PRAATING S3 EP02 - RIAN VAN HEERDEN

  Рет қаралды 32,389

VAN PLETZEN

VAN PLETZEN

9 ай бұрын

Vandag se gas likes to praat, he is 'n gesoute prater en een van die voorvaders van Afrikaans, but how does he feel about Mengels?
Hy is die tipe man wat die lewe gryp by die ballas en dit dan ook sommer so bietjie saggies streel. Hy is 'n baanbreker and he will druk knoppies that need to be drukked. Change the changeable is een van sy core life philosophies.
Meeste van julle sal sy stem herken! 'n Stem wat klink soos heuning wat gemeng is met molasses deur die bye themselves!
My liewe mense sit jul hande bymekaar vir die Geesmissiel, Rian van Heerden.
Here at Praating we are all about the Legehness!
Dankie aan ons Partner LIFT AIRLINE vir die episode! It is always a plesier to vlieg and sweef on the winde of saligheid with LIFT: www.lift.co.za/en
As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us:
www.praating.com/
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/prs3_rvh
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanpletzen
NAX: / yo_nax
MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
VAN PLETZEN Merch & Shows: vanpletzen.co.za/
Dankie vir kyking!

Пікірлер: 75
@blackbeard9545
@blackbeard9545 8 ай бұрын
We NEED an episode with Groot hond and KAK GROOT HOND!!!
@teamosupreme23
@teamosupreme23 8 ай бұрын
Officially my new gunsteling episode. Wat n treat.
@WillaPotgieter
@WillaPotgieter 8 ай бұрын
Great show!!! Rian is definitely a geesperd x
@neelzhome8431
@neelzhome8431 8 ай бұрын
Best interview EVER!! Two legends!!!
@JulesB568
@JulesB568 4 ай бұрын
Die was beste praating ever. Rian you are amazing, your voice, your smarts. Incredible. And Peach...fantastiese interview...you say just enough and not too much to draw Rian out. Great. Love you both ❤
@tyronwilliams910
@tyronwilliams910 8 ай бұрын
Hahaha jou Pa in dai Lift ad was die beste!
@sweetnesssweetness5494
@sweetnesssweetness5494 8 ай бұрын
Manne...was DIT NOU N GREAT SHOW/PRAATING/GROOT WYSHEDE vanaf ingeligte intelligente wesens....hulle is biekie hoër as gewone mense...kan ure/ dae na hulle luister....opwindend en stimulerend....doen so voort seblief.
@gavinlocke800
@gavinlocke800 8 ай бұрын
dude will always be my fav morning show host
@jan-gertnel4556
@jan-gertnel4556 5 ай бұрын
Ek love Rian en Peach saam. Hulle het 'n ongelooflike gesprek hier aan mekaar gesit.
@DaddyLongLegsOG
@DaddyLongLegsOG 8 ай бұрын
Groothond, this was a lekka interview. Top notch!
@lizevorster7200
@lizevorster7200 8 ай бұрын
Gee vir my Rian any day of the week! Great show julle.
@janiebaymusic
@janiebaymusic 8 ай бұрын
Rian se stem is GROOT! 🙌🏻
@danielprins7959
@danielprins7959 8 ай бұрын
My Ma love vir Rian. Het dit vir haar aangestuur. Hello Ma!
@Operatoronthemove
@Operatoronthemove 8 ай бұрын
Really regtig, wragtig pragtig!
@TheVicciV
@TheVicciV 8 ай бұрын
Whoohoo Kakgroothond!!!!! Epic episode 😂😂😂
@mdr7119
@mdr7119 8 ай бұрын
Rian jou LEGEND!
@carla_die_teveelde3807
@carla_die_teveelde3807 8 ай бұрын
great episode, heavy honest en pure hou so aan 👏
@nicolaventer1770
@nicolaventer1770 8 ай бұрын
Best episode yet!
@betsieblack
@betsieblack 8 ай бұрын
Lekker! Doen asseblief saam met Rian 'n countdown to the election volgende jaar! Bepraat 'n bietjie al ons opsies.
@imondabass
@imondabass 8 ай бұрын
Amazing interview
@EnhanceYourCalm215
