Suidwes

  Рет қаралды 1,274,117

Johan Yssel

Johan Yssel

7 жыл бұрын

Jezelle sing haar treffer wat sy geskryf het oor die land waar sy as kind gewoon het...

Пікірлер: 410
@johantheunissen7829
@johantheunissen7829 10 ай бұрын
Nou in NZ maar jy vat my terug na Suidwes waar ek groot geword het, 'n baie spesiale land vir my. Dankie Jezelle, pragtige lied!
@lukasvisagie9513
@lukasvisagie9513 Жыл бұрын
Oplaas weer 'n Afrikaanse sangeres wat pragtig sing met sinvolle en betekenisvolle woorde. My oorlede vrou is in Windhoek gebore, haar ma het in SWA grootgeword, haar familie boer by Gobabis en het besigheidsbelange in Okahandja en Windhoek. Ons het baie wonderlik gelukkige vakansies met ons karavaan in SWA beleef. Hou so aan Jezelle, vermaak ons met jou pragtige stem, jou sangstyl en die mooi dinge wat jy nog oor Suid-Wes gaan sing. Jy laat pragtige herinneringe weer herleef! 🙏
@wfuchs2473
@wfuchs2473 5 жыл бұрын
Ek lewe nou al weer 5 jaar in Duitsland. Verlang steeds na my ou Suidwes. My trane loop, as ek hierdie musiek hoor.
@elisabetemonteiro7061
@elisabetemonteiro7061 3 жыл бұрын
Ek ook nou is ek in Portugal, braai vleis. Biltong, boerebiskuit, mielie pap
@Deontjie
@Deontjie 3 жыл бұрын
Duitswes?
@renatabooysen4273
@renatabooysen4273 3 жыл бұрын
Die heimwee sal altyd daar wees. 😢
@leonhaupt9328
@leonhaupt9328 Жыл бұрын
Ek ook, huil baie❤️
@glenvanzyl8985
@glenvanzyl8985 Жыл бұрын
Ja nee ek is nog in Suidwes, maar dis nie meer wat dit daai jare was, daar so baie mense wat pad vat buiteland toe, and for good reasons
@hermanbotha1444
@hermanbotha1444 3 жыл бұрын
Hallo Jezelle Ek is 'n 73 jarige Afrikaner in die Kleinkaroo. Ek het jou musiek ontdek en wat 'n ontdekking! Jy, jou stem en jou liedjies is pagtig en jou liggaamstaal spreek van die passie waamee jy sing. Dankie!⁸
@martinbeukes5438
@martinbeukes5438 5 жыл бұрын
Pragtige nooientjie met ’n wonderlike stem! Was laas in 1977 daar onder onromantiese omstandighede... Maar nou is ek vol heimweë. Dankie, Jezelle, jy gee my hoendervel'
@user-gd3th7cj6h
@user-gd3th7cj6h 5 ай бұрын
Jy is pragtig verby gee nog jy sing asemrowend
@MartinKhoaseb
@MartinKhoaseb 3 ай бұрын
Pragtige lied oor 'n land wat ons almal lief het. Hoop nog liedjies oor Suidwes kom. Bly geseend en hou aan om te sing.
@hermanbotha1444
@hermanbotha1444 2 жыл бұрын
Jezelle, waar is jy dat ek nie meer van jou sang kan vind nie? Asseblief tog!
@kobustheron6776
@kobustheron6776 Жыл бұрын
Ja Meisiekind, dit is weer Oom Kobus .Dit is hierdie lied van jou waar jy mens ,dier en plant besing wat net soos jy dit kan doen. Hoe kan ons hierdie mooi/ harde land beter beskryf as wat jy met hierdie lied doen nie. Mag jou stem jou nooit verlaat nie. Mooi loop. Oom Kobus
@glenvanzyl8985
@glenvanzyl8985 10 ай бұрын
Ja oompie ons was geseend om daai jare te beleef
@claudemkw1699
@claudemkw1699 2 жыл бұрын
As 'n ou Duits-Wester (nou in Nieu-Seeland) kan ek net sê dat langs "Das SüwesterLied" (Hart wie kameldornholz) is hierdie "Suidwes" my tweede volkslied!
