vr3ou4z
@user-vr4vr3ou4z 6 ай бұрын
Gejuig SA regstelling ANC
@corneliacoetz243
@corneliacoetz243 6 ай бұрын
...amper gedink hy't spoor byster geraak met 1 ste lopie!
@magdamatthysen1802
@magdamatthysen1802 6 ай бұрын
Want die video's wys die waarheid. Weet Ramaphosa dat n baba in n mikrogolf geplaas was? Genade wie kan so iets oorleef.
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 6 ай бұрын
Bye bye ANC.....
@sakkievanzyl2983
@sakkievanzyl2983 6 ай бұрын
Trump 24
@RianRian-em2ng
@RianRian-em2ng 6 ай бұрын
Ag man kyk ek was oorlog toe vir ons vir ons mense vir WAT MAN kyk hoe dit van dag is SOO DIEMAN weet nie waar van hy PRAAT sorry
@beyersbarnard529
@beyersbarnard529 6 ай бұрын
Baie interessant hoe hierdie regsgeleerdes dink John Dugard vergis homself. Nie een van hierdie manne het die regspraak gelees of die volle hofsitting nie. Prof Malan sou dan gou weet dat “‘n geskil” nie ‘n vereiste is i.t.v. die konvensie nie.
@wilmagrobler9943
@wilmagrobler9943 6 ай бұрын
Yes, they were ignorant, arrogant, and ill-informed with bias and criminal intend against Israel. SA parntners with Hamas terrorists.
@beyersbarnard529
@beyersbarnard529 6 ай бұрын
@@wilmagrobler9943 You begin your comment with yes, as if we agree on what you just said. Your statement takes what still needs to be ventilated and proven and draws a conclusion from it. The application at the ICJ does not prove any support for Hamas.
@lilianhaggland2031
@lilianhaggland2031 6 ай бұрын
Yah what were we thinking
@susanlevinson574
@susanlevinson574 6 ай бұрын
Al die opstokers moet stil bly en geld stuur,yap yap help niks,baie beseerders het onmiddelikke help nodig$$$$$$$$
@basedsigma5634
@basedsigma5634 6 ай бұрын
Anc sal dit op neek , soos al die ander goed. Weapons of mass destruction😂
@percysaayman8718
@percysaayman8718 6 ай бұрын
Who pays the expence of the SA team?
@h.pretorius1520
@h.pretorius1520 6 ай бұрын
Almal wonder. Follow the money trail.
@user-vr4vr3ou4z
@user-vr4vr3ou4z 6 ай бұрын
Sal natuurlik weer ons belasting betalers wees hoe dink julle nou Die DA gaan dit nog opper in die parlament hou ma dop. Daar was seker weer n gesuipery op daai vliegtuig dan spog ramaphosa so met die goeie job wat hul gedoen het O MY WORD😡
@Eezehealth
@Eezehealth 6 ай бұрын
Wat kos dit ons land (al weer)
@jankruger631
@jankruger631 6 ай бұрын
22:13
@beyersbarnard529
@beyersbarnard529 6 ай бұрын
Professor Koos Malan het duidelik nie die Genocide Convention gelees i.v.m locus standi nie.
@nettiejansen5301
@nettiejansen5301 22 күн бұрын
Goeiemôre!!
@christiaanmorkel8108
@christiaanmorkel8108 6 ай бұрын
Aitog ek voel nou prematuur Vaak
@marievermaak7790
@marievermaak7790 6 ай бұрын
Ha ha ha@
@user-kq9tb8jj3p
@user-kq9tb8jj3p 6 ай бұрын
Nee glad nie goeie span nie, hulle het in die diep kant ingespring, en nie gekyk hoe diep dit is nie.
@user-kq9tb8jj3p
@user-kq9tb8jj3p 6 ай бұрын
Ek kry skaam om n Suid afrikanee te wees.
@elizeoosthuizen1875
@elizeoosthuizen1875 23 сағат бұрын
Max du Preez is n vierkantige boks. Hy moet uittree
@lenarddurand9833
@lenarddurand9833 6 ай бұрын
Prof Malan moet so bidjie heuning om die mond gesmeer word - raakvat beskrywing.
