Terloops - Vry

  Рет қаралды 5,745

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Ай бұрын

Geniet Terloops se musiekvideo van hulle enkelsnit, "Vry".
Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse -
Skrywer / Publiseerder:
Carel Willem Hendrik Boshoff, Frans de Klerk/ Vonk Uitgewers CC
Regisseur
Tessa Jay Glanville
Kameras
Tessa Jay Glanville
Redigeerder
Tessa Jay Glanville
Kleur Redigeerder
Tessa Jay Glanville
Musiekvideo Konsep
Carel Willem Hendrik Boshoff, Frans de Klerk
Produksie Bestuurders
Teesa Jay Glanville
Musiekvideo Vervaardiger
Vonk Musiek
Liedjie opname:
Tertius Human / CoolerBox Studios
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер: 12
@carelboshoff6537
@carelboshoff6537 Ай бұрын
Lirieke: Gee my ‘n hart soos Dirkie Uys Dat, al is daar geen hoop, ek nooit my rug sal wys Gee my die moed van Jopie Fourie, Dat ek vir Vaderland veg en nie sal wegkruip nie, Maak my so slim soos Christiaan de Wet, Dat as die vyand iets doen ek reeds ‘n plannetjie het, Gee my die durf van Koos de la Rey, As ons dit alles het maak ons ons weer vry. My pa het vir my al die stories gelees Van Japie Greyling, hy was dapper gewees. Danie Theron het tot die dood toe geveg, Vir die ou republiek, vir wat hy weet was reg. My ma het vir my al die liedjies geleer, Van Sarie Marais en waar is Dina nou weer? Met Tant Hessie se Wit Perd in my kop gaan slaap, En die Vier Perde Wa het my daar opgeraap. Onthou jy, Ons was vry! Gee my ‘n hart soos Dirkie Uys Dat, al is daar geen hoop, ek nooit my rug sal wys, Gee my die moed van Jopie Fourie, Dat ek vir Vaderland veg en nie sal wegkruip nie, Maak my so slim soos Christiaan de Wet, Dat as die vyand iets doen ek reeds ‘n plannetjie het, Gee my die durf van Koos de la Rey, As ons dit alles het maak ons ons weer vry. Ek en my broer het kommando gespeel, Klei os gemaak en vrugte gesteel. Ek was kaptein, hy was generaal, As hy my beveel het ek beskuit gaan haal. Waar is jy? Ons maak vry! Gee my ‘n hart soos Dirkie Uys Dat, al is daar geen hoop, ek nooit my rug sal wys, Gee my die moed van Jopie Fourie, Dat ek vir Vaderland veg en nie sal wegkruip nie, Maak my so slim soos Christiaan de Wet, Dat as die vyand iets doen ek reeds ‘n plannetjie het, Gee my die durf van Koos de la Rey, As ons dit alles het maak ons ons weer vry. My oupa is dood, ek het min geweet, Maar sy drome was groot, dit onthou ek nogsteeds, En ek hoop, ja ek hoop, hy is trots op my, Dat ek ook my deel doen om ons volk te bevry. Gee my ‘n hart soos Dirkie Uys Dat, al is daar geen hoop, ek nooit my rug sal wys, Gee my die moed van Jopie Fourie, Dat ek vir Vaderland veg en nie sal wegkruip nie, Maak my so slim soos Christiaan de Wet, Dat as die vyand iets doen ek reeds ‘n plannetjie het, Gee my die durf van Koos de la Rey, As ons dit alles het maak ons ons weer vry.
@bernd_das_brot6911
@bernd_das_brot6911 Ай бұрын
Erg mooi, liefde naar onze afrikaanse neven vanuit Nederland
@mattbrown4141
@mattbrown4141 Ай бұрын
Ek het gehoor "durf van Koos Delarey" en "slim soos Christaan De Wet" en "gee my 'n hart soos Dirkie Uys" en "moed van Jopie Fourie"-- daai is 'n dadelike thumbs up vir my. Baie lekker liedjie, ouens!
@gautengdj
@gautengdj Ай бұрын
Lekker man lekkerrrrr!
@stephangriessel3550
@stephangriessel3550 Ай бұрын
Awesome manne! Hou so aan !
@gerrievijloen9604
@gerrievijloen9604 Ай бұрын
👍👍👍
@user-xd5cb1tg7o
@user-xd5cb1tg7o Ай бұрын
❤❤❤
@adrianwalker2833
@adrianwalker2833 Ай бұрын
It's beautifully filmed at the Voortrekker Monument. LYRICS would be greatly appreciated as I have just googled them, but couldn't find them.
@mattbrown4141
@mattbrown4141 Ай бұрын
Gee my ‘n hart soos Dirkie Uys Dat al is daar geen hoop Ek nooit my rug sal wys Gee my die moed van Jopie Fourie Dat ek vir Vaderland veg En nooit sal wegkruip nie Maak my so slim soos Christiaan De Wet Dat as die vyand iets doen Ek reeds ‘n plannetjie het Gee my die durf van Koos De La Rey As ons dit alles het Maak ons, ons, weer vry My pa het vir my al die stories gelees Van Japie Greyling Hy was dapper gewees Danie Theron Hy het tot die dood toe geveg Vir die ou republiek Vir wat hy weet was reg My ma het vir my al die liedjies geleer Van Sadie maar een *** Wat as tien gaan geweer *** Net Tant Hessie se witperd In my kop gaan slaap En die vier perde Die waarheid het my daarop geraak *** Onthou jy Ons was vry (Koor herhaal) Ek en my broer het kommando gespeel Bly ons gemaak En vrugte gesteel Ek was kaptein En hy was general As hy my beveel Het ek biskuit gaan haal Waar is jy Ons maak vry (Koor herhaal) My oupa is dood Ek het min geweet Maar sy drome was groot Dit onthou ek nog steeds Ek hoop ja ek hoop Hy is trots op my Dat ek ook my deel doen om ons volk te bevry (Koor herhaal) ***As jy drie sterre sien, dit beteken ek nie glo ek het die korrek woorde gehoor nie. Jammers, Afrikaans is nie my moedertaal nie.