@EnhanceYourCalm215 3 ай бұрын
Jis great episode!
@Johnywolf1411
@Johnywolf1411 4 ай бұрын
Die video verdien Baie Meer views.!!!! Lekker interview.
@JulesB568
@JulesB568 8 ай бұрын
Rian is still gorgeous and that voice❤, and his thinking ...profound!!! Part on preparing for the next life, whilst berating die lewe nou...ek lag nog steeds...true that😂😂😂
@michelleleroux6385
@michelleleroux6385 8 ай бұрын
Rian v Heerden was vanaand ook GROOThond....voorwaar, maar jy bly Groothond in charge. Dit was goed!!!
@Lukha21
@Lukha21 8 ай бұрын
Die Nedelandese woord v depressie of moody of sad is "gemoedsbekak"
@explorewnick
@explorewnick 8 ай бұрын
Daai was nou n benaaide lekker praating
@tzayolo1364
@tzayolo1364 8 ай бұрын
Ek wil maar net se, julle sneak peak adverts op tiktok werk, nous ek hier😂
@johanerasmus63
@johanerasmus63 8 ай бұрын
Piet! Jou voel hang uit! 🤣🤣🤣🤣🤣
@gavinlocke800
@gavinlocke800 8 ай бұрын
awesome.....shot for this
@poepflater
@poepflater 8 ай бұрын
wou sê hoe oud Riaan lyk, toe strike dit mym ek was self 'n jong man met lang hare toe ons saans na hom op die radio geluister het... en is self nou grys
@andrieslouw4794
@andrieslouw4794 8 ай бұрын
Die laaste 10 minute het my gebreek vir een of ander rede. Low-key komedie.😂
@rynodekock4899
@rynodekock4899 8 ай бұрын
Hier dalk n nuwe vloek woord vir julle mense, verpoesting, verpoestings of verpoestingtjie🤣🤣🤣
@tinekeg6683
@tinekeg6683 8 ай бұрын
Op Tuks en afternoon drive op jacaranda kon ek nie ophou luister na hom
@gabbyolivier5728
@gabbyolivier5728 8 ай бұрын
🎉🎉🎉
@waldoengelbrecht
@waldoengelbrecht 8 ай бұрын
Lekker Rian, welgedaan!
@MaryPoppers
@MaryPoppers 8 ай бұрын
Glory Glory
@erik.liebenberg
@erik.liebenberg 8 ай бұрын
Ja!
@robiowen
@robiowen 8 ай бұрын
Wat dink jy oor taxes 😂 made my aand!
@josephvanwyk2088
@josephvanwyk2088 4 ай бұрын
Die IRONIE is, Afrikaans is "kitchen dutch" - dit was alreeds slang toe dit ontwikkel het (deur armes wat nie geleerd was in hollands nie). So die afrikaanse purist moet voetsek.
@adriaanmeij8336
@adriaanmeij8336 8 ай бұрын
Ek het verhuis na nederland en ek moet erken. Ek mis vir Riaan op die Radio
@theonamarshall8265
@theonamarshall8265 8 ай бұрын
great🎉❤😂
@TheALMO123
@TheALMO123 8 ай бұрын
Fokkin Love dit
@pred7949
@pred7949 8 ай бұрын
space brood! Hahahahah
@mentzliezl
@mentzliezl 8 ай бұрын
Die lawa-lamp was vrede vindend.
@evertesterhuizen1794
@evertesterhuizen1794 5 ай бұрын
Ek moes nou eers Barbara Bush gaan google. Daar is 'n bust foto van haar in 'n string pêrels en 'n blou rok... 😂 Dankie Rian, ek's nou met jou! 😂😂
@Braamswart1
@Braamswart1 8 ай бұрын
What! Lekker Rian
@greatbigmouth3359
@greatbigmouth3359 8 ай бұрын
...diep in die fokken posbus
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 8 ай бұрын
Ja...
@eiremike1
@eiremike1 8 ай бұрын
Blerrie interessant
@tyronelocke3786
@tyronelocke3786 7 ай бұрын
swallowed more seamen than the bremuda triangle... lolol. joke.. that was an amazing interview .. so good you funny bastards
@natanian646
@natanian646 8 ай бұрын
shit, die shows amazing!!!
@reynard889
@reynard889 8 ай бұрын
nie geweet TUKS het glory holes…
@andrevrey
@andrevrey 8 ай бұрын
Hulle kyk porn op mute 😂
@Kelly_730
@Kelly_730 7 ай бұрын
45:31 "... Want dis teen die wil van die dominee" 😂😂😂 Ken daai tipe mense wat nie teen die wil van die dominee wil gaan nie
@crumpuppet
@crumpuppet 8 ай бұрын