@Annemarievideos
@Annemarievideos 2 жыл бұрын
Ja ons suidwesters is trots op haar. Ons land die beste
@user-mj3iy5yo3i
@user-mj3iy5yo3i 6 ай бұрын
Dit is n pragtige lied en die dame het n fantastiese stem
@BLvEeden
@BLvEeden 4 жыл бұрын
Ons hier in New Zealand word elke Sondag oggend wakker met hierdie liedjie. Beslis ons favourite> Dankie meisiekind!
@josegouveia3192
@josegouveia3192 4 жыл бұрын
Beautiful music. I like is. The singer is very joyfull and very pretty. She encourages us with his joy to live. I love her. Love
@montifexmaximus459
@montifexmaximus459 4 жыл бұрын
Das Südwesterlied: "Hart wie Kameldornholz ist unser Land .... Wir können nur sagen: Wir lieben Südwest!" 🇩🇪
@elbiehanekom3671
@elbiehanekom3671 4 жыл бұрын
Namibia my Motherland.
@elbiehanekom3671
@elbiehanekom3671 4 жыл бұрын
ELBIE Dis my moederland al bly ek nie lief ek jou altyd Namibia🙄
@hendrikvandermerwe4978
@hendrikvandermerwe4978 2 жыл бұрын
Mis die land en sy (ons mense). Darm nice dat die internet die wêreld "krimp" en dat ons hier in Texas die lied kan luister. Baie van die plekke waar sy loop, was ons en bring dit goeie "memories" terug! Swakop bly nog een van my mees "favorite" plekke.
@mariuswolmarans7651
@mariuswolmarans7651 7 жыл бұрын
Sitting in Christchurch, met n knop innie keel, missing Suidwes. Thank you Jezelle.
@gawienieuwoudt3728
@gawienieuwoudt3728 4 жыл бұрын
Gawie Nieuwoudt jezelle jy laat my trots voel want ek is ook n trotse Suidwester
@igvanwyk22
@igvanwyk22 4 жыл бұрын
Wat n pragtige Dame! Beautiful music!
@gustavstruwig7967
@gustavstruwig7967 4 жыл бұрын
Absolutely wonderful, what a memory , my homeland,
@lorettavanwyk8246
@lorettavanwyk8246 7 жыл бұрын
Ons eie Grootfonteiner van SUIDWES Ons is so trots op jou Jezelle. Hierdie treffer laat my elke keer huil. Pragtige gevoelvolle stem wat sing met die liefde vir ons land.
@ALEXSMIT01
@ALEXSMIT01 6 жыл бұрын
Bitter mooi vir die 100ste keer!
@malieengelbrecht6147
@malieengelbrecht6147 5 жыл бұрын
Pragtig kan nie genoeg luister
@gertsmit9382
@gertsmit9382 5 жыл бұрын
Pragtige lied sy mag ma sing
@ignusgrobler2511
@ignusgrobler2511 Жыл бұрын
As jy eers die rooi stof van Suidwes op jou bootse het kry jy dit nie af nie en jy sal altyd na die plek verlang. En die tuiste van jou hart bly. Suidwes verre land. My land. Ek is so geseend om die plek my land te noem
@glenvanzyl8985
@glenvanzyl8985 Жыл бұрын
Ja ek stem , nie wat dit vandag is nie
@rianatheron3338
@rianatheron3338 3 жыл бұрын
Jy sing fantasties .. En Suidwes is nog in my hart .. Pragtig ❤️
@nature-thebestteacherofthe9628
@nature-thebestteacherofthe9628 5 жыл бұрын
Uiters mooi Jezelle. Jy mag maar sing! Alhoewel ek nie van Suidwes af kom nie, voel ek die patriotisme en diep liefde vir jou land en jou lyftaal visualiseer jou erns en trots. Welgedaan!
