No video

Stephan Joubert - Fairland gemeente 20 Junie 2022

  Рет қаралды 21,982

NGK Fairland

NGK Fairland

Күн бұрын

Prof. Stephan Joubert spreek die Ring van Linden toe met die tema:
“Sê nou jy sou kans kry om die kerk van vooraf te begin - hoe?”

Пікірлер: 29
@pietiethiart1228
@pietiethiart1228 2 жыл бұрын
Dankie Stefan dat ons weereens onthou om deur Jesus Soos Jesus te lewe ten spyte van ons deurmekaar wereld ens
@elizewannenburgthe3894
@elizewannenburgthe3894 11 ай бұрын
Baie dankie Prof Stephan dat ek ook deel was wat voggend kon hoor dat ons lewe vir Jesus x as Hy vir ons is x wie kan teen ons wees baie geseende dag vir u xx Geloof Hoop en Liefde beste om aan ons Rots vas te hou xx soos Jesus vir die mossies sorg so Sorg Hy vir my Dankie Dankie Jesus xx ❤😂😅
@inacochrane708
@inacochrane708 2 жыл бұрын
Baie dankie ds
@lizhorn1310
@lizhorn1310 8 ай бұрын
Dankie al is dit 'n boodskap van 1jaar terug is dit nuut en kosbaar
@ngkfairland6331
@ngkfairland6331 5 ай бұрын
'n Boodskap uit die Woord kies altyd sy tyd. Dit is nie gekoppel of word ingeperk deur 'n dag, datum en jaar nie. Groete en kom luister nog.
@vissiekruger5345
@vissiekruger5345 2 жыл бұрын
Baie dankie dat ons weereens moet leer om soos Jesus te dink, doen en op te tree. Help ons, o Heilige Gees
@barend4803
@barend4803 Жыл бұрын
Die 2020 vertaling laster die Here Jesus Christus. Die vertaling maak deurgaans die karakter van God verdag. Daar word plek gemaak vir die valse leer van evolusie ook die valse leringe van die Roomse kerk soos bv transsubtansiasie. Die verband tussen Ou Testament en Nuwe Testament word verbreek asof dit mekaar weerspreek en nie die heilige geïnspireerde Woord van God is nie. Daarom moet elkeen wat die vertaling wil lees let op die volgende waarskuwing. "Maar op hierdie een sal Ek let: op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir my woord." (Jes 66:2b OAV) Dít moet ons gesindheid teenoor God se Woord wees. 1 So 'n persoon is besig om die Here Jesus te verloën. En Hy het baie sterk gewaarsku: "Maar elkeen wat My verloën voor die mense, hom sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemele is." (Mat 10:33 OAV) En Johannes waarsku ook: "Elkeen wat die Seun loën, het ook nie die Vader nie." (1Joh 2:23 OAV) Iemand wat op hierdie pad volhard, loop die gevaar om teen die Heilige Gees te laster: "Voorwaar Ek sê vir julle, al die sondes sal die mensekinders vergewe word en al die lasteringe wat hulle mag uitgespreek het; maar wie teen die Heilige Gees gelaster het, het geen vergifnis tot in ewigheid nie, maar is skuldig aan die ewige oordeel - omdat hulle gesê het: Hy het 'n onreine gees." (Markus 3:28-30 OAV) 'n Onrein gees lieg en mislei mense, maar nie God die Heilige Gees nie. Om te sê die profetiese interpretasies van die Nuwe Testament is verkeerd, is om te sê dit kom van 'n onrein gees, terwyl dit inderwaarheid van die Heilige Gees kom. Godslasterlik! 'n Gespeel met vuur! "Want onse God is 'n verterende vuur." (Heb 12:29 OAV) Die kern van die probleem lê daarin dat so iemand verblind is deur Satan self: "Maar as ons evangelie dan nog bedek is, is dit bedek in die wat verlore gaan, naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie." (2 Kor 4:3-4 OAV) Jesus se waarskuwing is hier van toepassing: "Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug?" (Mat 23:33 OAV) Liewe leser, as dit die pad is waarop u is, roep ek u tot bekering, tot inkeer, en verootmoediging voor die lewende God. In die woorde van Christus Jesus, die Here: "Nee, sê Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom." (Luk 13:5 OAV) Dink aan daardie dag wanneer u en ek voor die regterstoel van Christus gaan staan, en ons hele lewe deur Hom beoordeel word. Dit gaan