Рет қаралды 610
Was jy al ooit in Groot Marico? Reis saam met Weg!-tydskrif se Sophia van Taak en Toast Coetzer na dié pragtige dorpie in die Noordwesprovinsie. Skakel 26 Mei om 21:30 in wanneer ons die kleurryke mense en plekke wat dié streek so spesiaal maak, herbesoek.
#Weg!Agterpaaie op VIA, DStv-kanaal 147.