Theuns Jordaan - Gebed (Met Lirieke)

  Рет қаралды 224,706

THEUNS JORDAAN

THEUNS JORDAAN

4 жыл бұрын

Stream nou - orcd.co/4z3wjwq
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
KZfaq - / @theunsjordaan9907
Facebook - / theunsjordaanpage
Instagram - / theunsjordaan
#TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Kouevuur

Пікірлер: 76
@mrb9347
@mrb9347 2 жыл бұрын
My hart sowel as talle ander Suid Afrikaners se harte is gebreek oor jo Theuns. Jy los n leemte in Suid Afrikaanse musiek. Rus in Vrede maat. Ek salute jou..😪😔❤🙏🙏
@bb4love486
@bb4love486 2 жыл бұрын
Jou stem is nou still op aarde,maar nou sing jy in die engelkoor. Rus sag legende🙏
@madelinehusselmann5485
@madelinehusselmann5485 2 жыл бұрын
Rus sag Theuns. Vanaand is ons harte gebreek 💔 maar jou pragtige stem sal voortleef in ons harte🕯🕯🕯
@Korsikamann
@Korsikamann 2 жыл бұрын
Ich bin traurig. Erst kürzlich im Internet entdeckt , wundervolle Musik gehört und genossen.Jetzt plötzlich diese traurige Nachricht. Seine Musik lebt weiter. RIP Theuns Jordaan.
@gerriekeyser8342
@gerriekeyser8342 Жыл бұрын
Dankie Ons Dierbare Hemelse Vader dat U alryd daar is om ons op die reg te pad te hou. Neem my hand Heer en ly my na waters waar rus is. Amen.
@laudigerber9729
@laudigerber9729 4 жыл бұрын
So suiwer, so mooi diep stem, soveel gevoel. Dankie Theuns vir die voorreg om jou musiek te kan waardeer.
@ursularoux5164
@ursularoux5164 2 жыл бұрын
Jy was 'n legende in die musiek bedryf. Jy sal altyd onthou word en jou musiek voortleef in ons harte. Mag jy nou rus by daardie waters, waar geen pyn is nie. Rus in vrede Theuns 🕊🕊🪦
@colleensommerville6231
@colleensommerville6231 2 жыл бұрын
May your soul find rest with Jesus now ✝️💔🕊
@margieludick4245
@margieludick4245 2 жыл бұрын
Die mooiste weergawe van Gebed ooit! Theuns, my hart is stukkend.😭 Beslis "gone too soon". Rus in Hemelse vrede liefste Theuns - jy sal deur jou musiek vir ewig in my hart bly voortleef.😭😭❤❤🙏🙏🙏
@monicadebruyn4297
@monicadebruyn4297 2 жыл бұрын
Theuns jy was n sanger wat diep in n mens se hart gekruip. Maar nou het jy gegaan waar daar geen pyn en lelik van die ou aarde is nie. Sal jou stem mis😥
@marnecassell4430
@marnecassell4430 2 жыл бұрын
Ongelooflike mooi gebed.. Rus in vrede Theuns. Jou mantel is neergelê en jy het vlerke gekry..
@judybrits7650
@judybrits7650 2 жыл бұрын
So bitter mooi gestel.Rus in vrede Theuns en sing saam met die Engele daar Bo.
@nicostruwig9199
@nicostruwig9199 Жыл бұрын
Dankie teuns vir jou hart in elke song jy bring vandag nog vrede in ons gesin
@josuavanas9756
@josuavanas9756 2 жыл бұрын
Ai ou Theuns… nou is jy by die Waters van Rus! Rus in Vrede, my vriend!
@hanliegropp5037
@hanliegropp5037 2 жыл бұрын
Jou stem is stil op aarde. Jy sing nou in die hemel. Rus in vrede Theuns. 😭💔Jou musiek sal verseker voort leef in SA.