"be prepared." "for?" "faxes."
@user-ie2rg1ws6n
@user-ie2rg1ws6n 8 ай бұрын
FOKKIT DaNkIe
@SchalkBruwer
@SchalkBruwer 8 ай бұрын
Rian is ongelooflik slim. Legend.
@johanvanrensburg2436
@johanvanrensburg2436 7 ай бұрын
Ñ praating episode met die groot hond se Pa sal befok wees..!
@dorettevalentin403
@dorettevalentin403 4 ай бұрын
When are you praating with your sister???
@RoelfvanderMerwe
@RoelfvanderMerwe 8 ай бұрын
Fok ja!
@josreyneke7392
@josreyneke7392 4 ай бұрын
wat ñ common program😢
@hermanneybers7305
@hermanneybers7305 3 ай бұрын
jy kan perd as jy jonk is...moet net nie raak perd nie...dan is daar kak...lmga
@meta4282
@meta4282 6 ай бұрын
43:35 - There is no list of things you must do in order to be a Christian. what list? but nice interview though.
@ETime97
@ETime97 8 ай бұрын
Love die show net nie die gas van die Show vandag Riaan is nou vir jou n rege Poes hy sal jou indoen as hy die kaans kry .
@eduardswanepoel7060
@eduardswanepoel7060 8 ай бұрын
Uiteindelik is daar n gas wat behoorlikke Afrikaans kan praat en wat nie sy taal meng nie.
@shawnabutton7854
@shawnabutton7854 8 ай бұрын
Ek dink jyt na die verkeerde plek toe gekom.
@kolsus4224
@kolsus4224 8 ай бұрын
Haha hulle praat juis oor jou in dié episode😂
@freespirit5719
@freespirit5719 Ай бұрын
Wat maak die jakkalsie in ons hoenderhok? 🤨
@DuneSurfer
@DuneSurfer 8 ай бұрын
Kak man. Ek luister na die groot hond, Steve Hofmeyer en Dan Roodt. Hoekom is Afrikaans nie Al die mense nie. Genade Riaan. Jy klink soos n facist. Kry ook vir Dan en Steve op jou show as jy na ander perspectives wil luister. Ek het ophou luister na Rian se persepsie. Boring
@humanarchitecture
@humanarchitecture 8 ай бұрын
Volgende op die show asseblief. Massage Gun Kevin
@BbBb-sd2bs
@BbBb-sd2bs 7 ай бұрын
eeeeeew Cant stand him!
@marcellvanaswegen4594
@marcellvanaswegen4594 8 ай бұрын
haha daai lyft ad. lmga
PRAATING S3 EP01 - VALKIE VAN COKE
1:09:22
VAN PLETZEN
Рет қаралды 25 М.
PRAATING EP02 - SCHALK BEZUIDENHOUT
56:02
VAN PLETZEN
Рет қаралды 59 М.
Now THIS is entertainment! 🤣
00:59
America's Got Talent
Рет қаралды 35 МЛН
How Many Balloons Does It Take To Fly?
00:18
MrBeast
Рет қаралды 153 МЛН
Я нашел кто меня пранкует!
00:51
Аришнев
Рет қаралды 5 МЛН
DAD LEFT HIS OLD SOCKS ON THE COUCH…😱😂
00:24
JULI_PROETO
Рет қаралды 12 МЛН
Rian van Heerden, kykNET-reeks 'Karakter' - 13 Mei 2021
22:21
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 11 М.
Rian van Heerden - #calledamoffie
2:36
Portobello Productions
Рет қаралды 35 М.
Christof Berg | Wil jy sien hoe lyk die hemel
4:05
Christof_Music
Рет қаралды 23 М.
PRAATING S3 EP06 - REFENTSE
1:11:07
VAN PLETZEN
Рет қаралды 15 М.
Rian chats to Nataniel
7:42
Jacaranda FM
Рет қаралды 124 М.
Op 'n Ernstige noot 013: Peach van Pletzen
51:42
Radioraps
Рет қаралды 43 М.
Louis Liebenberg: Tiaan lieg, ek bedryf geen Ponzi
36:18
NUUSPOD
Рет қаралды 44 М.
‘n Dapper stryd - Laataand by Rian | S2 | Ep 5 | kykNET
2:57
PRAATING S3 EP03 - LEA VIVIER
1:24:13
VAN PLETZEN
Рет қаралды 18 М.
PRAATING EP05 - FRANCOIS VAN COKE
59:22
VAN PLETZEN
Рет қаралды 45 М.
Выйграли Много Денег с Сыном
0:55
Карман
Рет қаралды 4,4 МЛН
Волшебная дверь 😂
1:00
TOP SCENE BLOG
Рет қаралды 4,2 МЛН
え、、、!
0:11
美好秋人
Рет қаралды 8 МЛН
Как котики ложатся спать, до конца!
0:31
🌀 Вирусные видео
Рет қаралды 5 МЛН
Помог🤣#сериалы #фильмы
0:28
Кинокомбо
Рет қаралды 2,1 МЛН