verseker gebeur, maak nie saak of mens dit glo of nie, want God sê so: 3 Die apostel Petrus skryf baie duidelik: "Aangaande hierdie saligheid het die profete wat geprofeteer het oor die genade wat vir julle bestem is, ondersoek en nagevors, en hulle het nagespeur op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus wat in hulle was, gewys het, toe Hy vooruit getuig het van die lyde wat oor Christus sou kom en die heerlikheid daarna. Aan hulle is geopenbaar dat hulle nie vir hulleself nie, maar vir ons dié dinge bedien het wat julle nou aangekondig is deur dié wat die evangelie aan julle verkondig het in die Heilige Gees wat van die hemel gestuur is - dinge waarin die engele begerig is om in te sien."(1 Pet 1:10-12 OAV) En ook: "En ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op 'n lamp wat in 'n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte; terwyl julle veral dít moet weet, dat geen profesie van die Skrif 'n saak van eie uitlegging is nie; want geen profesie is ooit deur die wil van 'n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek." (2 Pet 1:19-21) Diegene wat bevraagteken wat die Nuwe Testament sê oor die Ou Testament, en spesifiek die Messianse interpretasies daarvan wat op Jesus betrekking het, maak die Heilige Gees tot leuenaar. En God kan nie lieg nie: "God is geen man dat Hy sou lieg nie; of 'n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hý iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie?" (Num 23:19 OAV) Johannes skryf oor die Heilige Gees: "En julle het die salwing van die Heilige en weet alles. Ek het nie aan julle geskrywe omdat julle die waarheid nie ken nie, maar omdat julle dit ken en omdat geen leuen uit die waarheid is nie." (1 Joh 2:20-21 OAV) Iemand wat sê Christus is nie in die OT nie, het nie die Heilige Gees nie. "Dit is hulle wat skeuring maak, sinnelike mense wat die Gees nie het nie." (Judas 1:19 OAV) Jesus het baie duidelik oor die Gees gesê: "Hy sal My verheerlik, omdat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig." (Joh 16:14 OAV) Hulle wat ontken dat daar profesieë oor Christus in die Ou Testament is, doen dit beslis nie deur die Gees van God nie: "Daarom maak ek julle bekend dat niemand wat deur die Gees van God spreek, Jesus 'n vervloeking noem nie; en niemand kan sê dat Jesus die Here is nie, behalwe deur die Heilige Gees." (1 Kor 12:3 OAV) "Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het, volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad." (2 Kor 5:10 (OAV ) Wat sal u dan vir Hom sê as u daarin volhard het om Hom en Sy Woorde te verloën, en teen Sy Heilige Gees te laster? Watter verskriklike oordeel sal nie op u kom nie! "hoe sal ons ontvlug as ons so 'n groot saligheid veronagsaam wat, nadat dit eers deur die Here verkondig is, aan ons bevestig is deur die wat dit gehoor het, terwyl God ook nog saam getuig het deur tekens en wonders en allerhande kragtige dade en bedélinge van die Heilige Gees volgens sy wil?" (Heb 2:3-4 OAV) Daarom pleit ek in die woorde van Paulus: "Ons tree dan op as gesante om Christus wil, asof God deur ons vermaan. Ons bid julle om Christus wil: Laat julle met God versoen. Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom." (2 Kor 5:20-21 OAV) En vir hulle wat God se Woord ernstig opneem, staan geskrywe: "Hoor die woord van die Here, julle wat vir sy woord bewe! Julle broers, julle haters wat julle verstoot om my Naam ontwil, sê: Laat die Here heerlik word, dat ons julle vreugde kan aanskou! Maar hulle sal beskaamd staan!" (Jes66:5 OAV)
@buksvanstaden8358
@buksvanstaden8358 Жыл бұрын
41:57
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 2 жыл бұрын
Dankie vir hierdie boodskap. My oë het verander. Ek sien Jesus raak.

