Welkom by X3de

  Рет қаралды 1,476

X3DE Jeug

X3DE Jeug

4 жыл бұрын

www.x3dejeug.co.za
R700 borg een kind vir een kamp.
Ons vertrou die Here om in 2020 4 kampe van 300 kinders elk, aan te bied.
X3de Jeug- en Kinderkampe is gratis kampe vir tieners en kinders met die mikpunt om die evangelie op ‘n relevante manier aan hulle bekend te stel. Sedert 2006 bied ons tydens skoolvakansies jeug en kinderkamp aan. Sedert 2010 is die kampe gratis! Daar is maandeliks ook gratis manne- en vrouekampe. Ons wil die hele gesin bedien en sodoende die hele land positief beinvloed
Daar word kampe in Pretoria en Mosselbaai gehou tydens skoolvakansies.
Eksderde staan vir God is eerste, ander mense tweede en ‘ek is derde’. Die hart is om God se liefde tasbaar uit te leef op die kampe - en sodoende kampers te inspireer om God se liefde tasbaar uit te leef in hulle alledaagse omgewings.”
#x3de
#eksderde
#jeugkampe

Пікірлер: 1
@keathswanepoel3252
@keathswanepoel3252 4 жыл бұрын
X3de ek is keathen wat hierie laas naaweek dar was
E361 Navigating the Bible: The Pentateuch
44:18
Saddleback Church
Рет қаралды 135 М.
City Life Church Leuven Zondagsdienst 30/06/2024
1:36:11
City Life Church Leuven
Рет қаралды 89
Я нашел кто меня пранкует!
00:51
Аришнев
Рет қаралды 3,8 МЛН
Happy 4th of July 😂
00:12
Pink Shirt Girl
Рет қаралды 21 МЛН
He sees meat everywhere 😄🥩
00:11
AngLova
Рет қаралды 11 МЛН
This is what it's all about.
1:31
Eksderde
Рет қаралды 1,1 М.
X3DE Jeugkamp 2023 Des- Sessie 06 - Gawes
33:41
X3DE Jeug
Рет қаралды 33
I Surrender - Hillsong Worship
11:16
Hillsong Worship
Рет қаралды 288 МЛН
MOSSELBAAI Kidskamp [OKT 2022]
1:26
X3DE Jeug
Рет қаралды 261
Msinga 2024
8:24
Larissa Lombard
Рет қаралды 275
Don Fabio Rosini - MA ANCHE NO - Introduzione
24:40
Vatican News - Italiano
Рет қаралды 13 М.
Being happy through tougher times.
7:41
Steven Webb – Stillness in the Storms
Рет қаралды 309
Hat Jesus ein Problem mit LGBTQIA+? | mit Leo Bigger | ICF Zürich
34:22