Рет қаралды 485
Wat is anders op die Case IH Optum 300 trekker? Hierdie swart trekker is 'n "limited edition", maar jy kan dit ook in rooi kry. Bertus Barkhuizen vertel wat anders is by VAL Boeredag 2024.
www.caseih.com/en-za/southafrica/
#VALBoeredag2024 #CaseIH #Optum300 #FarmSpace #OnsPraatBoer