Spoegwolf - Somersetwes

  Рет қаралды 930,293

MK South African Youth Music Channel

MK South African Youth Music Channel

11 жыл бұрын

MK MVP PRESENTS
Spoegwolf, "Somersetwes"
CREDITS
Production house: The Suits
Artist: Spoegwolf
Director: Derick Muller
Producer: Adam Donnelly
Cinematographer: Warrick le Sueur
Camera Operator: Warrick le Sueur
Film Editor: Wim van der Merwe
Production Set & Designer: Melissa Cohen & Kimberley Leaver
Props Master: Melissa Cohen & Kimberley Leaver
Costume Designer: Melissa Cohen & Kimberley Leaver
Make-up Artists: Natalie Kitshoff
Visual/Special Effects: Wim van der Merwe
Colourist: Misha Beare
Motion Graphics: Riaan Theron
Sound design: Morné Marais
Grip/gaffer: Wayne
Additional Crew: Paul Guyeu, Michael Ellis
MVP PAGE
mk.dstv.com/category/shows/mvp/
MK
MKtv.co.za
@mktv_
MKtv.co.za
SPOEGWOLF
spoegwolf
@spoegwolf

Пікірлер: 77
@jeandredutoit2765
@jeandredutoit2765 4 жыл бұрын
Groete uit Amerika.Mis nou my land en volk.
@bortusklyden831
@bortusklyden831 7 жыл бұрын
Deze band is echt goed. Groeten uit Nederland!
@77936fief
@77936fief 2 жыл бұрын
jan blohm-word wakker
@pascalsierek681
@pascalsierek681 8 жыл бұрын
greetings from germany! awesome band
@zulekabouwer8338
@zulekabouwer8338 5 жыл бұрын
Ek weet nie waar julle vandaan kom nie. Maar hou asb aan met hierdie awesome musiek van julle. "Somerset West" is absoluut briljant. Daar is min afrikaanse musiek waarvan ek meer as een liedjie van hou. Ek is is sot verlief op al julle musiek. Die hoofsanger het n droom stem.
@no_proxxiv4163
@no_proxxiv4163 3 жыл бұрын
Laat jou verlang na daai 1 meisie en die meisies wat jy nooit gehad het nie…
@realexperienc
@realexperienc 7 жыл бұрын
Wat 'n lekker verassing om 'n "nuwe" musiek groep te ondek....so skyns voor middernag...Dankie Danie Erskin!
@duaneludeke2348
@duaneludeke2348 4 жыл бұрын
Kan nie wag om julle weer live te sien nie. Beste SA band ever
@pietersteyn5584
@pietersteyn5584 5 жыл бұрын
2019 en nog steeds een van die bestes!
@l-annfvrsa
@l-annfvrsa 4 жыл бұрын
🖒🖒🎶🎵
@DFect22
@DFect22 10 жыл бұрын
Dit is F*K#N AWESOME!!!!!!
@andrevanderberg9966
@andrevanderberg9966 7 жыл бұрын
enige dag beter as enige internasionale band.Hoekom is hierdie ounes nie meer bekend nie? SAUK skrik wakker!!
@Fres-no
@Fres-no 11 ай бұрын
Mmmmmmmmmmm....hit the Spot!
@jeandredutoit5796
@jeandredutoit5796 4 жыл бұрын
Liefde vir julle hier uit Amerika uit
@justinschmidt4335
@justinschmidt4335 6 жыл бұрын
Im my opinie die beste Afrikaanse liedjie wat nog gemaak is.
@louisschoeman
@louisschoeman 11 жыл бұрын
great song!
@Tannetrekker
@Tannetrekker 10 жыл бұрын
Love it!
@David88853
@David88853 11 жыл бұрын
lovit!!!!!
@marcbuter
@marcbuter 7 жыл бұрын
Wow !!!!!
@ruaanmeintjies4479
@ruaanmeintjies4479 3 жыл бұрын
2021 maart en dit bly smazing!!!
@rozellevanwyk7256
@rozellevanwyk7256 4 жыл бұрын
Wow! Love die song ❤️
@Jwdhuntify
@Jwdhuntify 11 жыл бұрын
Pretty Awesome lyrics
@janatode
@janatode 10 жыл бұрын
Spoegwolf is aan die brand
@WilliamKoster14589
@WilliamKoster14589 4 жыл бұрын
Wow Spoegwolf julls flippen amazing
@anne-mariettappous9759
@anne-mariettappous9759 Жыл бұрын
Luvit
@riaanmas
@riaanmas 5 жыл бұрын
Awe-Some
@StoneyFry
@StoneyFry 8 жыл бұрын
Asemrowend! Dit gee my hoedervleis elke keer.
@louisventer1957
@louisventer1957 10 жыл бұрын
baie nice
@liespypolygraph
@liespypolygraph Жыл бұрын