@ElmarieVanWyk-p4l
@ElmarieVanWyk-p4l 10 күн бұрын
Die mooiste land, met sy woestyn, berge, klippe. Daar vind jy sommer die rustigheid vanself. Mis my geboorte land.
@mitchelinemarkowitz6772
@mitchelinemarkowitz6772 4 жыл бұрын
Ja daar is net een Suidwes (Namibia), pragtige liedjie, Jezelle!
@glenvanzyl8985
@glenvanzyl8985 10 ай бұрын
South West definately, after not so bright
@tomruddell.2517
@tomruddell.2517 2 жыл бұрын
Beautiful. Nice song. Regards Tom from new Zealand.
@helmuthintermayer6081
@helmuthintermayer6081 6 жыл бұрын
Ein tolles, gefühlvolles Lied und eine schöne Frau mit überzeugender Stimme.
@rstthomas
@rstthomas Жыл бұрын
thanks I can read German but not south Africans
@lindamuller3044
@lindamuller3044 3 жыл бұрын
Bring herinneringe...my hart❤ behoort nog in Suidwes...die spreekwoord lui eenmaal 'n Suidwester altyd n Suidwester.Lief dit!!!
@windhoekboer207
@windhoekboer207 Жыл бұрын
Baie mooi liedjie My pa is in Suid-Afrika grootgeword en my tannie is in Suidwes gebore
@rinavandenheever1982
@rinavandenheever1982 6 жыл бұрын
Hierdie lied het my hart aangeraak . Jezelle dis die mooiste van mooi !!
@mornejacobs3459
@mornejacobs3459 3 жыл бұрын
En ook my land as kind, Okohanja, toe Walvis, Warmbad en Karasburg........oohhh ek mis jou my land
@lukasvisagie9513
@lukasvisagie9513 6 ай бұрын
Geniet jou musiek steeds baie, jy is baie spesiaal, ek hoop jy is besig om te wen, ek begeer dit vir jou en bid daarvoor.
@bertiegerrits548
@bertiegerrits548 11 ай бұрын
2020 voor het eerst gehoord 👌 zalig om naar te luisteren 🙏voor de mooie muziek en tekst . Jezelle Bij deze een fijne avond en vele groetjes Bertie 😉🤗🍀uit Alken ( België )
@johanvanwyk3580
@johanvanwyk3580 2 жыл бұрын
Wow dis so mooi 👌🏻👌🏻verlang om weer die mooi te kom waardeer
@pieterspies
@pieterspies 3 жыл бұрын
i will never tire of watching and listening to this beuatifull musical STUNNING STUNNING
@pieterspies
@pieterspies 3 жыл бұрын
MY JONG DAME - JY SING HIERDIE TREFFER VAN JOU REGTIG PRAGTIG - WONDERLIK DAT JY DIT GESKRYF HET - JOU BEWEGINGS IS SOOS ALLES AS EEN WODERLIK BAIE DANKIE
@joerghaverkamp1393
@joerghaverkamp1393 3 жыл бұрын
Love that song. Is a translation into english or german available oder at least the original text in print? Thank You
@angelika.debortolidebortol1602
@angelika.debortolidebortol1602 4 жыл бұрын
Beautiful heart warming song,makes me long for home.
@CrazyDeeWoestynKind
@CrazyDeeWoestynKind Жыл бұрын
Ek nou amper 2 jaar in SA en verlang steeds elke dag na woestyn, see en pure hearted mense.
@victorschmidlin3577
@victorschmidlin3577 2 жыл бұрын
Beekdskone mensie met 'n pragtige stem. Jy mag Jezelle
@dieterrudolph651
@dieterrudolph651 Жыл бұрын
So ist das. Ich habe die halbe Welt gesehen nur niemals fühlte mich so daheim wie in Südwest. Es ist wirklich wahr. Du willst nie wieder gehn. Und ich werde wiederkehren das ist klar. Dieses Land ist mehr als wunderbar!