@carelboshoff6537
@carelboshoff6537 Ай бұрын
@@mattbrown4141 Baie dankie! Jy het meeste reg gekry, ek het geplaas as jy wil kyk. (Pinned comment)
@adrianwalker2833
@adrianwalker2833 Ай бұрын
@@mattbrown4141 Oh, many thanks. Afrikaans is not my mother tongue either. So that's really appreciated. Below you find the lyrics in English (via Google Translator). All the best! Give me a heart like Dirkie Uys That, even if there is no hope, I never give up Give me the courage of Jopie Fourie, That I will fight for the Fatherland and will not Make me as smart as Christiaan de Wet, That if the enemy does something I already have a plan, Give me the courage of Koos de la Rey, When we have all this we set ourselves free again. My father read me all the stories From Japie Greyling, he was brave Danie Theron fought to the death, For the old republic, for what he knew was right. My mother taught me all the songs, Van Sarie Marais and where is Dina again? Went to sleep with Aunt Hessie's White Horse in my head, And the Four Horse Wagon picked me up there. Remember, We were free! Give me a heart like Dirkie Uys That, though there is no hope, I will never turn my back, Give me the courage of Jopie Fourie, That I will fight for the Fatherland and will not hide, Make me as smart as Christiaan de Wet, That if the enemy does something I already have a plan, Give me the courage of Koos de la Rey, When we have all this we set ourselves free again. My brother and I played commando, Clay ox made and fruit stolen. I was captain, he was general, If he ordered me, I went to get biscuits. Where are you? We set free! Give me a heart like Dirkie Uys That, though there is no hope, I will never turn my back, Give me the courage of Jopie Fourie, That I will fight for the Fatherland and will not hide, Make me as smart as Christiaan de Wet, That if the enemy does something I already have a plan, Give me the courage of Koos de la Rey, When we have all this we set ourselves free again. My grandfather is dead, little did I know, But his dreams were big, I still remember that, And I hope, yes I hope, he's proud of me, That I also do my part to free our people. Give me a heart like Dirkie Uys That, though there is no hope, I will never turn my back, Give me the courage of Jopie Fourie, That I will fight for the Fatherland and will not hide, Make me as smart as Christiaan de Wet, That if the enemy does something I already have a plan, Give me the courage of Koos de la Rey, When we have all this we set ourselves free again.
@eleanorlombard8365
@eleanorlombard8365 Ай бұрын
Pragtig! Geluk!
Jan Blohm - Ou Karoo
3:32
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 986 М.
Deon Groot - O'Lyfie
3:36
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 797 М.
Задержи дыхание дольше всех!
00:42
Аришнев
Рет қаралды 3,8 МЛН
Идеально повторил? Хотите вторую часть?
00:13
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 11 МЛН
Double Stacked Pizza @Lionfield @ChefRush
00:33
albert_cancook
Рет қаралды 121 МЛН
UNO!
00:18
БРУНО
Рет қаралды 3,4 МЛН
Valiant Swart - Die Mystic Boer
5:24
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 80 М.
Appel - Buffel Van Buffelsfontein (Amptelike Musiekvideo)
3:00
PIETMAN GELDENHUYS - HANNE
4:10
Pietman Geldenhuys
Рет қаралды 7 М.
BOSKREET - Wildebeest Brandewyn Vriende (Amptelike Musiekvideo)
3:42
Wildebeest Brandewyn Vriende
Рет қаралды 378 М.
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 406 М.
Juan Boucher - Want Jy Weet
4:03
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 8 МЛН
Ons Koning Kom / Oorwinningslied
4:26
Willie & Natasha - Topic
Рет қаралды 10 М.
Elandré - Honderd Duisend Maal
3:42
Elandré
Рет қаралды 1,7 МЛН
Hennie Jacobs - Lyflam
3:00
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 726 М.
Kenjebek Nurdolday & Baller - sokpe#сокпе#сөкпе
3:10
Kenjebek Nurdolday
Рет қаралды 251 М.
Sevinch Ismoilova - Ustozlar qo'shiqlaridan popuri (Xorazmcha)
6:15
Sevinch Ismoilova
Рет қаралды 1,3 МЛН
Aq Koilek
2:51
Algyt - Topic
Рет қаралды 196 М.
Jaloliddin Ahmadaliyev - Kuydurgi (Official Music Video)
4:49
NevoMusic
Рет қаралды 13 МЛН
Жандос ҚАРЖАУБАЙ - Ауылымды сағындым (official video) 2024
4:25
Жандос ҚАРЖАУБАЙ
Рет қаралды 108 М.
IL’HAN - Bir aida (official video) 2024
4:01
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 148 М.
Umar Keyn - Ever 2024
3:10
Umar Keyn Music
Рет қаралды 317 М.