No video

Spoegwolf - Bellevlei (Official)

  Рет қаралды 1,039,242

Spoegwolf

Spoegwolf

Күн бұрын

© Spoegwolf (PTY) LTD 2021
Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
Groen nou beskikbaar op alle streaming platforms.
Kaartjies en Links na shows: linktr.ee/spoe...
Vervaardig deur Spoegwolf
Cinematography, Editing en Kleur: Eric T. Graham.
Spoegwolf is:
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Moskou du Toit
Albert van der Merwe
Hiram Koopman
Lirieke:
jy’s my vakansie sonder see
in die skadu, my laatoggend-tee
om jou vir die ewige lewe te ruil
lief, is die antwoord nee
om jou so in jou huis te sien
is om die toekoms te voel
is om die Here te dien
jy hang jou klere soos ou stories op
al jou honde kom kyk
vertel my dit was klein
was dit klein?
as ek so naby aan jou staan kan ek dit voel
jou lank terug, jou nou en jou eendag
in ’n piksoen terwyl jy dit wegpak
Bellevlei, is daar iets van my hier begrawe?
ek weet ek’s nou nader aan my rus
wat my die seerste maak word krag
ek hoor die sterkste hart is sagter
en braaf genoeg om te breek
ek hardloop deur hierdie miltsteek met ’n naam
was dit klein?
as jy so naby aan my staan kan ek dit voel
my lank-terug, soos klere, is pikswart
ek glimlag maar as ons wegpak