@gesinadupreez5125
@gesinadupreez5125 3 жыл бұрын
Pragtige lied ek luister dit elke dag. 💞💞💞💞
@charlvandermerwe149
@charlvandermerwe149 7 жыл бұрын
Dankie Jezelle vir hierdie pragtige Suidweslied - Jy mag maar sing !!!
@sergejeannet3358
@sergejeannet3358 3 жыл бұрын
This girl is brilliant, I send the link to an US friend and she said Wow - she's very good! What language is that? I think she's got a nice spirit.... very angelic, and pretty!
@globaltraveller6418
@globaltraveller6418 3 жыл бұрын
The song is in Afrikaans......it's 300 years old Dutch with some words from other languages - to describe it in 1 sentence. Afrikaans is spoken mostly by white Africans in some parts of Namibia, Botswana, Simbabwe and mainly South-Africa.
@susiedeb
@susiedeb 2 жыл бұрын
@@globaltraveller6418 it is actually it spoken by more Colourdes than Whites in South Africa.... en.m.wikipedia.org/wiki/Afrikaans
@marceljouhaud302
@marceljouhaud302 2 жыл бұрын
@@globaltraveller6418 and also by most South Africans of mixed race (the "Cape Coloureds") in Cape Province, South Africa.
@rot4950
@rot4950 2 жыл бұрын
@@susiedeb yea but its a white lunguage
@sakkievanzyl2983
@sakkievanzyl2983 5 ай бұрын
​@@rot4950dis waar ja
@ALEXSMIT01
@ALEXSMIT01 7 жыл бұрын
Ek sien deur my trane my land en jou stem dra my oor die pieke en wieke van Suidwes. Baie mooi lied en jou lyftaal beeld die liedjie nog mooier uit met daai geklemde vuiste - My Land!!
@brendarosslee9054
@brendarosslee9054 4 жыл бұрын
Ja sy sing mooi en sy is pragtig
@samanthagalaxy4899
@samanthagalaxy4899 3 жыл бұрын
Ek woon al meer as 40 jaar in Suid Afrika maar verlang elke dag terug na Suid Wes my land waar ek groot geword het op die Sand duine gespeel het en die beste ma en pa wat die Here my geseen het Sy sing dit so pragtig Ons was so gelukkig en ek kyk elke dag daarna
@elisabetemonteiro7061
@elisabetemonteiro7061 3 жыл бұрын
Alex Smit asseblief kan u vir my die woorde van die lietjie stuur want al verstaan is daar party woorde wat ek nie kan begreyp.Ek us van 1976 in Portugal. Baie dankie
@kasparnande2069
@kasparnande2069 Жыл бұрын
My love for suidwes het begin toe ons Angola af na suidwes toe , voor die oorlog , toe ek 4 jaar , nog was God het ons gedra van oorloe, tot onafhanklik van suidwes ,ek bid vir almal in suidwes Witte's.,bruin,swart...
@shaungrobler4361
@shaungrobler4361 5 жыл бұрын
Ai Jezelle...... Maak mens terug verlang na die wonders wat wel bestaan in ons lewe!!😘
@ceciliabodenstein8689
@ceciliabodenstein8689 3 жыл бұрын
Sy is pragtig! Mooiste Suidwes meisie! Lief jou🥰
@dirkangelwolf
@dirkangelwolf 4 жыл бұрын
Amazing song! Used to live on Krantzberg Mine and attended Omaruru Primary School. Missing Southwest Africa and the good ole' days!
