itunes.apple.com/za/album/gro... itunes.apple.com/za/album/gro... Lewendig by Danskraal, Port Elizabeth Leo Musiek https//www.nextmusic C&P The Orchard (World-wide digital distribution).
Пікірлер: 6
@Zyljvr4 жыл бұрын
Die ou sou my beste pel gewees het, 😥...... Dankie pella vir wat jy vir ons volkie probeer het en as jou kinders ooit die boodskap Lees ek sal Mal wees om julle te ontmoet julle PA het sonder om te weet my helle lewe vir Ander en vandag praat al my kinders Afrikaans.... Legend
@yvonnevanaswegen38882 жыл бұрын
Ai hy was n oulike man vol sports hy word gemis,rus in vrede🌹❤️
@mathysmaritz46932 жыл бұрын
dit is n Afrikaanse legend in eie reg
@christoels81103 жыл бұрын
Suid-Afrika is soveel armer sonder karakters soos Zak. Kyk net hoe jonk was Ricus nog daar.