Dankie vir die video dit is regtig interresant.Dit is waar daar is so baie wat onkundig is .
@linnerdcloete764411 ай бұрын
Ons geveg is in die geestes realms 😮
@estelledean656311 ай бұрын
Baie goeie boodskap. Sal verkies as die lag daaroor nie daar is Dit is bitter ernstige sake hierdie. Dankie vir waarheid hanteer asb gesprek as ernstig dames
@monicapotgieter11 ай бұрын
Baie goed verduidelik.
@abrahamisaacs445510 ай бұрын
Goeie dag wat is dit as jy in gesny was duur n kruie dokter
@JoeyFourie-ln3oo11 ай бұрын
Goeie More. Kan ek asseblief Dr Frans se Telefoon nommer kry asseblief. Joey Fourie.
@metapolitikgedanken6123 ай бұрын
Is dit nou hoorse, of weet julle dit as waar? Ander saak. As ons met Christus gesterf het, begrawe is en die Gees met Christus weergebore/opgestaan is dan hoort hierdie nie meer 'n probleem te wees nie. Indien wel is dit 'n aanwyser vir ander probleme.