Kan daar ni n visvang kompitiesie dag gehou word in veldrif nie,ons manne van die kaap sal julle ondersteun! Hou ons op hoogte asb! Ons het by saldanha hawe kompitiesie gevang maar nou hou hulle dit ni meer ni!
@visplaat1711 Жыл бұрын
Enige DONASIES IS WELKOMwww.paypal.com/donate/?hosted_button_id=FDQUXFWEHD6AQ
@michael_scheepers_official2 жыл бұрын
Lekker Visplaat!! Ons soek nog Videos!
@pieterenjeanscheepers46152 жыл бұрын
Mis Velddrif en die visvang baie. Moet gou weer plan maak.
@johanzwarts80352 жыл бұрын
Ek is.oom Neels se swaar vang net so baie vis
@jannienel76882 жыл бұрын
Danki manne
@rietjiesvanwyk32407 ай бұрын
2024 April kom kuier ons by julle,kan nie wag nie.Sal ligte gerei hengel.Was nog nooit in daardie area nie.Sal die basiese gerei bring om aas te maak-prawn pomp ens.Gaan by Riverview Veldrif tuis
@visplaat17117 ай бұрын
nice struur fotos of ons Facebook page as julle enige iets gevang het
@quintinsmit36322 жыл бұрын
Lekke man
@jackiegunter5 ай бұрын
Wat se vis vang mens maart maande
@user-wj8qw5on7j7 ай бұрын
Ek like julle manne mooi so visplaat.
@hendrik007mmdg32 жыл бұрын
Lekker manne. Wat maak jul 4 en 5 Maart. Dalk kan jul dan so bietjie interessante Bergrivier gebeure deel maak. Sal verder nog met my maat, Plaat, praat. Hy wat al self by so naweek betrokke was sal weet wat ek bedoel. Dis iets om te beleef.