Рет қаралды 2,405
Walkers River Camp is in die westelike hoek van die `'Big 5 private nature reserve, op die oewer van die Klaserie rivier omtrent 20 minute se ry van die dorp Hoedspruit in Limpopo. Ons is 'n paar dae daar saam met vriende en kom kyk wat ervaar ons alles.