BRAVO!!! Uitstekend en Uniek!
@waylinleekruger6833
@waylinleekruger6833 4 жыл бұрын
Julle in jolly dolphin was een bevokte show, well done
@garry_personal_brand
@garry_personal_brand Жыл бұрын
Die is een van daai lietjies wat op jou groei hoe meer jy hom luister
@mrflod1
@mrflod1 10 жыл бұрын
I fully understand your sentiments towards the language and I am so glad that you are willing to pursue your understanding of Afrikaans in this manner, shows that you're thinking and you will discover, also try people like Koos du Plessis, Johannes Kerkorrel, David Kramer and the list goes on.
@leonsteyn1283
@leonsteyn1283 7 жыл бұрын
die eerste keer wat n afrikaanse song my hoendervleis en trane gee
@DirkFoucheGrobbelaar
@DirkFoucheGrobbelaar 2 жыл бұрын
net wow , bly my fave
@andreasvanaswegen7949
@andreasvanaswegen7949 5 жыл бұрын
Outentiek - mag julle nog baie musiek maak!
@abrespangenberg6809
@abrespangenberg6809 7 ай бұрын
My ***** SA Ozzies briljant man
@daniebotha1336
@daniebotha1336 11 жыл бұрын
Julle manne het natuurlike talent
@danielj.c.basson9387
@danielj.c.basson9387 4 жыл бұрын
Danie band unite 😅😂
@Dieswartkat021
@Dieswartkat021 6 жыл бұрын
Love julle musiek! Vind dit nou eers die jaar. Wel gedaan.
@izannenagel
@izannenagel 2 жыл бұрын
Stunnnnnnnnnningggggg ❤️‍🔥🇿🇦🤍
@ruanbester3988
@ruanbester3988 4 жыл бұрын
Ons wag vir die extended version...
@P1xel5Junk1e5
@P1xel5Junk1e5 10 жыл бұрын
Die is egte kwaliteit musiek
@antsholland757
@antsholland757 8 жыл бұрын
Het iemand die tekst vir hierdie lied?
@hannesgreen4632
@hannesgreen4632 4 жыл бұрын
Hulle se die son gaan skyn Daar op Somerset-Wes Vat my net Lief, hoor jy hoe die honde blaf Vir die dood van die nag Die dood van die nag Van die nag Hel, ek weet jy wonder Wat jou pa gaan sê Glo my net Vir jou skryf ek jou naam op die bors Van die Here God Die Here God Die Here God (Instrumental) Gisteraand weer gewonder Of ek vir jou maar kan bel Ek het jou nommer in my kop En in my mond afgetel
@liezlspies4253
@liezlspies4253 Жыл бұрын
Derrick Miller. Give me a call.
@wagenerw
@wagenerw 11 жыл бұрын
Cool nie te sleg nie.
@annelienjones1934
@annelienjones1934 9 жыл бұрын
Ek luister glad nie na afrkaanse musiek nie - dis verwyderd van die tyd waarin ons leef en ek kan nie kontak maak nie. Ek was egter baie verbaas met die link wat ek per ongeluk gevolg het. Great musiek. Dit geval my wel. Ek is MAL daaroor. My kinders (10 en 12 ook)!
@77936fief
@77936fief 2 жыл бұрын
bly dan eerder met jou rap en hip hop.laat jou kinders met kak musiek grootword. as jy skaam is oor jou taal, gaan suig n piel.
@kirstenip
@kirstenip 11 жыл бұрын
Great vid maar vas julle ander nuwe tracks is nog beter
@Seyelegna007be
@Seyelegna007be 2 жыл бұрын
Mooi begin ,mooie woordjes, mooie eufemismen maar hoe komt het dat elk liedje van spoegwolf maximum 3 minuutjes lang is en je steeds achterblijft met een leeg gevoel en denkt dit had beter gekund.........
@annabelkruger6341
@annabelkruger6341 4 жыл бұрын
Word hier nie gelaster nie?
@wernerbarnard562
@wernerbarnard562 4 жыл бұрын
Julle sal nie verstaan nie.
@amykurten
@amykurten 4 жыл бұрын
In fact nee hier doen nie... Hy bedoel seker hyt die persoon so lief hy sal haar naam skryf op die bors van die Here
@pvw337
@pvw337 3 жыл бұрын
Yip! Walglik
@that_one_guy4200
@that_one_guy4200 2 жыл бұрын
lol nee
@nielrossouw7831