@hafa1089
@hafa1089 3 жыл бұрын
The good ole day will never be back dumbass
@dirkangelwolf
@dirkangelwolf 3 жыл бұрын
Thank you for the polite and well thought out response 👍
@mikedotro3793
@mikedotro3793 6 жыл бұрын
Not seen Suidwes since 1989, very beautiful song
@hafa1089
@hafa1089 3 жыл бұрын
Namibia
@glenvanzyl8985
@glenvanzyl8985 10 ай бұрын
​@@hafa1089If you feel offended by us south west chatter, go look for another site to try and promote your nam crap
@nathanbraidman5372
@nathanbraidman5372 Жыл бұрын
What a talented and accomplished performer this young lady is.
@marcelleadams8089
@marcelleadams8089 5 жыл бұрын
baie mooie stem soos n Engel!! Met die Lied kry ek Heimwee vir my land Suid Afrika en die taal Afrikaans. Marcelle
@henkmeyer1960
@henkmeyer1960 3 жыл бұрын
ek is in Amerika en luister elke Sondag na Afrikaanse lietjies, Net pragtig. Lekker verlang Ek nou
@czesawliszka9710
@czesawliszka9710 3 жыл бұрын
A natural beautiful girl and she sings wonderfuully!!!!
@trobron
@trobron 2 жыл бұрын
🌹🇩🇪🌹❤❤❤Sie ist Hūbsch und Singt schön Ich liebe Sūdwest Namibia 👍👍👍
@mathewshamukoto1368
@mathewshamukoto1368 6 жыл бұрын
I miss my country Namibia. ...it's such a lovely song , it makes feel at home
@glenvanzyl8985
@glenvanzyl8985 Жыл бұрын
Please stand corrected she ia singing about SWA and not Namibia
@kobustheron6776
@kobustheron6776 Жыл бұрын
Meisiekind, daar is niemand wat hierdie ou land van ons beter kan besing as jy nie . Dankie- Oom Kobus.
@MrFlatroofer
@MrFlatroofer 3 жыл бұрын
Beautiful.
@sc3rwd4hk34hk
@sc3rwd4hk34hk 3 жыл бұрын
A very wonderful song. Are there any lyrics available in afrikaans? (I couldn`t find any of them nowhere.)
@henrynorris4950
@henrynorris4950 7 жыл бұрын
Jezelle. ek is hard opsoek na jou CD ek het lank laas n vrou met so n mooi stem gehoor jy sing pragtige
@brucebanner9911
@brucebanner9911 3 жыл бұрын
Song is amper so mooi soos jy
@thysellis3677
@thysellis3677 2 ай бұрын
So brilliant, ons musiek v 70's ons Ouers geluister na dit. Dki vd post
@johanjohan1716
@johanjohan1716 5 жыл бұрын
Nou so gesit en huil. Dankie dit is darem waar .
@geishlichkeit
@geishlichkeit 4 жыл бұрын
Good song and lovely singer, it is wonderful, we like it
@sinjindarkfold864
@sinjindarkfold864 6 жыл бұрын
i dont come from Suidwes maar hemel hierdie liedtjie trek my hart snare Thank you Jezelle
@evertfbakkes7160
@evertfbakkes7160 5 жыл бұрын
Ek verlang sommer terug na my dae op die grens, Jezelle sing dit met volle oorgawe, jy mag maar!
@carelvandergrijp6019
@carelvandergrijp6019 7 ай бұрын
So Trots op jou, Die liefde vir jou land Suid Wes....
@elsievanzyl2410
@elsievanzyl2410 2 жыл бұрын
She is fantastic -born a STAR!!!!
@pietersmit6031
@pietersmit6031 4 жыл бұрын
Fantasties Suidwes staan weer op Jy is pragtig.
@stevensteven5261
@stevensteven5261 Жыл бұрын
Ja die trane loop . Boers staan op asb ons kan mos. Moenie rugstekers en voete wassers word nie. Ons moet die Godsvolk bly. Dankie dis waar en wonderlik.
@helmuthintermayer6081
@helmuthintermayer6081 5 жыл бұрын
You are the best. I love your voice and your songs. I wish you the best. Greats from Bavaria.
