Spoegwolf - Blou (Official)

  Рет қаралды 1,151,392

Spoegwolf

Spoegwolf

5 жыл бұрын

© Spoegwolf (PTY) LTD 2019
Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
Bestel Koma: shop.spoegwolf.com
Kry Koma op iTunes: apple.co/2TH9OQd
Vervaardig deur Spoegwolf
Director: Chris von Wielligh
Editing: Chris von Wielligh
Assistant Director: Danie du Toit
DOP: Hugo Brand
Colouring: Hugo Brand
Assistant Camera/Lighting: Damiane van Reene, Kyle Wesson
Spoegwolf is:
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Albert van der Merwe
Moskou du Toit
Baie dankie aan: Du Toit gesin, Paarl Boys High, Hugo, Damiane, Kyle, Bella, Potch Jool

Пікірлер: 154
@rns_ravenchrisofficial7373
@rns_ravenchrisofficial7373 2 жыл бұрын
Martin Bester hierdie is nou ware talent, nie soos die gemors wat jy musiek noem nie.
@damianroberts2678
@damianroberts2678 Жыл бұрын
Spoegwolf I just what to say that you guys got me into Afrikaans music and I am a English person.I Sow you guys live and on that night I fell in love for you guys so that you for change my life.And just what to say my uncle is your best fan he is the one you made us come to see u .
@juan33652
@juan33652 3 жыл бұрын
DANKIE vir n gatskop groep soos julle ,wat julle sing is wat mens besef dis diep en dit loop in my siel
@coenielaubscher4239
@coenielaubscher4239 5 жыл бұрын
Moskou wat dromme speel in Boishaai se gange. Ek lovit.
@sierdvanderbij3583
@sierdvanderbij3583 5 жыл бұрын
You guys dust off Afrikaans music and feed it a double shot of intellect.
@victorsalmon2109
@victorsalmon2109 2 ай бұрын
One of the best bands I have ever heard! What a voice!!! Can’t wait for new songs from them.
@christiaanjansevanrensburg8926
@christiaanjansevanrensburg8926 5 жыл бұрын
Potch Jool 2019 footage - memorable.
@MrSERGMAN007
@MrSERGMAN007 5 жыл бұрын
Christiaan Janse van Rensburg only reason i bought a ticket lol
@sheldonherring4399
@sheldonherring4399 5 жыл бұрын
Potch jool 2019 een van die bestes wat al was
@tiaancoetzer438
@tiaancoetzer438 5 жыл бұрын
Was in potch net vir die band! Befok verby
@wednesday3845
@wednesday3845 5 жыл бұрын
Ek luister al na julle toe julle by juno op die stoep gespeel het, ek voel die song in my siel..dit en geel, ek hoor dit elke dag op repeat in my kop...raak nooit moeg. Well done met julle sukses
@saredneck2176
@saredneck2176 5 жыл бұрын
Een van die beste Afrikaanse bands daar buite,anders as alledaagse afrikaans.Well done boys daar vat hy #spoegwolf
@ZandriVanZyl
@ZandriVanZyl 5 жыл бұрын
Jy hoor nie die musiek nie. Jy voel dit in jou bors, asof dit die gapings in jou hartklop vul.
@petronelouw9804
@petronelouw9804 5 жыл бұрын
Zandri Basson Wat is jou instagram username... Ek wil jou graag tag wanneer ek hierdie as n caption gebruik!
@ZandriVanZyl
@ZandriVanZyl 5 жыл бұрын
Anna Petroné Louw @zannn_22 ❤️
@biancabotha9743
@biancabotha9743 3 жыл бұрын
Julle gee my butterflies/vibes soos niks of niemand al ooit kon nie! 😍
@justinhawker8941
@justinhawker8941 3 жыл бұрын
Elke keer as ek die liedjie speel kry ek hoendervleis. Fantasties
@LizakiSmith
@LizakiSmith 5 жыл бұрын
Is dit sosiaal aanvaarbaar om hom op repeat te speel vir ‘n hele dag? Ek vra vir ‘n vriend..
@MrKirikop
@MrKirikop 4 жыл бұрын
Jy mag......ek sal ook....
@angeliquealice3
@angeliquealice3 Жыл бұрын
Super comment
@cvctviljoen
@cvctviljoen Жыл бұрын
Jis
@andreboeta2476
@andreboeta2476 Жыл бұрын
Totaal en al aanvaarbaar. Speel al die song aan een vir 29 ure. As n song met jou praat en laat dink is dit aanvaarbaar 🤔👌🏻💪🏻😁
@ruandupreez3802
@ruandupreez3802 Жыл бұрын
Ja
@grizeldavanwyk1153
@grizeldavanwyk1153 3 жыл бұрын
Goose bumps, love dit as jy soveel gevoel in die song sit.