Пікірлер: 87
@chantal1635
@chantal1635 3 жыл бұрын
Jul musiek praat met my siel. Dankie dat julle jul talent met ons deel. Blessings uit, 'n koue, Windhoek. ♥
@imntg6649
@imntg6649 3 жыл бұрын
Spoegwolf se musiek laat my verlang na iemand wat ek nog nie ken nie
@augusthadekock6704
@augusthadekock6704 2 жыл бұрын
Ekke stem saam
@aubreymynhardt2108
@aubreymynhardt2108 3 жыл бұрын
AAAAAAI ons maata is oorlede,my nou getref toe ek hom sien n light gee
@clauderolandpitout8382
@clauderolandpitout8382 2 жыл бұрын
Julle gee afrikaans weer lewe as ek na julle lirieke luister voel ek hoe gaan my hart tekere. Knyp my oe styf toe ek kan julle musiek proe.
@glennadejong8291
@glennadejong8291 3 жыл бұрын
Julle musiek! Ekke kan nie vir jou se hoe ekke die appreciate nie! Danie, jou en die band se talent is out of this world. Die beste Afrikaanse band in SA en glo my ekke volg baie! Kannie wag vir nog nuwe releases nie!
@tobiascoetsee8623
@tobiascoetsee8623 3 жыл бұрын
FOKKIT! Befok om te weet dat ek julle gigs kon afneem 2012 in Stellies! Nou is julle hier en die musiek praat met mens se siel! Lekker!
@davidconradie3785
@davidconradie3785 3 жыл бұрын
Spoegwolf julle is die mees befokte band daar buite. As ek na julle liedjies, oud en nuut, luister, gaan ek op avonture in my gedagtes. Ek wens ek kon beter beskryf hoe julle klanke en woorde my raak maar dis net so ongelooflik dat ek nie eers beter woorde kan vind nie.
@paulengelbrecht379
@paulengelbrecht379 3 жыл бұрын
Speel dit weer 👌👏👏👏👏😃
@jeandredutoit1802
@jeandredutoit1802 3 жыл бұрын
So lank gewag vir dié video! Wel fokken done Danie
@gerardhageman2685
@gerardhageman2685 2 жыл бұрын
Best music ever made. Greetz from the netherlands europe. Listing every day
@harryleroux9864
@harryleroux9864 3 жыл бұрын
Meesters ongetwyfeld as ek Al's vergeet sal spoegwolf bly 🤯🤯🤯
@nadiamyburgh5157
@nadiamyburgh5157 3 жыл бұрын
Warm dae in Warskou loop beslis beter af met julle musiek aan die speel. Beautiful musiekvideo! Kan nie wag om weer by die huis te kom kuier nie! 🇿🇦
@janivandermerwe1083
@janivandermerwe1083 3 жыл бұрын
Yes!!! Another great one. Amasing oomblike vasgevang. Love dit!!
@steynvanniekerk4544
@steynvanniekerk4544 20 күн бұрын
Bfk. al wat ek kan se!
@wihanbotes8204
@wihanbotes8204 3 жыл бұрын
Bittermooi. Groete uit n koue Botswana. Die song maak warm
@doreenhartman9377
@doreenhartman9377 3 жыл бұрын
♥️it hoe ek hoor wat hulle nie sê nie ... dis soos n pastoor’s-preek ... elkeen hoor hul eie boodskap ...
@albert_vuurwolf
@albert_vuurwolf 3 жыл бұрын
Exactly 😄
@marcelcornelius1167
@marcelcornelius1167 3 жыл бұрын
Dankie! Julle luister na die hart en deel die passie met ons! Dankie!
@smiththeuns
@smiththeuns 3 жыл бұрын
Eks n ou toppie lank gewag vir n Afrikaanse band wat gat skop !
@tommieackerman
@tommieackerman 3 жыл бұрын
Magic..... toor met woorde en hartsnare
@coenraadpieterse414
@coenraadpieterse414 3 жыл бұрын
Lekkoooor!! ge wag vir die een love dit.
@prinsloo100
@prinsloo100 3 жыл бұрын
Fkn awesome....Hou so aan boys! Beautifull...
@brinleyrebstein
@brinleyrebstein 10 ай бұрын
Die song is op n ander level!!!!!!!
@cvctviljoen
@cvctviljoen 2 жыл бұрын
Musiek vir die siel!
@heinkruger8991
@heinkruger8991 3 жыл бұрын
SPOEGWOLF... julle is die rede hoekom Afrikaans nog AFRIKAANS is. Julle is f*kken legends