@benlotter3151
@benlotter3151 5 жыл бұрын
Pragtig. Eenkeer n Suidwester dan bly n Suidwester Ons is bsie trots op ons mooie land
@glenvanzyl8985
@glenvanzyl8985 Жыл бұрын
Dis reg ek stem
@mariusroetz6523
@mariusroetz6523 5 жыл бұрын
Augustus 2019 sal ek terugkeer na my geliefde Suidwes. Dankie Jezelle vir die pragtige lied.
@hafa1089
@hafa1089 3 жыл бұрын
Namibia
@glenvanzyl8985
@glenvanzyl8985 10 ай бұрын
Yep south west africa has degraded to chinam, nah treasure what you have related to what SWA was, not what it is now
@imdonglongkongly572
@imdonglongkongly572 4 жыл бұрын
I can't understand this song. But I love to listen.. wish if I could see subtitle in English.. nice sing
@casshendry
@casshendry 4 жыл бұрын
Got no idea what she is singing about but she can sing. Love her voice. Awesome. From a Kiwi down under.
@ignusgrobler2511
@ignusgrobler2511 Жыл бұрын
She sings about a country once kown as Suid Wes. South west. Now known as namibia. How amazing it was. And now my personal opinion how absolutely down the drain it is
@glenvanzyl8985
@glenvanzyl8985 Жыл бұрын
@@ignusgrobler2511 Yep Ignus SWA was paradise, but now its a corruption and crime scenario, usual old way of thinking after so called indipendance
@jeanettedutoit1710
@jeanettedutoit1710 7 жыл бұрын
Baie Dankie - dis pragtig en verlang nou sommer baie na ons pragtige land en mense. Pragtige woorde. Jeanette
@renatabooysen4273
@renatabooysen4273 3 жыл бұрын
WOW!! Eenmaal ń Suidwester altyd een.
@user-dt6sl1oz3v
@user-dt6sl1oz3v 9 ай бұрын
Ek bly nogsteeds hier, ons is so geseend. Pragtige lied.
@rinaerasmus379
@rinaerasmus379 2 жыл бұрын
Henties sulke mooi herinneringe . Pragtige lied
@miemiegrobler2195
@miemiegrobler2195 7 жыл бұрын
pragtige stem , verlang na my geboorteland. Suidwes
@eduplessis8110
@eduplessis8110 4 жыл бұрын
Wat 'n plesier om hierna te luister, Pragtig verby
@peetoosthuizen2738
@peetoosthuizen2738 2 жыл бұрын
Jy is great die song is briljant mooi so hou aan .X 32Batiljon bos oorlog soldaat. S.w.a grens v 2j7mnde🌹
@donaldcarr7513
@donaldcarr7513 4 жыл бұрын
Love the song and video.
@therinajames9241
@therinajames9241 Жыл бұрын
Suidwes is in my bloed. Watter mooi lied.
@enoughnow9169
@enoughnow9169 3 жыл бұрын
Very uplifting and inspiring calling me home
@Sunnysa123
@Sunnysa123 4 жыл бұрын
Mens verlang somme stukke trug na suidwes sal altyd in my bloed bly al bly ek nou in SA😍
@ME-vi1cr
@ME-vi1cr 5 жыл бұрын
Lekker 😪😪 ek. Baie mooi stem en lied. Huil oor my land SA want die lied kom net sowel vir SA geskryf gewees het.
@helmuthintermayer6081
@helmuthintermayer6081 6 жыл бұрын
Ein wunderbares Lied. This ist a wonderful Song.
@calliepohl8977
@calliepohl8977 4 жыл бұрын
Dis waarlik pragtig.ons taal bly darm mooi.Dankie hou nie op sing nie.
@yvonnejonker3969
@yvonnejonker3969 2 жыл бұрын
Beautiful voice
@lebenbroi445
@lebenbroi445 Жыл бұрын
Eine praechtige Stimme von einem praechtigen Maedel.