@travisbrimacombe1544
@travisbrimacombe1544 5 жыл бұрын
Album Pre-ordered --- ✔ Wag vir 14de Februarie --- ✔ Beste Valentynsdag geskenk ooit! --- ✔
@WillieJu
@WillieJu 3 жыл бұрын
Ek het my at gesien, op die swaai
@johnhart5557
@johnhart5557 4 жыл бұрын
Sjho lank genoeg gevat né. My jaar gemaak. Baie goed om sielstreël ruk en roll te hoor. Magtige dreuning. As die hoenervleis so VA binne af kom da weet jy.
@ericlouw6040
@ericlouw6040 5 жыл бұрын
Insane song...kry dit nie uit my kop uit en ek laaaik dit!
@hannesthiart812
@hannesthiart812 2 жыл бұрын
Mossskouuu, hoe ganit met jou.. Love die voice clips aan die einde van die songs
@151164ms
@151164ms 2 жыл бұрын
Magic song.. band .. sanger.. love julle ouens .. dankie !! ❣️
@viankerousseau5067
@viankerousseau5067 5 жыл бұрын
JOOL 2019... What a show!!! Jool toe net vir julle!
@jeantheron1842
@jeantheron1842 Жыл бұрын
Just found this and it's gold
@christoffels1547
@christoffels1547 5 жыл бұрын
Die Jool 2019 footage is next level!
@arnovanloggenberg1030
@arnovanloggenberg1030 5 жыл бұрын
Lieflik om n dag te begin met die tune 😍😍 ek kan nie genoeg kry van die lirieke nieeee ! Julle is boonop bedonderd kwaai 😎🤪😱😱😱
@mornaedewilzin3241
@mornaedewilzin3241 5 жыл бұрын
Befok mal....Hierdie van julle beste...Instrumente....befok Uniek...kan nie wag vir die CD
@neilscott6584
@neilscott6584 5 жыл бұрын
Dooie bliksem manne. Van krag tot krag. Dankie.
@heinrichpienaar3573
@heinrichpienaar3573 5 жыл бұрын
Vok ons taal is mooi!
@mornaedewilzin3241
@mornaedewilzin3241 4 жыл бұрын
Lekker om in AFRIKAANS TE POEP.......
@jessedeysel8033
@jessedeysel8033 3 жыл бұрын
as jy maar net in afrikaans kon spel..
@johannedewaal5135
@johannedewaal5135 5 жыл бұрын
ehm, yes. yup. obsessed. love it. ❤👐
@servaasdekock7847
@servaasdekock7847 5 жыл бұрын
Potch Jool 2019!!!! What a song, well done it!!!!
@leonivanderwalt5577
@leonivanderwalt5577 5 жыл бұрын
Love it!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Kan nie wag vir jul album launch Vrydag nie
@Toxity101
@Toxity101 5 жыл бұрын
Julle skuld my n nuwe rekenaar want hy het sopas aan die brand gesteek.
@robbietintinger3948
@robbietintinger3948 5 жыл бұрын
betse manier om n week te begin, dankie!
@DeonMeiring
@DeonMeiring 5 жыл бұрын
Jaaa!
@deon4590
@deon4590 5 жыл бұрын
Daar is n vuur binne my as ek die song hoor, Love dit!
@cariemartens1948
@cariemartens1948 Жыл бұрын
As ek Suid-Afrika mis, luister en kyk ek die videos. Ek reosneer daarmee. Dankie ouens.
@danieldutoit4641
@danieldutoit4641 5 жыл бұрын
Awesome song!
@gustav430
@gustav430 5 жыл бұрын
Lovit!
@JERRYGOODE
@JERRYGOODE 5 жыл бұрын
Spoeg nog lyrics boys! Befok love die vibe uit China ouens. Ek jam soon saam julle. Jerry Capital
@playzanrich6776
@playzanrich6776 2 жыл бұрын
Dit was so lekker by die kersievees saam met julle en die beste was dat hulle my hoed geteken het
@mrnicbst
@mrnicbst 5 жыл бұрын
Ek benodig die album. Het die al vir 2 dae op repeat....
@quintenvantonder6174
@quintenvantonder6174 5 жыл бұрын
Wow Wow Wow. Elke week het ek n nuwe favorite en die week wen Blou ! Julle is n inspirasie !
@elsprivate
@elsprivate 5 жыл бұрын
Awesome!
@juanmouton6520
@juanmouton6520 5 жыл бұрын
Insaneeeeeee 🔥
@charles14454
@charles14454 5 жыл бұрын
Trek nou by track 4, maar kon al by 1 besef die album gaan epic wees. Well done ouens!!!