@brendonnel6631
@brendonnel6631 2 жыл бұрын
Ek is n metal head van formaat. Ek love alle tipe musiek. Hierdie is een van die mooiste by mekaar sittings wst ek nog teegekom het. Baie respek theuns. Jy was Kom haal. N roeping. Ek het nooit regtig besef hoe goed jy is tot jy nie Meer hier is nie. ♥️ Weet net my pa was n huge fan. Ek Sal vir die res van my lewe ook wees.
@emilecupido5170
@emilecupido5170 10 ай бұрын
Theuns Jordaan se gawe van musiek is waarmee God hom kom seen het. Die passie waarmee hy elke lied gesing het, was om sy Vader in die hemele te vereer.
@maryannegille3350
@maryannegille3350 2 жыл бұрын
Sjoe, 'n baie mooi stem wat stil geword het op aarde, maar bly voortleef in die Hemel. Rus sag Theuns, ons sal jou altyd onthou. Die stemgreep van jou en liedjie kombinasie van Steve is bitter mooi.
@elizeopperman6214
@elizeopperman6214 2 жыл бұрын
Waters van ewige rus.... jou stem sal gemis word... jou besonderse talent. Op aarde 'n verlies, maar hemelse wins!!
@laetitiaduplessis6071
@laetitiaduplessis6071 2 жыл бұрын
Rus in vrede.Ons gaan jou so mis Theuns.. ... Niks nuwe liedjies meer nie maar so dankbaar vir die kosbare skat wat jy vir ons gelos het. Sterkte aan al sy geliefdes.
@soniaponzio9426
@soniaponzio9426 Жыл бұрын
Forever in my hart! The unique and divine voice wil echoe in my ears!!❤❤❤🌷🌷🌷🌷🌷
@adjansen7629
@adjansen7629 2 жыл бұрын
discovered Theuns Jordaan so short time ago but he seems to be a musical friend for years already. I am dutch but the African (old dutch) is very understandable for me and the lyrics are going strait to your heart thanks to the composer but certanly the voice that is the carrier! Rest in peace Theuns!
@rosmariedallafina2271
@rosmariedallafina2271 Ай бұрын
still so beautiful - the best voice
@BIGMAMAUSA1
@BIGMAMAUSA1 9 ай бұрын
Wonderful… wonderful… thanks 🙏
@mariekruger39
@mariekruger39 Жыл бұрын
So pragtig Theuns jou musiek sal bir baie jare daagliks gespeel word in huise. Jy raak net nie versadig van jou musiek nie.
@veronicapetzer4167
@veronicapetzer4167 3 жыл бұрын
Word gou gesond. Trane rol. Dis sooo mooi en suiwer .. pragtig en love jou musiek. ❤️
@romeovanstaden8503
@romeovanstaden8503 7 ай бұрын
❤ baie mooi
@nicinaude6189
@nicinaude6189 3 жыл бұрын
Verskriklik mooi!! Praise You, Jesus!!
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
So waar, hou daarvan, ontmoet jou eendag in die hemel, het graag deur die jare na jou liedjies geluister, hou v om op my eie soms te wees, en net na jou pragtige liedjies te luister, ja, ek waardeer my man, hy is net vir my geleen🙏🙏💛💕
@veradowney2858
@veradowney2858 Жыл бұрын
Our world a darker place with out u rip singing 🎶 with the angels now in the arms of u mum xxx
@marisajames8158
@marisajames8158 2 жыл бұрын
So mooi. Rus In. Vrede Theuns.
@mariekruger39
@mariekruger39 2 жыл бұрын
Baie mooi Theuns.Nou sing jy in ons Hemelse Vader Huis.
@christinemaritz9119
@christinemaritz9119 2 жыл бұрын
RIV Theuns.
