The Voice Behind The Wall (Trailer)
2:56
Die Ongetemde Stem (Trailer)
2:56
2 жыл бұрын
Dawie de Jager - Modelvliegtuig
2:41
Liela en Mervin - Halala Afrika
4:09
Dawie de Jager - Hoe Ek Voel
4:29
4 жыл бұрын
Piet Botha - Diana
3:04
4 жыл бұрын
Bacchus Nel - Holy Man
3:45
4 жыл бұрын
Riku Lätti - Tyd Kon Tik (Live)
2:29
Riku Lätti - Imagine
3:42
4 жыл бұрын
Stef Kamil Carlens - After I'm Gone
5:11
Christo Strauss - Ek en Muis
3:13
4 жыл бұрын
Christo Strauss - Orosmannetjie
4:12
Die Wasgoedlyn Kousspel
5:01
4 жыл бұрын
Ian Roberts - 12 Bar Blues
3:56
5 жыл бұрын
Пікірлер
@riqipixandart6293
@riqipixandart6293 23 күн бұрын
Grootste klomp bullshit ooit.
@eugenefrench5431
@eugenefrench5431 Ай бұрын
Jammer dat ons altyd die goeie ouens verloor...
@eugenefrench5431
@eugenefrench5431 Ай бұрын
Die Ironie is poëties
@Expose_bankers_and_auctioneers
@Expose_bankers_and_auctioneers Ай бұрын
n pragtige siël
@ToastSoon4808
@ToastSoon4808 2 ай бұрын
......ek dink iemand wat nie in die bosoorlog dae en Piet geken het in sy kaalvoet dae nie sal hom nie 100% verstaan nie. Rowwe ou rocker met n snaakse hart en haetseer liedjies ook en dalk ook net n bietjie van die kwaad in hom wat ons ou manne vandag ervaar na die oorlog nie. Eintlik was hy n diep ou.
@jackhorn2625
@jackhorn2625 2 ай бұрын
My donner. D ou wat d mond fluitjie speel ken ek. Nooit vir my gese hy speel mondfluitjie
@jackhorn2625
@jackhorn2625 2 ай бұрын
Ek Gaan hom mis. Veral d Kuiers by hangklip
@bakkietheron7325
@bakkietheron7325 2 ай бұрын
Pragtig! Ek het dit geniet!
@A.Guggenheimer
@A.Guggenheimer 3 ай бұрын
Weet iemand waar je vandaag de dag nog vinyl of cd’s kunt kopen van Piet? Ik kan echt helemaal niks vinden!
@mariusoneill
@mariusoneill 3 ай бұрын
Ek luister nie Afrikaanse musiek nie, want dis kak, maar ek is so honger vir Alternatiewe Afrikaans soos hierdie! Puik! Fantasties! Stel my voor aan nog...
@andriekos80
@andriekos80 3 ай бұрын
Musiek kan miskien nie die wereld verander nie maar n lewe net voken wow
@A.Guggenheimer
@A.Guggenheimer 3 ай бұрын
Weet iemand waar je vandaag de dag nog vinyl of cd’s kunt kopen van Piet? Ik kan echt helemaal niks vinden!
@RK-zo9vs
@RK-zo9vs 3 ай бұрын
Uitstekend Stef, of hoe se julle, geweldig, dink ek.
@bravofoxable
@bravofoxable 4 ай бұрын
Mis jou Piet
@tinathecrafter
@tinathecrafter 4 ай бұрын
Jis, laat dit my nou huil!
@CS-px9rr
@CS-px9rr 4 ай бұрын
Wit binnelander hier. Nie regtig 'n rap fan nie. Hierdie is op hierdie tydstip my gunsteling afrikaanse song. Love dit, amazing
@carlcruysberghs2298
@carlcruysberghs2298 5 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤
@nowthatstech142
@nowthatstech142 5 ай бұрын
Mooi
@Graanvlok
@Graanvlok 5 ай бұрын
Pragtig, Stef.
@arnosmith8974
@arnosmith8974 5 ай бұрын
Special
@joeybull7353
@joeybull7353 7 ай бұрын
Like
@jerras8455
@jerras8455 9 ай бұрын
my gawd die man is soe goed, frazer jy is brilliant meneer.
@nielclaassen7523
@nielclaassen7523 9 ай бұрын
het hy homself geneem wel
@krommekachelpijp1
@krommekachelpijp1 9 ай бұрын
Goed hoor ☺️ respect ✊🏻 love it! 🎵 dit klink baie goed al die instrumente en die sang! Afrikaans is baas😊🤔😉 heel erg goed!