@andrekemp5059
@andrekemp5059 Жыл бұрын
Baie diep Blou en jy is groen
@elizedeklerk719
@elizedeklerk719 4 жыл бұрын
Beste ooit!!!
@anneckevermeulen8741
@anneckevermeulen8741 5 жыл бұрын
Dope 🔥🔥🔥🔥
@nicoledutoit5160
@nicoledutoit5160 5 жыл бұрын
verlief😍
@DanielRademeyer
@DanielRademeyer 5 жыл бұрын
soooo soooo soooooooo goed@!!!!!
@genevievetriegaardt5601
@genevievetriegaardt5601 5 жыл бұрын
Julle gaan definitief eendag by my troue optree 😏 Spoegwolf ✌️
@lindolindokuhle9920
@lindolindokuhle9920 5 жыл бұрын
Uiteindelik 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥😁😍😍😍😍😍😍😍😍
@MrSERGMAN007
@MrSERGMAN007 5 жыл бұрын
can’t wait till thursday
@kleinboeie
@kleinboeie 5 жыл бұрын
Lyk soos 'n vol Potch JOOL Amfi ...
@user-bn8lr4zo1o
@user-bn8lr4zo1o 5 ай бұрын
Amazing afrikaanse musiek
@tanyajoubert9878
@tanyajoubert9878 3 жыл бұрын
Joh......❤💜
@dirtydiesel46
@dirtydiesel46 5 жыл бұрын
Greatness - trots :)
@henrymeiring3404
@henrymeiring3404 5 жыл бұрын
JOOL ‘19!!!
@toekomstigeeinsteins9866
@toekomstigeeinsteins9866 5 жыл бұрын
Waar is MK vir bands soos die??? Julle is amazing
@Daniek1452
@Daniek1452 4 жыл бұрын
Blou cool
@cindycoetzee7193
@cindycoetzee7193 5 жыл бұрын
🙌🏻💥🔥
@blommyblom7058
@blommyblom7058 5 жыл бұрын
Ek love dit!! Kom asseblief PE toe🦄
@juan-pierrekruger3972
@juan-pierrekruger3972 5 жыл бұрын
Wat n befokte song!!
@RSSM1
@RSSM1 4 жыл бұрын
Spoegwolf Bo🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🔥
@pj_janse
@pj_janse 5 жыл бұрын
Dankie 🙏
@francogroenewald4763
@francogroenewald4763 5 жыл бұрын
N stukkie klas
@pieterfourie3116
@pieterfourie3116 7 ай бұрын
@jacoedp
@jacoedp 5 жыл бұрын
yes
@tobievosloo2713
@tobievosloo2713 5 жыл бұрын
Julle was Jool 2019 se beste show by vêrre.
@jacquesburger4103
@jacquesburger4103 5 жыл бұрын
What a song!?! Kom speel bietjie in PE toe?
@nicoledutoit5160
@nicoledutoit5160 5 жыл бұрын
😍😍😍😍😍
@loffieackerman6050
@loffieackerman6050 5 жыл бұрын
Julle is rerig amazing en ek is julle grootste fan . Julle moet weer bloem toe kom en die song is flippen amazing en julle almal is amazing #Spoegwolf
@pietersteyn8796
@pietersteyn8796 5 жыл бұрын
Loffie Ackerman hulle is in Bloemfontein 1 Maart , kyk oop hulle webtuiste🤘
@lukecalder7536
@lukecalder7536 5 жыл бұрын
Sien julle by Lush 2019 \m/
@HeinrichHorn
@HeinrichHorn 5 жыл бұрын
Beste soos altyd
@mrnicbst
@mrnicbst 5 жыл бұрын
😍
@WillieJu
@WillieJu 3 жыл бұрын
Fokkin AWESOME !! BLOU !
@biancacilliers556
@biancacilliers556 2 жыл бұрын
🤩🤩🤩
@tianwestraad1588
@tianwestraad1588 5 жыл бұрын
Ouens die is mal duidelik!!
@michieltrollip7929
@michieltrollip7929 3 жыл бұрын
Kom doen n show in Switzerland!
@ebertsteynfilms3966
@ebertsteynfilms3966 5 жыл бұрын
Musiek video van die jaar
@MultiScotty24
@MultiScotty24 Жыл бұрын
Befok!
