Taalkommissie-lesing 1: AWS en vaktaal

  Рет қаралды 36

LitNetKanaal

LitNetKanaal

Ай бұрын

Om ’n taal formeel as skryftaal te kodifiseer, is ’n komplekse proses wat nóú verweef is met die politieke en sosiale leefwêreld van die taal se sprekers. Oor die afgelope eeu het die Taalkommissie van die Suid‑Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns die taak gehad om Afrikaans as skryftaal te help vestig. Aan die een kant neem die Taalkommissie leiding deur reëls vir die eenvormige spelling en skryfwyse van Afrikaans aan gebruikers beskikbaar te stel. Aan die ander kant reflekteer die Taalkommissie se werk die altyd groeiende woordeskat, segswyse en behoeftes van Afrikaans se skrywende gemeenskap. Die resultaat van dié opdrag word telkens weerspieël in ’n nuwe uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls as Afrikaans se oudste lewende taalhulpbron. Hier is 'n video deur Jana Luther wat meer agtergrond oor Afrikaanse vaktaal verskaf.

Пікірлер
We Need to Rethink Exercise - The Workout Paradox
12:00
Kurzgesagt – In a Nutshell
Рет қаралды 6 МЛН
НЫСАНА КОНЦЕРТ 2024
2:26:34
Нысана театры
Рет қаралды 1,3 МЛН
Пранк пошел не по плану…🥲
00:59
Саша Квашеная
Рет қаралды 6 МЛН
How Many Balloons Does It Take To Fly?
00:18
MrBeast
Рет қаралды 200 МЛН
Summer shower by Secret Vlog
00:17
Secret Vlog
Рет қаралды 13 МЛН
Mastery: How to Learn Anything Fast | Nishant Kasibhatla
19:10
Ideas & Inspiration
Рет қаралды 14 МЛН
Die nodige introspeksie van ’n resensent
11:44
LitNetKanaal
Рет қаралды 287
Waar staan Annelie Lotriet in die staat se magsorde?
19:47
LitNetKanaal
Рет қаралды 177
RNE versus ’n koalisieregering
33:08
LitNetKanaal
Рет қаралды 471
Learn British accents and dialects - Cockney, RP, Northern, and more!
24:06
Learn English with Gill · engVid
Рет қаралды 7 МЛН
80 Year Olds Share Advice for Younger Self
12:22
Sprouht
Рет қаралды 1,6 МЛН
Understand Native English Speakers with this Advanced Listening Lesson
24:45
English Speaking Success
Рет қаралды 28 МЛН
SAPD: Hoe droewig is die prentjie?
32:49
LitNetKanaal
Рет қаралды 242
#рекомендации #батёк #смешныевидео
1:00
funny video-batek
Рет қаралды 2 МЛН