No video

Sondagoggend Erediens - 15 Maart 2020

  Рет қаралды 13,918

LewenSentrum

LewenSentrum

Күн бұрын

HOE BESKRYF DIE BYBEL DIE HEL?
Lasarus en die ryk man - warm plek
Lukas 16:24 (NLV) “Die ryk man het geroep: ‘Vader Abraham, ontferm u oor my! Stuur vir Lasarus hierheen om die punt van sy vinger in water te steek en my tong af te koel, want ek ly verskriklik in hierdie vlamme!’”
Slegs Jesus praat reguit oor die hel. Donkerte, hitte, foltering, pyn, ‘n geween en ‘n gekners van tande.
Kyk Video
Dr. Rawlings beskryf, pacemaker, I am in hell, pray for me, blokkeer pyn, onthou na gebed, redding
Matteus 25:41 (NAV) “Dan sal die Koning vir dié aan sy linkerkant sê: ‘Gaan weg van My af, julle vervloektes! Gaan na die ewige vuur wat vir die duiwel en sy engele voorberei is, . . .’”
HOE BESKRYF DIE BYBEL DIE HEMEL?
Openbaring 21:21-27 (NLV) Die twaalf poorte is van twaalf pêrels gemaak. Elkeen van die poorte is uit een pêrel gemaak. Die strate van die stad is van suiwer goud, so helder soos deurskynende glas. Ek het nie ’n tempel in die stad gesien nie, want die Here God, die Almagtige, en die Lam is sy tempel. Die stad het ook nie die son en die maan nodig om dit te verlig nie, want die heerlikheid van God het dit verlig, en die Lam is sy kandelaar. Die nasies sal in die stad se lig lewe en die konings van die aarde bring hulle luister daarheen. Die poorte van die stad sal bedags nooit gesluit word nie, en daar sal nie meer nag wees nie. Die nasies sal hulle luister en eerbetoon na die stad toe bring. Niks wat besoedel is en niemand wat gruwelik en vals optree, sal ooit hulle voete in die stad sit nie, slegs dié wat opgeskryf is in die Boekrol van die Lewe, dit is die Boekrol van die Lam.
Video
• Nie boring
• Nou tyd, hoe dan in ewigheid?
JESUS EN DIE GODHEID IS DIE LIG EN LIEFDE IN ALLES
Kyk Howard se bekeringsmoment.

Пікірлер
Ewige waarhede oor God - Andries Enslin, 3 Maart  2019
35:43
LewenSentrum
Рет қаралды 19 М.
GOD IS HIER - Andries Enslin, 17 Maart  2019
37:20
LewenSentrum
Рет қаралды 20 М.
Dad Makes Daughter Clean Up Spilled Chips #shorts
00:16
Fabiosa Stories
Рет қаралды 3,1 МЛН
How I Did The SELF BENDING Spoon 😱🥄 #shorts
00:19
Wian
Рет қаралды 37 МЛН
The Joker kisses Harley Quinn underwater!#Harley Quinn #joker
00:49
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 19 МЛН
Running With Bigger And Bigger Feastables
00:17
MrBeast
Рет қаралды 166 МЛН
President Cyril Ramaphosa Q&A session in Parliament
SABC News
Рет қаралды 920
ONTHOU DIE EEND - Andries Vermeulen, 14 April 2019
35:46
LewenSentrum
Рет қаралды 165 М.
Aanlyndiens - Tot die dood ons skei - Sal on rein bly
16:22
HOOP IN DONKER TYE - Andries Enslin, 23 September 2018
40:11
LewenSentrum
Рет қаралды 32 М.
GEE HOM AL TWAALF MAANDE - Andries Enslin, 20 Januarie 2019
34:35
LewenSentrum
Рет қаралды 10 М.
Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018
54:31
LewenSentrum
Рет қаралды 549 М.
DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
37:46
Dad Makes Daughter Clean Up Spilled Chips #shorts
00:16
Fabiosa Stories
Рет қаралды 3,1 МЛН