Goeie more baie dankie Vir ons minister Vir hierdie sports d kinders in Mitchell plain sal dit so waardeer net een problem d spinners Moet d ouder van Dae respek WANT D GERAAS IN D NAG IS NIE MOOI NIE HULLE MOET NET OP PLEKKE SPIN EN REF BY PLEKKE WAAR DAAR NIE HUISE IS NIE WANT DAARS BAIE SIEK MENSE IN ONS COMMUNITIES BAIE DANKIE LEKA SPIN
@michellelewis109020 күн бұрын
Best laugh ever. Will never be able to look at Gayton without remembering the best comment of the whole election. 'The last time a judge asked me to sit, I sat for 10 years.'
@tessapietersen2120 күн бұрын
Yes brings an involuntary giggle and smile to my face every time I think of it😂
@thelastdays458620 күн бұрын
Pres moet aandag skenk aan regte sport, soos tennis, hockey, rugby, cricket, sokker, atletiek. Die spinning het ook sy eie probleme wat gepaard gaan met dit. Dis in elk geval nie vir kinders nie, maar vir groot mense wat kan bestuur. Daar moet meer aandag gesken word aan kinders, want dis daar waar die duiwel begin om hulle te target. Dankie Pres vir jou goeie hart.
@CalmChocolateStrawberry-tk4eg20 күн бұрын
ons biza more almal x vni Paarl you go Pres it's through God's grace that you stand❤ I salute you we love you
@pattieswart192320 күн бұрын
Pres. N man van sy woord. Dankie Pres.
@user-ei4fe5lk6e20 күн бұрын
Ek gee die Here die eer vanmore onthou hou net een ding die guns van die Here is oor ons President where ever he goes he will possess the land give God the Glory
@PienaarMaria20 күн бұрын
You rock Minister of Sport!!!!!
@hartmanpotgietersparky18 күн бұрын
julle mense laat n ou tannie se hart baie bly maak. as kind het ons gespin.die seuns was baie jaloers dat n meisiekind beter kon spin as die seuns.groete ek is so bly vir julle. my hart is so happy vir julle.groete van die suid eiland klein dorpie genaamd Hokitika aan die weskus van die suid eiland New Zealand.hoop julle kry die hond se baas. julle doen n groot ding vir sport in suid afrika.trots op julle en die President.dankie ook vir die lekker tyd wat julle met ons deel. orpa potgieter.
@CalmChocolateStrawberry-tk4eg20 күн бұрын
Gayton is die Hond Se baas salute!!!!!!
@user-wq8wx5ch8m19 күн бұрын
President.Gayton Mckenzie ek is so dankbaar vir onset hemelse Vader die weer Kom die Here toe Hy het jou gedra en verdra deur Al jou moeilike tye Hy het jou geseen met goeie Gesundheid Baie veroordeel jou maar die oordeel Kom God toe en hulle is Al reeds veroordeel want God is die beoordeelaar Hy het jou uit n donker gat uit gehaal want Hy het jou nodig gehad vir vir Sy kinder op die aarde dit was in Sy plan so ek is Baie trots op jou Dat wat jy belowe het Dat jy jou beloftes nakom my dierbare President die Here seen jou en jou gesin ek volg jou elke dag op U TUBE
@irenejoshua813619 күн бұрын
Oom Bisa ons baaisa Nie
@bishop_s23edward19 күн бұрын
Hahaha. I am on board. Lat man op kom man.
@NolanLategan19 күн бұрын
GM is die hond se BAAS!!!!
@marlenevandermerwe116020 күн бұрын
Dankie
@LindsayMiller-ts6cn19 күн бұрын
WIE IS DIE HOND SE BAAS....
@oreotastic632020 күн бұрын
Wie is die hond Se baas.... #Spining - Mitchell's Plain, Western Cape #Minister of Sports Arts Culture - Gayton McKenzie
@pattieswart192320 күн бұрын
Pres en Oom Bisa is die hond se baas. 🎉
@benjaminsolomon391820 күн бұрын
Press moet affirmative action, na die beste sportsman in daai sport eerste en kry die Ander mense top in hul sport om clinics by schools, sports plekke terug te ploeg in communities en due sport administrators wat net vir die geld is uitskop
@pattieswart192320 күн бұрын
Pres se patriote is almal die hond se baas.❤
@CalmChocolateStrawberry-tk4eg20 күн бұрын
Spin die Honda Se baas Pres Gayton ❤
@hennie412219 күн бұрын
Spin dai wiele
@charmerispe133218 күн бұрын
Wie is die hond se baas
@braun83320 күн бұрын
President Gayton is die Honda se baas💚
@bereneseruiters263920 күн бұрын
BOETA VAN BLOEMFONTEIN. IN TRIBUTE.
@user-ei4fe5lk6e20 күн бұрын
❤Oom Biza is die hond se baas jammer die Here is die hond se baas
@pebblesb789220 күн бұрын
I just love him. His passion and love fir his country... wow unreal. Keep the energy up & keep ur eyes fixed on the Lord who gives you strength. Altyde ❤
@waydamoses903320 күн бұрын
President Gayton McKenzie is die Hond Se baas
@chervaantobin20 күн бұрын
More more vir almal julle laat ek somer lag lekatjies lekatjies maat...da is n spreek woord wat gaan wat ek nogals lank last gehoor dit dit gaan so.....Ripley believe it or not baba jy moet vat al wat ek Ken se😂😂😂
@True-yj3ur20 күн бұрын
😂😂😂😂😂 die kallits is in
@helenbaker942720 күн бұрын
Best if luck to Gayton
@ginadeaguiar936020 күн бұрын
Wie is die hands se baas
@IvanadamsIvan20 күн бұрын
Hope this spinning create jobs that is what the generation need jobs
@obySedgefieldgemofourgardenrou20 күн бұрын
More more ou klomp snore
@sandrabrouwers579720 күн бұрын
Wie is die hond se baas???
@Tinker853120 күн бұрын
Julle moet vir Suid Afrikaners verduidelik dat Spin, word genoem Drag Racing in ander lande en dit is 'n internationale sport, eers begin in USA in 1931. Die sport is geformaliseer regdeur Europa, Australie, New Zealand. in die 1950's. Die sport is groot in die lande. Ons mense dink dit is 'n opgemaakde Kleuring sport. Die sport oorsee is meestal opgeneem by blankes.
@pattieswart192320 күн бұрын
😂 ek vape ook.😮
@user-hd4hr2yo4l20 күн бұрын
Stairticnation Ravensmead
@user-ml2tu9dd9o20 күн бұрын
❤ ❤❤❤
@sandilesucre683720 күн бұрын
Let's speak a language that everyone will get the message, just my opinion
@True-yj3ur20 күн бұрын
Go to EFF and here your message
@NolanLategan20 күн бұрын
Wies die hind se BAAS????
@stephanvanniekerk832720 күн бұрын
Is dit nou hoe volwasse parliament members optree. Julle is a joke.
@user-pu1bi7gi6j20 күн бұрын
Hey J rgtg vervelig bisa
@marcusmaggott672719 күн бұрын
Julle is mos proud van kak
@tessapietersen2120 күн бұрын
Unless you're a naysayer then all of the comments gets a like. Just know that as can't actually click on all🙈