@nielrossouw7831 Ай бұрын
Die hartseer seuntjie wat hier "sing" laster lekker. Gaan maar eerder verby ou seun.
@sivgreyson
@sivgreyson 11 жыл бұрын
i'm forced to take afrikaans in school so naturally i despise it. i despise the language, the culture, alles. i may only understand 50% of the lyrics but hierdie liedjie is so amazing that i went out of my way to purchase and download it off itunes onto my cellphone. i wish spoegwolf taught me afrikaans.
@desktappingdude
@desktappingdude 6 жыл бұрын
Siv Greyson I learnt afrikaans from when I was young by listening to afrikaans music mostly.
@typicalpop1929
@typicalpop1929 6 жыл бұрын
Ha is ek die enigste een what in afrikaans kan praat sonder om iets engels te se nie
@anonymouse540
@anonymouse540 5 жыл бұрын
Despise the culture..... how can you hate something of which you know nothing about??????
@danielleswart97
@danielleswart97 4 жыл бұрын
So you don't braai and eat boerewors or pap?
@alidaklopper8014
@alidaklopper8014 4 жыл бұрын
Nou eers die manne ondek goeie musiek
@gunthermoolman1349
@gunthermoolman1349 4 жыл бұрын
As mens die Here se naam gebruik in n liedjie soos by 1:40 is dit laster ?
@pvw337
@pvw337 3 жыл бұрын
Korrek! Walglik
@RoloMelon
@RoloMelon Жыл бұрын
@@pvw337 🤣
@legion3206
@legion3206 8 ай бұрын
​@@pvw337 "Vir jou skryf ek jou naam op die bors van die Here God." Dit kan twee maniere waargeneem word. Om "jou" in die boek van die lewe in te skryf van die Here of af te skryf van die Here bv soos om weg te gooi. Wat nie nastenby so klink as jy luister na die toonuitsetting van die musiek wat saam gaan met die lirieke. Die klink nie na enigsins laster nie maar 'n hoop van vernuwing, verewige lewe en liefde vir "jou".
@andrebadenhorst8461
@andrebadenhorst8461 2 жыл бұрын
Nee wat, , beter as die kan nie
@colinwhittal6717
@colinwhittal6717 Жыл бұрын
(Lekker) @ colin
Spoegwolf - Storm (Official)
3:13
Spoegwolf
Рет қаралды 5 МЛН
Kort Donner
3:36
Spoegwolf
Рет қаралды 1,8 МЛН
Incredible magic 🤯✨
00:53
America's Got Talent
Рет қаралды 76 МЛН
I Can't Believe We Did This...
00:38
Stokes Twins
Рет қаралды 107 МЛН
마시멜로우로 체감되는 요즘 물가
00:20
진영민yeongmin
Рет қаралды 28 МЛН
Rowwe Bliksem
3:04
Riaan Benadé
Рет қаралды 7 МЛН
Spoegwolf - Geel (Official)
3:44
Spoegwolf
Рет қаралды 6 МЛН
Warmer voor die Tuimeldroër, Live by Atterbury
1:01:16
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 4,9 М.
Fokofpolisiekar - Die Illusie Van Veiligheid (Official)
4:11
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 713 М.
Spoegwolf - Lenie Blou Compilation (I-III / 1-3)
10:31
Spoegwolf Videos
Рет қаралды 402 М.
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom (official)
3:32
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 284 М.
Somersetwes
2:55
Spoegwolf
Рет қаралды 758 М.
Jan Blohm - Breyten se Brief
3:27
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 525 М.
MK Acoustic opnames by Oppikoppi: Francois van Coke: Moontlik Nooit
3:26
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 12 М.
Kobelek
4:11
6ELLUCCI - Topic
Рет қаралды 1,1 МЛН
Bakr x Бегиш - TYTYN (Mood Video)
3:08
Bakr
Рет қаралды 1,5 МЛН
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 111 МЛН
Say mo & QAISAR & ESKARA ЖАҢА ХИТ
2:23
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 2 МЛН
Iliyas Kabdyray ft. Amre - Армандадым
2:41
Amre Official
Рет қаралды 1,1 МЛН