@danievandenberg867
@danievandenberg867 2 жыл бұрын
Kyk wat Hulle nou gedoen het al My woorde probeer te verdraai en voutief te sien
@danievandenberg867
@danievandenberg867 2 жыл бұрын
Gebooie het Ek gebind werk net vir die ernstige probleem mens
@danievandenberg867
@danievandenberg867 2 жыл бұрын
Ek Is Hier vra vir Franja
@danievandenberg867
@danievandenberg867 2 жыл бұрын
Julle het My gesien en as Ek se EK Is wat se julle
@danievandenberg867
@danievandenberg867 2 жыл бұрын
Weet julle Ek Is nie kwaad nie ek het vergewe sien julle Die Reenboog

Julle het my gesien my liggaam met snye en merke en oog wat seer is soms

Ek is die weg maar die mens het my verwerp glo nie aan die nuwe testament nie en ook nie aan einde en begin nie 24 uur klaar n voltooiings punt dag en nag
@danievandenberg867
@danievandenberg867 2 жыл бұрын
Hoekom dink julle het ek al die springgers gestop behalwe my 12Lingliefd
@danievandenberg867
@danievandenberg867 2 жыл бұрын
Boervolk is gebrei harder en mooier as goud en silver reg deur al die oonde

Glo julle aan evolusie leef die danosorusse
@IreneWhales-zn9gn
@IreneWhales-zn9gn 9 ай бұрын
PROF, EK HANG AAN U lippe. , u dra die woord so onberustlik Voor, EK .UISTER SOMMER 3 PREKE AGTER. MEKAAR , 87, MY OGE WIL NIE MEER SO GOED LEES NIE, EK HET VANDAG Daniel dear, Famous last words, May my Lord keep you and your beloved family Steadfast, Grote in Christus,
Hoop soos Habakuk |  Stephan Joubert
27:20
Moreleta Stroom
Рет қаралды 27 М.
Joker can't swim!#joker #shorts
00:46
Untitled Joker
Рет қаралды 41 МЛН
白天使选错惹黑天使生气。#天使 #小丑女
00:31
天使夫妇
Рет қаралды 15 МЛН
艾莎撒娇得到王子的原谅#艾莎
00:24
在逃的公主
Рет қаралды 54 МЛН
Before VS during the CONCERT 🔥 "Aliby" | Andra Gogan
00:13
Andra Gogan
Рет қаралды 10 МЛН
Satan Ontbloot - Deel 4 (www.kniel.co.za)
30:42
Welkom by Kniel
Рет қаралды 17 М.
2022 05 23 Jesus is God se wil
52:39
NG Kerk Hartenbos
Рет қаралды 10 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert oor Rol van Israel, 13 Sept 2020
42:57
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 23 М.
2022 05 22 Om te leer kyk soos Jesus kyk
43:37
NG Kerk Hartenbos
Рет қаралды 24 М.
KSM Erediens I 22 Jan. I Dag en nag vir die Here
25:36
kerksondermure
Рет қаралды 10 М.
KSM Erediens | 5 Mrt. | Trek jou voorskoot aan (Stephan Joubert)
22:46
DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
50:32
Lux Mundi Gemeente
Рет қаралды 92 М.
2022 05 24 So gebeur God se wil in my daaglikse lewe Deel 1
47:41
NG Kerk Hartenbos
Рет қаралды 29 М.
Openbaring - Deel 2 (www.kniel.co.za)
1:37:27
Welkom by Kniel
Рет қаралды 50 М.
Die Boek Openbaring Eps 2
1:08:40
Moreleta Stroom
Рет қаралды 13 М.
Joker can't swim!#joker #shorts
00:46
Untitled Joker
Рет қаралды 41 МЛН