BLES BRIDGES BLUE TRAIN
2:26
11 жыл бұрын
I Believe
4:40
11 жыл бұрын
Mockingbird Song
2:50
11 жыл бұрын
Die Weskus Wonder met IF
3:16
11 жыл бұрын
Touwsrivier Toeka deel 1
9:18
11 жыл бұрын
Ag man dis lekker in 'n Taxi
4:39
11 жыл бұрын
Touwsrivier Stoom Rangeer Deel 2
11:43
Touwsrivier Stoom Rangeer Deel 1
11:39
CLAP CLAP SOUND
3:02
11 жыл бұрын
Die Weskus Wonder
3:21
11 жыл бұрын
Fall to Pieces
2:57
11 жыл бұрын
Touwsrivier se Sakkie van der Merwe
13:06
TOUWSRIVIER REüNIE 2013
3:38
11 жыл бұрын
Touwsrivier Koolsteier
7:39
11 жыл бұрын
Moekie Musiek
1:27
11 жыл бұрын
Touwsrivier se water vanaf Bokrivier
13:02
die Anaconda
1:01
11 жыл бұрын
Trompoppie Seniors Vaarwel 1989
5:50
11 жыл бұрын
Bles Bridges se Geel Magrietjies
4:16
HEXTON STEAM SPECIAL 1989 DEEL 5 SLOT
8:19
HEXTON STEAM SPECIAL 1989 DEEL 4
14:45
HEXTON STEAM SPECIAL 1989 DEEL 3
14:55
HEXTON STEAM SPECIAL 1989 DEEL 2
15:19
HEXTON STEAM SPECIAL 1989 DEEL 1
15:31
Пікірлер
@jackhorn2625
@jackhorn2625 3 ай бұрын
Mis jou oom lukaa
@Maria63756
@Maria63756 4 ай бұрын
❤❤❤
@liamklopper-8570
@liamklopper-8570 5 ай бұрын
My ouma is die potgiter susters
@liamklopper-8570
@liamklopper-8570 5 ай бұрын
My ouma het met hom gesing
@deliafourie8607
@deliafourie8607 5 ай бұрын
Daai pragtige man .met ..die blou oe is weg
@rudolfhough6226
@rudolfhough6226 7 ай бұрын
Die begin van die verval van SA was die opsny van stoomlokomotiewe.
@betssteyn-vd9sq
@betssteyn-vd9sq 7 ай бұрын
Sjoe pragtig mooi man mooi stem ❤😢
@user-up9ef9di2x
@user-up9ef9di2x 8 ай бұрын
I love his music!!
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 9 ай бұрын
wow this brings back so many memories
@chiva2507
@chiva2507 10 ай бұрын
Watter jaar was dit.? Die musiek is vreeslik neerdrukkend.
@beverleyeden8066
@beverleyeden8066 Жыл бұрын
❤❤❤❤❤
@shauncharlesporter2589
@shauncharlesporter2589 Жыл бұрын
Elke week op hoerskool moes ek in die staalburger se kantoor buk om pak te kry en vandag gee ek klas, so draai die wiel.
@williehill7909
@williehill7909 Жыл бұрын
Wie onthou nou nie vir drywer Coetzee. Het hom leer ken vandag Hy oorgeplaas het vanaf stoom na srx depot
@lucasastronomy
@lucasastronomy Жыл бұрын
Voor alle BLIKSEMSE NOORDE MENSE DIE SUIDE INGEVAL HET! EN SAAM MET HULLE DIE KRIMINALE EN ALLES WAT TEEN GOD SE WIL IS! SONDE EN GEWELD EN MISDAAD!
@allensenekal4515
@allensenekal4515 Жыл бұрын
Ai was darem lief vir die man.
@GideonCrouse-lp6qu
@GideonCrouse-lp6qu Жыл бұрын
Bring terug Dan sal die spoorweg weer begin leween geld maak
@GideonCrouse-lp6qu
@GideonCrouse-lp6qu Жыл бұрын
My lewe gewees 40 jaar terug Bly mooi
@alexsandrodesouzagoncalves3373
@alexsandrodesouzagoncalves3373 Жыл бұрын
Mooi rekord. Maar....Geen illusies nie. Wat in die beeldmateriaal verskyn, was destyds 10 of 15% van die land. Beplande en verstedelikte streke van metropole en hoofstede, met hul toeristeplekke, nywerhede, hotelstreke en hul kommersiële sentrums... Goed, selfs hierdie ou foto's, nostalgies vir die ou republiek, wys net 1/5 van wat die land werklik was... Ja, dit is nodig om te erken... onthou dat meer as 70% van die land beter was as ander Afrika-lande... dat dit moontlik (en eenvoudig) was om werk te soek en te kry (hope immigrante van buurlande , in die algemeen, sosialiste, wat oor grense heen vervolg word), terwyl dit anders as vandag, waar werkloosheid baie hoog is... In die onseker behuising (ja, hulle het altyd bestaan) het die werklikheid hom egter op die inheemse meerderheid afgedwing, met geen vooruitsigte op 'n meer gekwalifiseerde opvoeding en sosiale hemelvaart nie. Dit was 'n land met groot potensiaal, maar hopeloos verdeeld. Vanaf 1975 het Staatskoste egter die hoogte ingeskiet en die land se vermoë om dit te ondersteun het nie hierdie verhoging gevolg nie.
@thysverreynne1375
@thysverreynne1375 Жыл бұрын
Wil graag weet wie ek kan kontak as ek die stasie wil gaan besoek.