@nindymcmaster5400
@nindymcmaster5400 2 жыл бұрын
WOW!!! THEUNS SING DIE LIED DO BAIE MOOI. TEREYL JY LUISTER KRY JY KNOO IN JOU KEEL EN TRANE IN JOU OË ❤🤧🤧
@Christine-qi5sk
@Christine-qi5sk 2 жыл бұрын
Totsiens Theuns💔
@user-xe1zh9bo7c
@user-xe1zh9bo7c Жыл бұрын
So mooi
@jacoconradie8139
@jacoconradie8139 2 жыл бұрын
Dit was 'n absolute voorreg om jou te geken het.. en ek het dit nie besef tot dit te laat was nie. RIV my vriend.
@zeldabakkes3407
@zeldabakkes3407 2 жыл бұрын
Pragtige rustige lied, met kosbare woorde. Theuns, jy is nie meer met ons nie, maar jou musiek leef voort. Jy is op 'n baie beter plek. Rus in vrede. Die hemelse koor is seker tienduisend keer mooier as wat ons ken en mag jy een van die lede wees.
@jowa2504
@jowa2504 2 жыл бұрын
J’ai découvert Theuns récemment sur KZfaq. Sa voix grave en duo avec Juanita du Plessis avec sa voix si mélodieuse sont inoubliables. Une grande tristesse quand j’ai appris le décès de Jordaan. R.I.P. Nous nous retrouverons tous un jour au paradis des musiciens.
@betsmaritz2722
@betsmaritz2722 7 ай бұрын
Hy word soooo gemis
@estievorster2065
@estievorster2065 2 жыл бұрын
Vanaand is jy daar....
@minniesteenkamp2010
@minniesteenkamp2010 Жыл бұрын
So pretensieloos en pragtig. Dis verkeerd dat Teuns nooit ooit weer vir ons nuwe liedjies kan maak. Ok verkeerd dat my man oorlede is. Dis die lewe. So kosbaar en kort.
@verbeektes1854
@verbeektes1854 2 жыл бұрын
Jy het nou jou Engel vlerkies gekry🙏😥😥
@elizebronkhorst-bothma1092
@elizebronkhorst-bothma1092 9 ай бұрын
Jy sal in my hart voort leef. Jy was nie net 'n skadu teen die muur vir my nie.Ek mis jou. Altyd xx
@pavolkovac4494
@pavolkovac4494 Жыл бұрын
Anjeli su stastny ze mozu pocuvat Tvoj nadherny hlas.Dakujem Ti za Tvoju krasnu hudbu.Je z nej pocut naozajstny pokoj v dusi💖💖🥂👍👍
@anne-marietheron2015
@anne-marietheron2015 3 жыл бұрын
Hou van jou musiek. Mooi stem.
@ivanbetsy4725
@ivanbetsy4725 13 күн бұрын
@liezelbonthuys3266
@liezelbonthuys3266 2 жыл бұрын
RIV grote.
@rikaniemand9013
@rikaniemand9013 2 жыл бұрын
My lief ek en Leighla sit op jou stoel wonder hoe met troy en jakkals gaan hulle mis jou soos ons
@willkiecandido6495
@willkiecandido6495 2 жыл бұрын
Eu conhe i por pouco tempo, embora não entenda , mas cantava demias, mas vai com DEUS.
@sevonihatitus6371
@sevonihatitus6371 2 жыл бұрын
Aiii hy sal onthou word deur sy stem 💔😭 hy los n groot leemte😰
@algarguy3963
@algarguy3963 4 жыл бұрын
Love you Jesus
@marietjievanaswegen3119
@marietjievanaswegen3119 Жыл бұрын
Net fantafties!!!!!
@johanvanrooyen770
@johanvanrooyen770 2 жыл бұрын
Ons gaan jou miss😭😭😭😭😭👋👋👋👋👋🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙏🙏🙏🙏🙏👄👄👄👄👄Johan@Bonnie.