@playzanrich6776
@playzanrich6776 2 жыл бұрын
😘😘
@Erasmus84
@Erasmus84 3 жыл бұрын
Feb 2021 "go to song" nogsteeds
@johndonovan4159
@johndonovan4159 5 жыл бұрын
BOW.......HELLO
@AlexVanVuuren
@AlexVanVuuren 8 ай бұрын
Un ami Sud -Africain m'a fait découvrir ca: super morceau 👌
@gunthermoolman1349
@gunthermoolman1349 5 жыл бұрын
Wies hier van PHS
@jccarstens7711
@jccarstens7711 5 жыл бұрын
Well done Chris 💪🏻 dink nogsteeds daars niks beter as jou geeskomitee vids nie 😍😂
@dirtydiesel46
@dirtydiesel46 5 жыл бұрын
het hom noudie dag weer gekyk - dis great :D
@timonlamprey29
@timonlamprey29 5 жыл бұрын
Lekka ouens, wanneer kom julle weer na Die Boer toe ?
@TheBendixSA
@TheBendixSA 5 жыл бұрын
my fok dude... fokkin' A
@boerboel3349
@boerboel3349 3 жыл бұрын
😊😇😊🥰😍
@WillieJu
@WillieJu 3 жыл бұрын
Net een woord is adequate - BEFOK !
@larissavansittert3778
@larissavansittert3778 3 жыл бұрын
♡♡♥︎
@jacquessteenkamp870
@jacquessteenkamp870 3 жыл бұрын
Jissie manne, ek kan nie sonder jul musiek nie, hou aan asseblief hou aan guys please
@TimeIsAHoax
@TimeIsAHoax 5 жыл бұрын
Ek gaan al my vriende vertel
@etiennedejager9833
@etiennedejager9833 5 жыл бұрын
Heavy crazy shittt is griewelik
@gerhanrooosthuyzen6309
@gerhanrooosthuyzen6309 5 жыл бұрын
"Vertel al jou vriende"
@LorindaPretorius
@LorindaPretorius 5 жыл бұрын
Hierdie is ‘n droom
@whoami292
@whoami292 5 жыл бұрын
Wat waar geword het
@louisrscheepers4021
@louisrscheepers4021 5 жыл бұрын
SIEN JULLE DIE 26STE BY HARTNBOS SPOEGWOLF!
@marcukriegler9869
@marcukriegler9869 5 жыл бұрын
Meestersnit
@georgeconradie858
@georgeconradie858 4 жыл бұрын
Wie kan hierdie speel?!
@ArmandBruwer
@ArmandBruwer 5 жыл бұрын
Ek wil die elke minuut van elke dag luister maar dis nog nie op Apple Music nie :/
@jehandelange6266
@jehandelange6266 5 жыл бұрын
Koop dit net, hulle maak peanuts uit streaming services.
BUITE MAAR BINNE
1:03
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 194
Spoegwolf - Nuwe Reën (Official)
3:14
Spoegwolf
Рет қаралды 472 М.
НРАВИТСЯ ЭТОТ ФОРМАТ??
00:37
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 8 МЛН
Smart Sigma Kid #funny #sigma #memes
00:26
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 4,7 МЛН
Double Stacked Pizza @Lionfield @ChefRush
00:33
albert_cancook
Рет қаралды 118 МЛН
Spoegwolf - Lenie Blou II (Official)
4:22
Spoegwolf
Рет қаралды 1,3 МЛН
Spoegwolf - Lenie Blou III (Official)
3:16
Spoegwolf
Рет қаралды 2,4 МЛН
Spoegwolf - Geel (Official)
3:44
Spoegwolf
Рет қаралды 6 МЛН
Tien Jaar
2:59
Spoegwolf
Рет қаралды 142 М.
Kamp
1:20
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 241
Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My
3:27
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 227 М.
Jan Blohm  - Groen Trui
3:09
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1 МЛН
Fokofpolisiekar - Komma (Official)
3:23
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 10 МЛН
Kort Donner | Spoegwolf | Biltong Sessie
4:59
WimTv
Рет қаралды 13 М.
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 30 МЛН
BYTANAT - ҚЫЗҒАЛДАҒЫМ
2:24
BYTANAT
Рет қаралды 433 М.
Aq Koilek
2:51
Algyt - Topic
Рет қаралды 181 М.
Erkesh Khasen -  Bir qyz bar M|V
2:43
Еркеш Хасен
Рет қаралды 1,2 МЛН
Jaloliddin Ahmadaliyev - Erta indin (Official Music Video)
4:32
NevoMusic
Рет қаралды 2,7 МЛН
Sevinch Ismoilova - Ustozlar qo'shiqlaridan popuri (Xorazmcha)
6:15
Sevinch Ismoilova
Рет қаралды 1,2 МЛН
KeshYou x Snoop Dogg - Forever Sunday (Official Music Video)
3:06
BM PRODUCTION
Рет қаралды 235 М.