@pierresmith1496
@pierresmith1496 2 ай бұрын
Dagse...daai plek is pragtig gemaak. daar is vakansie verblyf en val onder Matroosberg Stasie Karoo huisies. Jy moet dit probeer. Pierre
@thysverreynne1375
@thysverreynne1375 Жыл бұрын
My pa, Tommie Verreynne, was stasievoorman op Matroosberg. Hy was een van die "bouers" van die matroos, die oë in die matroos is my broer se twee glas albasters. Dankie vir die wat die matroos nog steets in stand hou.
@esmeswem1323
@esmeswem1323 Жыл бұрын
X gebore daar my pa was hoof van die Mnr Swem
@spoornet
@spoornet Жыл бұрын
A nod to when things actually still worked.
@hendrienajooste3737
@hendrienajooste3737 Жыл бұрын
Good old days
@williamferreira9006
@williamferreira9006 Жыл бұрын
Hello Willem, A relative of mine would like to contact you with regard to the above video.. He researches and writes articles for a museum. I can supply my contact details should you be open to a direct contact. Thank you William Ferreira
@vernonsaayman9741
@vernonsaayman9741 Жыл бұрын
,,peacock smit,,?
@thomaslusk7621
@thomaslusk7621 Жыл бұрын
Great railroading to see , Must have been something to see when it was Steam !
@frikstrydom3622
@frikstrydom3622 2 жыл бұрын
dis die ou dae van orde en disipliene nou bestaan dit nie
@ro6739
@ro6739 2 жыл бұрын
Tussen treine tussen stasies
@ro6739
@ro6739 2 жыл бұрын
Tussen treine
@sydneymartin6941
@sydneymartin6941 2 жыл бұрын
Hi Man those bedding boys knew how to make a bed Miss that
@janawentzel6868
@janawentzel6868 2 жыл бұрын
HY WAS MY HERO BLES HET ALTYD SO MOOI GESING MIS JOU BLES
@Sp10580
@Sp10580 2 жыл бұрын
Fantasties!
@grant8720
@grant8720 2 жыл бұрын
I travelled on the Trans Karoo many times. A great train.
@lindieclaassens5783
@lindieclaassens5783 2 жыл бұрын
My Oupa was Gideon Volschenk. Om hom weer so te kon sien in lewende lywe bring so baie herinneringe terug. Dis so jammer die kwaliteit is so sleg. Sou so graag dat my kinders dit mooi kon sien. Baie dankie
@adriaanpretorius3411
@adriaanpretorius3411 3 жыл бұрын
Hasie rook lank aan daai sigaret!
@chrisvanrooyen3285
@chrisvanrooyen3285 3 жыл бұрын
Mooi so julle ysters
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 3 жыл бұрын
1ste keer wat ek van die stasie hoor.Dankie
@diekkruger3137
@diekkruger3137 3 жыл бұрын
Swak opname!!!!!!😡
@michaelswart7098
@michaelswart7098 3 жыл бұрын
Mr du Plessis! Mooi memories!
@diekkruger3137
@diekkruger3137 3 жыл бұрын
Tog dui di verval ook op di EIND TYE... So,ou vrind,sorg dat jo saak reg is met Hom!
@koosdejongh7654
@koosdejongh7654 3 жыл бұрын
Ek was stasie voorman in die Karoo, my laaste stasie was Prins Albert Weg. Oom Roy was n stasie voorman se droom omdat hy nooit aan die tyd gehang het nie, ons stasie voormanne kon hom vra om te help met n stywe kruising as daar vinnige trein in gedrang was.
@volodymyrrhapon5666
@volodymyrrhapon5666 3 жыл бұрын
I love Jesus too.
@rufusvermeulen9885
@rufusvermeulen9885 3 жыл бұрын
Sakkie vir my pa gestook op klawer
@donaldcarr7513
@donaldcarr7513 3 жыл бұрын
Very touching!! Well done.
@aubreyvermaak609
@aubreyvermaak609 3 жыл бұрын
Ja nee wat daai sefety calve is nou moeg vir al die jare se druk en hitte. Hy wil gaan retire.
@sharonstone3284
@sharonstone3284 3 жыл бұрын
Jimmy Stone's Dad and my Granddad were brothers
@gerhardwessels5340
@gerhardwessels5340 4 жыл бұрын
Die stem van 'n nagtegaal!!
@gavinchristopher8792
@gavinchristopher8792 4 жыл бұрын
Bring back the old memories when we lived there and my dad was a conductor for railway.
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany 9 ай бұрын
today the country is a hell hole
@paulhazell1
@paulhazell1 4 жыл бұрын
Loved Charles Jacobie - I play him a lot on my country radio show in the UK - listeners around the world love him. This is a great revival - nice clear yodel too! Contact me on [email protected]
@paulhazell1
@paulhazell1 4 жыл бұрын
Jimmy Stone recorded in both Afrikaans and English but his recordings seem only to have been released in South Africa. I have been playing him a lot on my UK country show "Paul Hazell's World Of Country" which is streamed on the net on www.uckfieldfm.co.uk and repeated on www.bigriverfm.co.nz My listeners around the world love his music. Has anything been done on CD by him? I have only very old and battered vinyl bought second=hand from dealers in SA
@annetteelliott1494
@annetteelliott1494 4 жыл бұрын
So mooi...... (dit was seker voor Marietjie op die toneel verskyn het)
@pieterpotgieter5237
@pieterpotgieter5237 2 жыл бұрын
Dis lankal vergete. Sy vrou het hom vergewe. Wie is jy om nie van die sage te vergeet nie? Dit het net mooi niks met my of jou te doen nie. Finish en klaar.