Tasché - Lisa Se Klavier (SOLID Studios Session 2020)

  Рет қаралды 21,509

Tasché

Tasché

3 жыл бұрын

Music video by Tasché performing Lisa Se Klavier (Live at SOLID Studios Cape Town / 2020). © 2020 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
vevo.ly/BwZLd1

Пікірлер: 9
@marcelmarijkevanderwal2562
@marcelmarijkevanderwal2562 2 жыл бұрын
soo good greetings from holland
@elsavisagie9295
@elsavisagie9295 Жыл бұрын
Sjoe! So mooi!
@fredvanderwalt7929
@fredvanderwalt7929 Жыл бұрын
Flippet, Tache' jy is maar net n wenner, Superster.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 3 жыл бұрын
💓
@dawidvanniekerk6518
@dawidvanniekerk6518 3 жыл бұрын
Hi Ek is mal oor jou stem. FOKKEN AMAZING. Kan jy dalk jou self in dink ek werk 60 70 uure n week vir maande an een weg van die huis en family af. Dan gan ek Kaap toe om by my beste maats te kuier. En my frou en kinders gan saam. So iewrs deur die nag dan sing ons saam en dit is lisa se klavier dit is ons jam. Oor hoe dit voel as jy lank laas jou mense gesien het en almal is bly en beesig en so dietjie in die moment is daar net liefde. Ek wil he jy moet jou amazing stem vat en op n goeie Pell se stoep gan sit soos in die song . Na n fokken gaga week en chill en by die see. Wat is daai stoorie vir jou? Rustig en vol vrede sing ons n mellow song . Wat almal .... wel my en my gesin .. maak chill en die stoorie voel . Amper soos die original maar met jou amazing voice ..en rustig. Sonder so baie van jou amazing rock Die song is van still wees en die oomblik inneem. Soos ver kyk na v venter en vedwaal. Ons almal chill na n lang maand of 2. By ons beste maats. In Gordens Bay. In die moment moet jy jou self kan sit in Ons skoenne. Ons kuier by n Karen en n Rowen Ons is so moeg en weg van die JHB stad af. Met al die kinders wat speel en die wind wat huil is daar kos op die tafel en klien glasses wyn wors geskin. Die kinders wat speel en lag. Dan geseld on al ons stoosies en die lwer word weer kol. Me knoffel brood ek rooi wyn. Die see sus my so sag ek is by die huis waar ins saam kan kom en mekaar kan voel verstaan . Die song sal jy net moet sing sonder die full on rock. Tussen in . Dit is n song vir my koue siel en in die moment wat jy daar is en af skakel. Dan vibreer dit duer jou weese. Ek sal love om die konsep te koor met jou amazing stem. Rustug sit in n mood daar waar dit gebeur. Soos die stoorei in die song. Ou mense sit nou kinders in die bed en drin n whisky Die vrouens vang gou op en die manne braai . Vertrl van al die stooris by die werk en die kinders. Ons miss mekaar so baie dit maak seer. Dan sien ons mekaar en maak die beste. Die lewe se grond pad is swaar maar ons bly so baie lief vit mekaar. Gooi jou eie words. Baie liefde. En as jy so song maak w ek dit eerste hoor ASB
@zanderrexel
@zanderrexel 3 жыл бұрын
Beste!
@kirstenallihn533
@kirstenallihn533 2 жыл бұрын
❤️
@riaanheymans1099
@riaanheymans1099 Жыл бұрын
Ek het al gesê Francois Kan maar die woordeboek sing en Ek sal luister en geniet maar fok my Taché jys nie ver agter nie
Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole
4:30
Ricus Nel
Рет қаралды 24 МЛН
Inside Out Babies (Inside Out Animation)
00:21
FASH
Рет қаралды 23 МЛН
Llegó al techo 😱
00:37
Juan De Dios Pantoja
Рет қаралды 59 МЛН
Double Stacked Pizza @Lionfield @ChefRush
00:33
albert_cancook
Рет қаралды 117 МЛН
Schoolboy - Часть 2
00:12
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 4,3 МЛН
The Parlotones - Lisa se Klavier
5:03
The Parlotones
Рет қаралды 124 М.
Tasché Burger - ‘Hillbrow’ | Live Shows | The Voice SA | M-Net
3:02
The Voice South Africa
Рет қаралды 280 М.
Tasché - The Story (SOLID Studios Session 2020)
3:57
Tasché
Рет қаралды 69 М.
Liza Se Klavier
4:42
Laurika Rauch
Рет қаралды 187 М.
Vier Seisoene Kind
3:46
Tasché
Рет қаралды 846 М.
Liza Se Klavier (Radio Edit)
4:18
Dozi - Topic
Рет қаралды 8 М.
Refentse - Lisa Se Klavier (Lewendige Opname)
6:56
RefentseVEVO
Рет қаралды 29 М.
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 30 МЛН
Jaloliddin Ahmadaliyev - Erta indin (Official Music Video)
4:32
NevoMusic
Рет қаралды 2,6 МЛН
Jaloliddin Ahmadaliyev - Kuydurgi (Official Music Video)
4:49
NevoMusic
Рет қаралды 12 МЛН
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54
Nurmuhammed Jaqyp  - Nasini el donya (cover)
2:57
Nurmuhammed Jaqyp
Рет қаралды 720 М.
Sadraddin - Taxi | Official Music Video
3:10
SADRADDIN
Рет қаралды 1,3 МЛН