Verlos van islam, vind JESUS

  Рет қаралды 8,128

Die Getuienis

Die Getuienis

5 ай бұрын

Carmin het gesukkel met die konsep van die Drie-eenheid-die geloof in een God wat bestaan as drie afsonderlike persone: God die Vader, God die Seun (Jesus Christus), en God die Heilige Gees. Aanvanklik aangetrokke tot Islam, ervaar sy 'n lewensveranderende oomblik wanneer sy die stem van Jesus hoor. Deur hierdie ontmoeting besef sy dat Jesus die enigste ware God is. Sluit aan by haar op hierdie transformerende geloofsreis.
Carmin Nel
Slegs Whatsapp: 081-773-5151
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.co.za/
/ @diegetuienis
diegetuienis.co.za/
rumble.com/register/DieGetuie...
Billboard:
www.change.org/p/are-we-going...
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Andrew Case
Psalm 106:48 in Hebrew
hismagnificence.com/sing-hebrew/
KZfaq Audio:
Bells, Wedding Bells Sound Effect
by TuneCore
Sound Effects - Topic
/ sound effects - topic
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 18
@lindacoertze5624
@lindacoertze5624 17 күн бұрын
Dankie Carmen
@debsbenjamin4629
@debsbenjamin4629 4 ай бұрын
Wonderlike getuienis.
@tokkielegrange3533
@tokkielegrange3533 5 ай бұрын
Maak asb n nr 2 opvolg en vertel jou getuienis volledig. Sterkte. Die Vader is wonderlik.Jesus en die Heilige Gees het groot werke in jou lewe gedoen.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 5 ай бұрын
Goeie dag. Dit is ongelukkig nie altyd moontlik nie weens die tyd wat ons in ʼn area kan bestee. Ons beweeg ook soos die fondse in kom. Dankie vir kommentaar. Geseënd.
@saritamaclachlan3480
@saritamaclachlan3480 5 ай бұрын
Prys die Here Jesus Christus! Hallelujah! Ek stem Saam ons Sal ASB die volledige getuienis Wil hoor!
@user-rl7cs9nx3c
@user-rl7cs9nx3c 5 ай бұрын
Ek kan getuig ek was saam carmin in Dubai in n mosc dit is my oudste suster dit is die volle waarheid wat sy nou getuig het. Well done sussa
@edelweissmonaghan5037
@edelweissmonaghan5037 5 ай бұрын
WOW!!! My asem is weg geslaan!! Ek wil nog hoor! Dankie Jesus, dat U vir Carmin ontmoet het waar sy was, en haar diep uitgehaal het. Alle lof, en alle eer kom U alleen toe!!
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 5 ай бұрын
Fantastiese! getuienis! en ook n fantastiese! begelyding deur jou Juanita! gedurende die getuienis!xxxx
@sorethapelser8551
@sorethapelser8551 5 ай бұрын
HalleluYah
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 5 ай бұрын
❤Love all the Goodness of God
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 5 ай бұрын
n Fantastiese, Wonderbaarlike openbarings-getuienis!! Dankie Carmen, mag Vader jou in die toekoms nog kragtig gebruik en Hy gaan... Jou getuienis is n kragtige instrument om baie mense te red van die ewige dood, van leuens en misleiding. Baie seën vir jou... Moenie ophou getuig nie! SHALOM!!
@saritamaclachlan3480
@saritamaclachlan3480 5 ай бұрын
Mag Jesus jou as n instrument in Sy hand meer en meer gebruik!
@winnielamprecht9809
@winnielamprecht9809 5 ай бұрын
Ek sal graag wil hoor of het sy die 3 Eenheid verstaan aan due einde van due tyd.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 5 ай бұрын
Absoluut
@fransiedebeer8472
@fransiedebeer8472 4 ай бұрын
Awesome om na hierdie getuienis van Carmin Nel te kon luister. Baie kragtig gewees. Is daar dalk n Website waar ons haar volledige getuienis kan luister asseblief. Ek sal baie graag die volle getuienis wil hoor. Baie dankie.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 4 ай бұрын
Goeie dag, ongelukkig nie. Dit is so ver haar enigste getuienis.
@mari-annedewet4523
@mari-annedewet4523 5 ай бұрын
Ja asb sou ook graag na haar volle getuienis wil luister
@DieGetuienis
@DieGetuienis 5 ай бұрын
Goeie dag. Dit is ongelukkig nie altyd moontlik nie weens die tyd wat ons in ʼn area kan bestee. Ons beweeg ook soos die fondse in kom. Dankie vir kommentaar. Geseënd.
Is grimering 'n sonde?
26:55
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Was in ongeluk - Gedog ek't die Hemel gemis
27:09
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Они так быстро убрались!
01:00
Аришнев
Рет қаралды 2,3 МЛН
Я обещал подарить ему самокат!
01:00
Vlad Samokatchik
Рет қаралды 9 МЛН
Comfortable 🤣 #comedy #funny
00:34
Micky Makeover
Рет қаралды 9 МЛН
Hokvegter se reis na JESUS #cagefighting
25:06
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 31 М.
Getuienis - Freddie van Niekerk (Oktober 2022)
6:36
TabernaDei
Рет қаралды 6 М.
Bedwelm, verkrag, maar sien JESUS
23:19
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
God is Daar| Yolande Korkie I Krag van Vergifnis
18:15
Radio Tygerberg
Рет қаралды 10 М.
JESUS moes my terug stuur
25:37
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Niks werd tot Konings-kind
30:25
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Die geheim van Tiende (Tithing)
16:37
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Hoor God se stem in Volkleur! met Lynette Beer
1:34:27
Gesinskerk
Рет қаралды 30 М.
Waar sou jy nou gewees het?
27:45
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Они так быстро убрались!
01:00
Аришнев
Рет қаралды 2,3 МЛН