@carollakay2911
@carollakay2911 3 жыл бұрын
Trotse Stellenbosser! Julle musiek is ongelooflik mooi💕
@christinesmit4874
@christinesmit4874 3 жыл бұрын
Luuks!!!!! ❣👌
@willemconradie424
@willemconradie424 3 жыл бұрын
Fok......julle ouens is goed. Iove jul musiek!!!!
@anthonecoetzee9902
@anthonecoetzee9902 3 жыл бұрын
Ek ♥️ dit.
@sonadiavanheerden2438
@sonadiavanheerden2438 3 жыл бұрын
Love julle song's👌
@victoriajaneke2350
@victoriajaneke2350 3 жыл бұрын
So n groepie van ons, dis nou ons met meer jare agter die blad, dan die deursnee van Spoegwolf "fans", dra Spoegwolf hoog op die hart. Julle lirieke is poëties in di mooiste afrikaans. Plus ons luv julle vibe... PS: het n skildery gemaak waarvan di song Koma di inspirasie was.
@albert_vuurwolf
@albert_vuurwolf 3 жыл бұрын
Dis awesome!
@vian5232
@vian5232 3 жыл бұрын
Ek love die song ❤
@renabrown2946
@renabrown2946 Жыл бұрын
Wat 'n wonderlike talentvolle "band." Julle praat met my.
@timmcgill284
@timmcgill284 3 жыл бұрын
Well done lads. Excellent as usual. Come do this one live in Yzerfontein please. 👍
@lusheribbens1350
@lusheribbens1350 3 жыл бұрын
Wow!! Dis al wat ek kan sê😍😍😍
@nicolenikkimoolman8412
@nicolenikkimoolman8412 3 жыл бұрын
U guys are amazing love every single song of urs and. Ur voice is beyond beautiful!!! ❤️
@shannonolivier4605
@shannonolivier4605 3 жыл бұрын
Legit alles waaraan julle vat word n treffer !!
@bernenel2727
@bernenel2727 3 жыл бұрын
Top klas 🥳👏
@andredubuisson9408
@andredubuisson9408 3 жыл бұрын
Amazing musiek laat my siel amazing voel!!
@wynandvanaswegen8946
@wynandvanaswegen8946 3 жыл бұрын
Al die pad uit Oudtshoorn!! Die is BEFOK!
@LihanHB
@LihanHB 3 жыл бұрын
Lekker ouens🔥💯 Love jul musiek
@sandrasinti5831
@sandrasinti5831 Жыл бұрын
❤️❤️❤️❤️
@tiaanbrits1958
@tiaanbrits1958 3 жыл бұрын
Dit is soo lekker
@braambergh3745
@braambergh3745 2 жыл бұрын
Hallo wolfies ek message julle uit Auckland New Zealand en julle bliksems laat my terug verlang Afrika toe ..... nee nou lieg ek , julle laat my net verlang na Afrikaans ,ek mis Afrika net in die aande :) Julle musiek is absoluut uit die boonste rakke ek is 54 jaar oud en boogie nog steeds as julle speel !!! hou aan . lekker hier van down under >
@louispiorek3837
@louispiorek3837 3 жыл бұрын
Het kaartjies met julle en my naam op... kan nie wag vir die dag wat dit wekrlikheid word nie.
@groenracingpigeons729
@groenracingpigeons729 3 жыл бұрын
Hi...waar kan mns kaartjies koop?
@tylerbuitendag2386
@tylerbuitendag2386 3 жыл бұрын
Sien vanaand 🙌
@KakaoCC1
@KakaoCC1 3 жыл бұрын
Heavy cool! Die musiek video is ook epic next level! Love hierdie!
@Lekkergame9
@Lekkergame9 Жыл бұрын
Die lied is ongelooflik mooi, en ja julle praat ook met my siel…
@deon4590
@deon4590 3 жыл бұрын
Hartsmusiek, hartsmense
@johnnyengelbrecht5710
@johnnyengelbrecht5710 3 жыл бұрын
Spoegwolf 🤘👏
@duimpies_za3907
@duimpies_za3907 3 жыл бұрын
Love it
@ernestsiziba7136
@ernestsiziba7136 3 жыл бұрын
Spoegwolf is wat my lewe beter maak well done julle
@tiaanvandenberg1010
@tiaanvandenberg1010 3 жыл бұрын
😱Fuck yes nog videos!!! 🤘🏻🤘🏻🎸🎸🐺🐺Love die song en video
@pretoriussarel2147
@pretoriussarel2147 3 жыл бұрын
Awsome manne..!
@samanthapilcher5157
@samanthapilcher5157 3 жыл бұрын
Love it❤❤
@soniaduplessis5345
@soniaduplessis5345 2 жыл бұрын
