Welkom by die "KZfaq" kanaal van Lofdal Internasionaal Gemeente vir die Gemeenskap. Op hierdie platform deel ons graag met U al die uitsendings wat op ons Kruiskyk program uit gesaai word elke Sondag Oggend om 10:30vm en dan ook herhaalings elke Woendag Oggend om 10:30vm. Ons het 'n vaste vertroue dat hierdie programme U sal bemoedig en 'n spoedige deurbraak in U lewe sal bewerkstellig. Ons wil graag van U hoor deur middel van epos by:
[email protected]. Mag die Here 'n oorvloedig see. U Lofdal famielie.