@brandonleroux6059
@brandonleroux6059 9 ай бұрын
Memmories like diamonds now cut the glass of thought What is truth? What is life? What is meaning? his art was in every answer he was a student of them all all the great ones: peace, love, hope, faith, joy, freedom. It is no shame then that he graduated ahead of his class, and could not, would not wait for us in his hearts answer Carpe Diem into the joy of life he climbed took the long way home and went slow deeper into the ultramarine dance that called him so 'Wellington toe met lang bene blink in die lig waar die kamers swaar en donker is waar sterre soos seemeeue sit op die nok en engele vir wurms spit in die tuin, ek sal sterf en met min bagasie in die pad val die Wellingtonse berge oor tussen die bome en die skemer deur en na my vader gaan...'
@Shienz90
@Shienz90 10 ай бұрын
Piet, kan nie glo ek ontdek nou eers jou songs nie....
@tonteldoos3558
@tonteldoos3558 10 ай бұрын
lekker my bra
@pieterventer2479
@pieterventer2479 10 ай бұрын
Waaroor gaan die song ?
@riaanpretorius694
@riaanpretorius694 10 ай бұрын
Vier legends in een kamer
@johanoosthuizen852
@johanoosthuizen852 11 ай бұрын
Speel net die hele song, fok tog
@trendingtigers
@trendingtigers 11 ай бұрын
Ive been listening to Arnos music for many years . Its awesome to see how his vocals has progressed
@diederikkoekemoer9310
@diederikkoekemoer9310 Жыл бұрын
Piet jys n legende.. wanneer ek bly is luister ek jou songs. in my Baie hartseerdae wanneer ek jou mis luister ek na die lyrics'. ps.halleluja,press sy Heilige naam. Dankie vir jou songs wat nooit sal sterf nie ❤
@toniamoller
@toniamoller Жыл бұрын
@droonkeler6032
@droonkeler6032 Жыл бұрын
Kragtig! Befokte stuk!
@piyabotha2999
@piyabotha2999 Жыл бұрын
🔥❤
@shawnmostert7027
@shawnmostert7027 Жыл бұрын
Jy is 'n legende vriend mens se mens, weet jou musiek golf in die hemele en jou stem diep hier by ons. Rus in vrede
@rudivanderschyff1621
@rudivanderschyff1621 Жыл бұрын
Organiese waardes sal ons behoed en bewaar…of hoe anders?
@barrysahd5764
@barrysahd5764 Жыл бұрын
Thanks for that, Ian, Dad was indeed a special person, and he always spoke very highly of you. Please come and visit us sometime Barry Sahd Transkei Beach Cottages
@anisiocavalcanti4056
@anisiocavalcanti4056 Жыл бұрын
Muito obrigado! Você é genial 🎉
@anisiocavalcanti4056
@anisiocavalcanti4056 Жыл бұрын
Piet !! Eterno 😢
@martinfrits1348
@martinfrits1348 Жыл бұрын
Lieflik mooi. My mense, my wêreld...mý klanke en ja!! inspirasie. Dankie Tribal Echo!!!
@user-bf6tg8vf4k
@user-bf6tg8vf4k Жыл бұрын
Most underrated singer ever
@Stephensacks
@Stephensacks Жыл бұрын
So sorry to hear that he is gone so young. Spent many hours with him in 1980s Los Angeles..
@piyabotha2999
@piyabotha2999 Жыл бұрын
🥲🤘🏼♥️ rock steady brother!
@maywilsnach8685
@maywilsnach8685 Жыл бұрын
So jammer ek eers so laat na sy musiek geluister het Wat n legend was hy ...RIV
@martinfrits1348
@martinfrits1348 Жыл бұрын
Netjiese klanke, ek hou daarvan! Laat jou talent aanhou skitter, Dankie!!
@Frikkie5302
@Frikkie5302 Жыл бұрын
Bottom Line: Gee jou hart...........................
@deonvanzyl7970
@deonvanzyl7970 Жыл бұрын
Die tweestryd: om Mens te wees wanneer barbare alles doen om dit te doem. En vir sommiges was dit net te veel. Want jy wil net jou ding doen, maar dit sal jy nie toegelaat word nie. So, kruip weg, vat jouself uit, or veg. Wel, hier is ons. Die Nuwe Suid Afrika.
@hippopond1
@hippopond1 Жыл бұрын
Played once with this lovely guy in Strand at a Cafe. He was on piano. Shortly thereafter he passed. A blessing on his memory.
@kasperbotha6917
@kasperbotha6917 Жыл бұрын
Hoekom sien ons nie meer van Christo Strauss nie. Hy het ‘n baie mooi stem. Ek sal graag ‘n paar Koos Doep of Johannes Kerkorrel covers van hom hoor.
@deonvanzyl7970
@deonvanzyl7970 Жыл бұрын
Ver in 'n ander land bring jy mens weer huis toe met die lied. Die tafel. Die tafeldoek. Die kas. Die gordyne en venster. Dankie.