Tolla van der Merwe - 'n Bobbejaan kan Afrikaans praat

  Рет қаралды 635,192

TollaFan

TollaFan

13 жыл бұрын

Tolla van der Merwe op Yzerfontein.

Пікірлер: 31
@rudismith1975
@rudismith1975 2 жыл бұрын
Niemand kon en sal dit ooit kan doen soos hy nie. Mis hom. Die kuns van egte wonderlike afrikaanse storie humor is verlore saam met hom.
@mrballistic4463
@mrballistic4463 6 жыл бұрын
Miss you tolla. Jy was die beste en sal altyt wees. Suid Afrika kort jou.
@isrbillmeyer
@isrbillmeyer 5 жыл бұрын
Baie goed. Min kon storie vertel soos Tolla
@brandonclaassen8264
@brandonclaassen8264 3 жыл бұрын
Beste storie tolla ooit🤣🤣🤣🤣🤣🤣
@marcokirsten1040
@marcokirsten1040 5 жыл бұрын
Eg AFRIKAANS ! 😂😂.. die MAN kon darem n storie vertel.... al is dit 19 jaar geleden ! Onse Volk.. knap gedaan...ons storieverteller hou ons kultuur lewendig. Suid - Afrika... verewig !
@kitty-rp7bg
@kitty-rp7bg 5 жыл бұрын
Thank you...
@reinierkuschke1555
@reinierkuschke1555 8 жыл бұрын
hy bly maar die beste
@willemvandermerwe8216
@willemvandermerwe8216 2 жыл бұрын
Love it
@hebertlottetlotter613
@hebertlottetlotter613 7 жыл бұрын
ons sal nie weer n tolla vd merwe kry nie
@evrinvandermerwe8087
@evrinvandermerwe8087 7 жыл бұрын
MY NEEF TOLLA VAN DER MREWE
@baasjan9488
@baasjan9488 5 жыл бұрын
Hebert Lottet Lotter @andriesvermeulen
@afranscoisstanderstander7360
@afranscoisstanderstander7360 3 жыл бұрын
Haha jy weet wat? Ek weet dit ook nou. Dat 'n Bobbejaan kan ook afrikaans praat, en hou daarvan om grappe te vertel aan die ander Bobbejane om lekker te luister en saam te lag.
@user-iy5kk1dd9w
@user-iy5kk1dd9w 8 ай бұрын
😢mis jou baie ou Tolla maar ek weet jy sal ni wil trug kom ni !!!
@jrvanzijl1999
@jrvanzijl1999 4 ай бұрын
Is dit nou die bobbejaan wat die berg klim?
@willemvandermerwe8216
@willemvandermerwe8216 2 жыл бұрын
Like it
@kathyvanderwesthuizen6789
@kathyvanderwesthuizen6789 11 жыл бұрын
ja tolla ons mis jou
@lenalerm5499
@lenalerm5499 5 жыл бұрын
Altyd lekker om Tolla se stories te luister.
@evrinvandermerwe8087
@evrinvandermerwe8087 7 жыл бұрын
ONS SAL EEN KRY MY NEEF
@jacobusjrputter7210
@jacobusjrputter7210 5 жыл бұрын
Nee wat maklik ma nie moontlik nie
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 Жыл бұрын
briljant
@stels2756
@stels2756 9 жыл бұрын
TOLLA.EK MIS JOU STEM
@raphaelventer9616
@raphaelventer9616 3 жыл бұрын
Ek ken hom nie so goed nie. Maar ek het hom n' paar keer gekyk. Hy is n' baie oulike mens! Sy grapies is baie goed man!!
@raphaelventer9616
@raphaelventer9616 3 жыл бұрын
Lekker lag
@driesvanzyl4121
@driesvanzyl4121 3 жыл бұрын
Daar sal nooit weer 'n Tolla wees wat jou skitter tot in jou tone
@danielmignon5017
@danielmignon5017 3 жыл бұрын
geen ton nie :(
@daniemoolman3856
@daniemoolman3856 3 жыл бұрын
C
@fanievanniekerk1615
@fanievanniekerk1615 3 жыл бұрын
P
@pclouw
@pclouw 3 жыл бұрын
Lanklaas so gelag.. niks kan Suid Afrikaanse humor wen nie.
@AlexVorster-ux7gv
@AlexVorster-ux7gv 11 ай бұрын
As ex
@DjJackyB
@DjJackyB Жыл бұрын
Ek sê maar niks...
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor Жыл бұрын
Ja nee stem
(Tolla van der Merwe) Jan Spies - Die antie met die pienk rok
10:21
Tolla van der Merwe - Tandarts
6:23
TollaFan
Рет қаралды 768 М.
HOW DID HE WIN? 😱
00:33
Topper Guild
Рет қаралды 49 МЛН
ПРОВЕРИЛ АРБУЗЫ #shorts
00:34
Паша Осадчий
Рет қаралды 6 МЛН
Tolla se gewildste stories - Lekker lag stories 2
13:47
Music Edition
Рет қаралды 20 М.
Gertjie Odendaal
7:33
Nick Dreyer
Рет қаралды 497 М.
Tolla van der Merwe - Die wiskundeklas
3:51
TollaFan
Рет қаралды 929 М.
Afrikaans   Tolla van der Merwe 4 van 4
13:10
Tolla se Stukke
Рет қаралды 100 М.
Tolla van der Merwe - Oom Floors se stories
20:25
Music Edition
Рет қаралды 122 М.
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 240 М.
Tolla van der Merwe - Die Recce op die grens 2
5:27
TollaFan
Рет қаралды 325 М.
(Tolla van der Merwe) Nico Nel - Holifante
6:37
TollaFan
Рет қаралды 279 М.
Tolla se gewildste stories - Dronkmense
8:21
Music Edition
Рет қаралды 6 М.
Tolla van der Merwe - Die Merry-go-Round
6:29
TollaFan
Рет қаралды 868 М.
А ты че проблемы раздаешь?  #фильм#сериал#кино
1:00
Chori Chori 🤣 #comedy #funny
0:43
Micky Makeover
Рет қаралды 11 МЛН
А СКОЛЬКО У ТЕБЯ ХОМЯКОВ?🐹#shorts
0:22
INNA SERG
Рет қаралды 1,2 МЛН