@MrGerrievanzyl
@MrGerrievanzyl 4 жыл бұрын
Ag ek geniet die meisie se stemmetjie. So pragtig..
@marlenefourie872
@marlenefourie872 4 жыл бұрын
dit is hoendervleis mooi
@rossouwmalherbe757
@rossouwmalherbe757 2 жыл бұрын
Lied bring hoop in n wereld wat onderstebo is!
@methomasdd
@methomasdd 7 жыл бұрын
Verlang ek darem nou lekker terug Suidwes toe. Pragtig, dankie
@danieengelbrecht8482
@danieengelbrecht8482 2 жыл бұрын
Absolutely beautiful..
@benniewoest3517
@benniewoest3517 4 жыл бұрын
Jy laat trane in my oe🙏pragtig 💐🌹☘️🌴🙏😘
@karinlouw4474
@karinlouw4474 7 жыл бұрын
Hoendervleis mooi!!!
@suritaventer3603
@suritaventer3603 7 жыл бұрын
Mooi lied Ek verlang ook nou terug na my kinderdae.
@alterstassfurter5743
@alterstassfurter5743 4 жыл бұрын
it sounds very similar to "que sera" (by Doris Day ?)"...but it sounds great...Like it...regards from good old germany
@nedor64
@nedor64 2 жыл бұрын
PRAGTIG! Jezelle
@evertchristel
@evertchristel 3 жыл бұрын
Love this song
@michaelkrafft84
@michaelkrafft84 3 жыл бұрын
Pragtig. Gelukkig is ek steeds in suideess.
Jezelle - Vir ons mense
3:43
Johan Yssel
Рет қаралды 203 М.
Peter Mitchell - Toks  n Tjops   Flower of Scotland
2:55
Christoffel van zyl
Рет қаралды 1,1 МЛН
Cool Items! New Gadgets, Smart Appliances 🌟 By 123 GO! House
00:18
123 GO! HOUSE
Рет қаралды 13 МЛН
KINDNESS ALWAYS COME BACK
00:59
dednahype
Рет қаралды 160 МЛН
Nutella bro sis family Challenge 😋
00:31
Mr. Clabik
Рет қаралды 14 МЛН
DEFINITELY NOT HAPPENING ON MY WATCH! 😒
00:12
Laro Benz
Рет қаралды 55 МЛН
Thys & Zak H 264 LAN Streaming
3:51
ontbytSAKE
Рет қаралды 27 М.
Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig
5:07
Onbeskaamd
Рет қаралды 2,5 МЛН
Wynand Strydom, Chereé - Elandsbaai
4:13
ChereeVEVO
Рет қаралды 534 М.
My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018
59:41
Suidwes-Afrika | Südwestafrika | South West Africa
3:56
Uitsaaikorporasie
Рет қаралды 275 М.
Plekkie in die son - Jezelle
3:45
Johan Yssel
Рет қаралды 54 М.
Sonja Herholdt - SKIPSKOP
4:46
coenie11
Рет қаралды 817 М.
Bosveldklong gesels oor sy siekte
2:29
eNCAeNUUS
Рет қаралды 17 М.
Thys die Bosveldklong -  Swakopmund
4:09
Snyman Musiek Produksies
Рет қаралды 645 М.
"Die Suidwesterlied" • (Afrikaans Version of Südwesterlied) [+Lirieke/Lyrics]
3:44
Say mo & QAISAR & ESKARA ЖАҢА ХИТ
2:23
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 2,3 МЛН
Jaloliddin Ahmadaliyev - Kuydurgi (Official Music Video)
4:49
NevoMusic
Рет қаралды 4,7 МЛН
Zattybek & ESKARA ЖАҢА ХИТ 2024
2:03
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 457 М.
BABYMONSTER - ‘FOREVER’ M/V
3:54
BABYMONSTER
Рет қаралды 82 МЛН