@TjakaErasmus
@TjakaErasmus 6 ай бұрын
Audi alteram partem. Min mense ken hierdie beginsel.
@magdamatthysen1802
@magdamatthysen1802 6 ай бұрын
Een van die leiers van die ANC het gese Hamas het die reg gehad wat hul gedoen het.
@FrancoisSauer-ys3qc
@FrancoisSauer-ys3qc 6 ай бұрын
Max is wie,n nie baie intelligente ou persoon,wat probeer relevant wees.
@tinieferreira823
@tinieferreira823 6 ай бұрын
Dankie maat v daardie een!!!
@justjanse4286
@justjanse4286 6 ай бұрын
Wat is die impak op die afriforum saak teen die regering. Dit is duidelik n contradiction
@magdamatthysen1802
@magdamatthysen1802 6 ай бұрын
Maar Ramaphosa het klaar sy stemme by die swartes in die land gewen vir die komende verkiessing.
@user-kq9tb8jj3p
@user-kq9tb8jj3p 6 ай бұрын
Ek dink julle het geweet. Daar was genoeg bewyse om te weet Israel word aangeval. Die wreedheid was orals bekend.
@EugeneVanderMerwe-hb4mm
@EugeneVanderMerwe-hb4mm 6 ай бұрын
🙏🏻🇮🇱🇮🇱🇮🇱
@wandawoolward5285
@wandawoolward5285 6 ай бұрын
Israel is holy land
@wilhelmmarais41
@wilhelmmarais41 6 ай бұрын
Probeer praat en nie lees nie, want jy klink sleg as jy nuus lees
@bolsnot4520
@bolsnot4520 6 ай бұрын
Ou Izak, ek dink jy praat deur jou agterent hoor.
@alberthapienaar1968
@alberthapienaar1968 6 ай бұрын
JY PRAAT SOOS N SOT MOROON.
@bolsnot4520
@bolsnot4520 6 ай бұрын
@@alberthapienaar1968 Bedaar paddaman jy gaan n hart aanval kry.
@Woooofit
@Woooofit 21 күн бұрын
oorlog is oorlog. Hamas het begin punt.
@rupertmeyer
@rupertmeyer 6 ай бұрын
Twak ... SA se span was uitstekend.
@Sleutel0001
@Sleutel0001 6 ай бұрын
Rede vir die krtiek teen die SA span is nie op meriete nie - dit is eerder 'n uiting van kritiek teen die ANC regering. Die gebelgdheid teen die korrupsie, misdaad, plaasmoorde, verarming, BB-EEE maak dat enige iets wat die ANC doen gekritiseer word wat reg is maar in die geval klim die mene oor die perd se rug en val pens en pootjies aan die pro-Israel kan en is totaal blind vir die wandade wat gepleeg word.
Gayton stop die verandering van dorpsname Dinsdag 30 Julie 2024
1:15:34
Can A Seed Grow In Your Nose? 🤔
00:33
Zack D. Films
Рет қаралды 21 МЛН
Задержи дыхание дольше всех!
00:42
Аришнев
Рет қаралды 3,7 МЛН
MISS CIRCLE STUDENTS BULLY ME!
00:12
Andreas Eskander
Рет қаралды 19 МЛН
Sien jou môre (1970) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)
1:25:02
WATCH: Trump speaks at Turning Point USA event summit | LiveNOW from FOX
58:18
LiveNOW from FOX
Рет қаралды 1,4 МЛН
Crime Busters (Comedy, 1977) with Terence Hill & Bud Spencer (Action Movie)
1:49:33
Cult Cinema Classics
Рет қаралды 3 МЛН
Oscar Pistorius: Dis nou 'n mediasirkus!
1:02:29
NUUSPOD
Рет қаралды 10 М.
Can A Seed Grow In Your Nose? 🤔
00:33
Zack D. Films
Рет қаралды 21 МЛН