Die groot vraag is hoekom en wanneer dien ons God? ...Net wanneer ons God as goed beleef? Kom ons kyk nie net vas teen ons omstandighede nie, kom ons kies om God se beskerming raak te sien.
Пікірлер: 6
@gerhardvanzyl48213 ай бұрын
Halleluja Amen Amen
@anitasmit11193 ай бұрын
Dankie dr Isak. Pragtige boodskap. Ek het baie geleer.
@tannicereynolds61784 ай бұрын
Dankie Dr Isak. Awesome boodskap. Luister vn Oudtshoorn. 🙋♀️🙏
@magrietheydenrich30846 ай бұрын
Here dankie vir Dr.Isak wat deur U ook met my wat u so nodig het n sondaar kind kan praat. Here ek het U lief. Ek bely ek het U so nodig,ek glo in U my Here en my God. AMEN.
@martivandermerwe25936 ай бұрын
AMEN
@martivandermerwe25936 ай бұрын
Dankie dr Izak..ek ken jou vir jare as iemand wat opreg en baie insiggewende kennis het van die Woord. AGS Centurion.