Love jul songs!
@quintinprinsloo4258
@quintinprinsloo4258 3 жыл бұрын
Great!!!!!!!!!!
@nikanaughty
@nikanaughty 3 жыл бұрын
Shweeet!
@jorevanwyk8599
@jorevanwyk8599 3 жыл бұрын
Ek mik om iemand se Bellevlei te wees, vakansie sonder see, iemand nader aan hulle rus te laat voel
@marchelhaasbroek9701
@marchelhaasbroek9701 3 жыл бұрын
Wow!! 😮😮 Absoluut fantasties. Kry sommer oor orgasme.
@JCEst-xv3cn
@JCEst-xv3cn 3 жыл бұрын
Stout oor die track.
@lydialouw6887
@lydialouw6887 3 жыл бұрын
Awsome!!
@koosvandeventer6606
@koosvandeventer6606 3 жыл бұрын
Julle maak ons huis toe verlang uit Nederland.
@hugolambrechts1064
@hugolambrechts1064 3 жыл бұрын
Ek sit ook in daai bootjie. Hierdie laat die verlange diep sit!
@mieniefam6687
@mieniefam6687 Жыл бұрын
Julle ht nog altyd n goeie iffek op die mense mt julle musiek
@hendrikruger1026
@hendrikruger1026 3 жыл бұрын
Lekker man!
@Vote4tash
@Vote4tash 3 жыл бұрын
🖤
@andrehauptfleisch3544
@andrehauptfleisch3544 3 жыл бұрын
lekker boykies!!
@tiaandupreez
@tiaandupreez 3 жыл бұрын
♥️🎵🎶♥️
@carla_die_teveelde3807
@carla_die_teveelde3807 3 жыл бұрын
❤❤❤❤❤❤
@xterminator8667
@xterminator8667 3 жыл бұрын
first comment!!!!!!!...........;)
@hermiasnieuwoudt6029
@hermiasnieuwoudt6029 3 жыл бұрын
As ek julle was het ek 'n loopbaan in musiek aangepak...
@albert_vuurwolf
@albert_vuurwolf 3 жыл бұрын
Maybe we should, hey? 😅
@JaredBredenkamp
@JaredBredenkamp 3 жыл бұрын
2nd comment🤩🔥❤
@springboknudegirls3518
@springboknudegirls3518 3 жыл бұрын
BEFOK!
@zacharydiergaardt5103
@zacharydiergaardt5103 3 жыл бұрын
GOCHAS approved.
@HKoekies
@HKoekies 3 жыл бұрын
Mens kan net God dank vir klank en mense wat kan skryf - want daar is iets in julle woorde wat ek nog altyd myself sal in verloor - en 'n better wyser mense daar uit stap
@AI-solutions-hub
@AI-solutions-hub Жыл бұрын
Maak n Christen colab, jy sal met siele kan praat!
@christiaanloedolff4467
@christiaanloedolff4467 3 жыл бұрын
Kom bietjie Namibs toe
@quinten.s6276
@quinten.s6276 3 жыл бұрын
Julle word net beter en beter
@heinkruger8991
@heinkruger8991 3 жыл бұрын
Hulle is klaar die beste😅💪🏼
@nicolaendemann2017
@nicolaendemann2017 Жыл бұрын
Ek haat Afrikaanse musiek... Maar ek love spoegwolf
Spoegwolf - Verander (Official)
4:25
Spoegwolf
Рет қаралды 2,3 МЛН
Spoegwolf - Vergeet (Official)
3:51
Spoegwolf
Рет қаралды 837 М.
123 GO! Houseによる偽の舌ドッキリ 😂👅
00:20
123 GO! HOUSE Japanese
Рет қаралды 6 МЛН
Underwater Challenge 😱
00:37
Topper Guild
Рет қаралды 26 МЛН
Pool Bed Prank By My Grandpa 😂 #funny
00:47
SKITS
Рет қаралды 20 МЛН
Juan Boucher & Tasché - Suid
3:46
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,7 МЛН
Kort Donner
3:36
Spoegwolf
Рет қаралды 1,8 МЛН
Warmer voor die Tuimeldroër, Live by Atterbury
1:01:16
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 6 М.
Fokofpolisiekar - Komma (Official)
3:23
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 10 МЛН
Tien Jaar
2:59
Spoegwolf
Рет қаралды 194 М.
Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]
3:15
Refentse - Sonvanger
3:26
RefentseVEVO
Рет қаралды 1,9 МЛН
Spoegwolf - Lenie Blou Compilation (I-III / 1-3)
10:31
Spoegwolf Videos
Рет қаралды 404 М.
Brendan Peyper - Jy Laat Dit Maklik Lyk
4:18
Brendan Peyper
Рет қаралды 8 МЛН
Spoegwolf - Slapende Honde (Official)
4:05
Spoegwolf
Рет қаралды 1,1 МЛН