@gregherholdt865
@gregherholdt865 2 жыл бұрын
Sys pragtig binne en buite fol liefde saggeaard 2 oulike kinders en sys singel my drome waarvoor ek al jare bid gregory herholdt
@gregherholdt865
@gregherholdt865 2 жыл бұрын
Dis God se liefde waar in ek my ❤ hele lewe glo en voor bid sys saggeaard fol liefde pragtig binne en buite en 2 oulike kinders my drome
@gregherholdt865
@gregherholdt865 2 жыл бұрын
En sys single en die song van Michel bolton once in a life time
@gregherholdt865
@gregherholdt865 2 жыл бұрын
Ek bid en dit reen dat ek haar kan ontmoet en ons ware liefde vind ek glo in God
@leniebosch4437
@leniebosch4437 2 жыл бұрын
Pragtig.sal jou altyd onthou Theuns.
@the_daily_catholic
@the_daily_catholic 2 жыл бұрын
Rus In Vrede Theuns 😔😔
@deirdresimpson6388
@deirdresimpson6388 2 жыл бұрын
Rus in vrede xx
@michaelhaman8422
@michaelhaman8422 2 жыл бұрын
Sal altyd n spoor los in ons hart!
@rinaopperman9294
@rinaopperman9294 2 жыл бұрын
😢😢
@laurenhouston-mcmillan1231
@laurenhouston-mcmillan1231 2 жыл бұрын
Rest in peace
@elizefourie8776
@elizefourie8776 4 жыл бұрын
Amen
@santiewillems3051
@santiewillems3051 2 жыл бұрын
ONS WAS ALMAL IN TRANE MET STEVE SE LIED " AFSKUIĎ LIED DIE LAASTE WAT JULLE GEPRAAT HET! DINK THEUNS SOU DIT OOK WAARDEER HET,VIR AL SY ÀANHANGERS.EK SPPEEL DIT OOR EN OOR. STEVE ONS GROOTSTE SANGER OOIT!!!!LEIER VÀN DIE AFRIKANER VOLK EN MUSIÈK WERELD.ONS GROET N GROOT BOOM WAT OP N VROEEŔ OUDERDOM HUIS TOE IS.RUS SAĢ
@elzenedavis1688
@elzenedavis1688 2 жыл бұрын
Rus sag my vriend
@ep6263
@ep6263 2 жыл бұрын
RIV
@ARenewedmind
@ARenewedmind 2 жыл бұрын
En nou is hy by die waters van rus...
@enricoalbertus3030
@enricoalbertus3030 Жыл бұрын
1 stem wat nooit sal stil word
@rikaniemand9013
@rikaniemand9013 2 жыл бұрын
My babe elke dag is my gate groter groter in my hart maar bly hoop oor jou my lief
@youlanskincareclinic465
@youlanskincareclinic465 2 жыл бұрын
Sjoe, so ongelooflik sad!
@willylenglaert9988
@willylenglaert9988 2 жыл бұрын
Willy.lpas 3maand ontdekt .Ben grote fan van Neil diamond en leonard cohen .wat een innemend men's werd jullie ontnomen.super stem en super muziek.fenomenaal!!!! samen met Juanita RIP.willy lenglaert ieper belgie.
@elnachristinemok4516
@elnachristinemok4516 28 күн бұрын
Ek mis hd man se stylvolheid en stem. Hy laat soveel reg geskied aan hd lied van Koos. As iemand hd lees ek soek die bladmusiek asb
Now THIS is entertainment! 🤣
00:59
America's Got Talent
Рет қаралды 35 МЛН
ЧУТЬ НЕ УТОНУЛ #shorts
00:27
Паша Осадчий
Рет қаралды 4,1 МЛН
Зачем он туда залез?
00:25
Vlad Samokatchik
Рет қаралды 2,6 МЛН
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 13 МЛН
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 11 МЛН
Nurmuhammed Jaqyp  - Nasini el donya (cover)
2:57
Nurmuhammed Jaqyp
Рет қаралды 136 М.
Zattybek & ESKARA ЖАҢА ХИТ 2024
2:03
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 438 М.
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 119 МЛН