KZ
faq
Негізгі бет
Қазірдің өзінде танымал
Тікелей эфир
Ұнаған бейнелер
Қайтадан қараңыз
Жазылымдар
Кіру
Тіркелу
Ең жақсы KZfaq
Фильм және анимация
Автокөліктер мен көлік құралдары
Музыка
Үй жануарлары мен аңдар
Спорт
Ойындар
Комедия
Ойын-сауық
Тәжірибелік нұсқаулар және стиль
Ғылым және технология
Жазылу
Jay du Plessis
Hy is die stoutseun van Afrikaanse popmusiek wat enige partytjie behoorlik aan die gang kry. Dis al veertien jaar sedert hy sy solo-album uitgereik het (Solo in 2010, #DisHoeOnsRol in 2013, So Lank Sal Ek Jou Liefhê in 2017) en byna elke uitreiking spog met platinumstatus vir verkope.
Ná Eden het Jay op sy eie pad vertrek. En sedertdien eggo Jay se rekordsukses in elke projek wat hy aanpak, of dit nou die indrukwekkende versameling duette saam met Lianie May is, of sy eie materiaal.
Jay spog ook met buitengewone, uitsonderlike internetsukses en sy nuutste partytjietreffer, Stoutgat het net soos al sy voriges, die ligte uitgeskiet. Lê Bietjie Langer staan bykans op 17 miljoen strome en sy duet met Riaan Benade, Rowwe Bliksem, 'n allemintige 29 miljoen strome.
Met talle SAMA en Huisgenoot Tempo-toekennings asook vyf platinum en drie dubbelplatinum albums agter sy naam, hou Jay duidelik van goeie geselskap.
3:17
Jay du Plessis - Dis Hoe Ons Rol (Afrikaans is Groot 2013) #afrikaansisgroot #afrikaans #live #
Ай бұрын
3:11
Jay - Stoutgat (Liriekvideo)
Жыл бұрын
3:10
Jay - Dis Hoe Ons Rol (Offisiële Musiekvideo)
2 жыл бұрын
3:24
Jay - Is Ek Nie Die Een (Offisiële Musiekvideo)
2 жыл бұрын
3:12
Da Vat Hy (Live At Sun Arena - Time Square, Pretoria / 2019)
3 жыл бұрын
7:14
Eden Medley (Live At Time Square Sun Arena, Menlyn Maine / 2018)
3 жыл бұрын
3:24
Jay du Plessis - Lê Bietjie Langer (Live At Time Square Sun Arena, Menlyn Maine / 2018)
3 жыл бұрын
3:49
Jay - Lê Bietjie Langer
6 жыл бұрын
3:36
Jay - So Lank Sal Ek Jou Liefhê
6 жыл бұрын
Пікірлер
@user-xd5cb1tg7o
3 күн бұрын
Soooo cute!
@stiaancolyn9655
4 күн бұрын
Lekker jay nogal vir mond teen mond
@IRICKROLLEVERYONE247
7 күн бұрын
Ek luister die song elke dag
@NatalieVanHeerden-dp9xx
9 күн бұрын
Ek LOVE die liedjie, en die video NOG meer. So eenvoudig maar oorspronklik. 'n Mens kan jou persoonlikeid aan voel deur die video 👌🏻👌🏻
@IRICKROLLEVERYONE247
9 күн бұрын
Lekker Jay
@user-by4bf7ww3s
11 күн бұрын
Amen ons God is groot!!!!
@elsabevanderwesthuizen112
12 күн бұрын
Dis mooi
@nadinesaayman1957
12 күн бұрын
❤😂🎉😮😅😊🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🏍️🏍️🏍️🏍️🔥🔥🔥🔥🔥🥳🥳🥳🥳🤩🤩🤩🤩🤩🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
@juanheydenreich8585
13 күн бұрын
Wat was die budget?
@IRICKROLLEVERYONE247
15 күн бұрын
Lekker Jay Love die liedjie
@ernesthoffman5534
16 күн бұрын
😊
@ernesthoffman5534
16 күн бұрын
𝐿𝑂𝑉𝐸 𝐽𝑂𝑈 𝑆𝑂𝑁𝐺𝑆
@christamatthee9950
16 күн бұрын
❤
@user-cg1qb8tl7x
17 күн бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤
@6minutescraft895
18 күн бұрын
Nice jay
@LelanieWatson
18 күн бұрын
Nog 'n great song!
@runawaybrideZ
18 күн бұрын
Ooohooo Ek dink dit is ñ lekker liedjie❤
@wilnarossouw2908
18 күн бұрын
Ek 😍😍😍😍 die liedjie 🙌🙌🙌🙌
@kaylavarnfield922
19 күн бұрын
DAAR BEGIN DIE NAUWEEK NOU WAAR IS AL DIE TWERKERS🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🤪🤪🤪🤪🤪🤪🤪
@liezleroux9138
19 күн бұрын
🎉👏👏🤩🤩
@user-vf3yg5ew2e
19 күн бұрын
😮😮
@AnnaAllerston
20 күн бұрын
Baie mooi liedjie so uit die hart🎉
@Scarlet442
20 күн бұрын
Ek wens ek was op 1 van jou konserte ❤
@simonesmal9334
22 күн бұрын
❤🎉
@simonesmal9334
22 күн бұрын
❤🎉
@user-ng2zw5bm6p
25 күн бұрын
Ek is mal oor die liedjie ❤🎉
@christamatthee9950
25 күн бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤❤😮😂😢
@christamatthee9950
25 күн бұрын
😂😂😂😂😂❤❤❤❤❤❤❤❤❤😂😂😂😂😂😂🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉😊
@AnnaAllerston
25 күн бұрын
Nog een van my favorites❤
@AnnaAllerston
25 күн бұрын
🎉❤
@AnnaAllerston
25 күн бұрын
My gunsteling liedjie jy sing beautifull❤
@AnnaAllerston
25 күн бұрын
Awesome song love dit❤
@AnnaAllerston
25 күн бұрын
Ju musiek is stunning. Luister di elke dag❤❤❤❤
@AnnaAllerston
25 күн бұрын
🎉Baie mooi liedjie ek love die song
@AnnaAllerston
25 күн бұрын
🎉
@AnnaAllerston
25 күн бұрын
Baie mooi liedjie love this song
@Itzzanebell308
26 күн бұрын
❤
@FLXSHYYY_1
26 күн бұрын
Jou Rowe bliksem😂
@SkollaKleinjie
26 күн бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@mnrsteyn1679
26 күн бұрын
Ek Hou van jou misiek
@Itzzanebell308
26 күн бұрын
❤❤❤❤❤
@Itzzanebell308
27 күн бұрын
❤❤❤ jy's awesome!!
@Jackbushman
29 күн бұрын
Did is good jay waneer was hierdie ge mark was dit by die boeslafa was one superhero ge sing het
@Jackbushman
29 күн бұрын
Dankie
@Jackbushman
29 күн бұрын
Daniel jay lat my op die stage con ge gaan het by boeslapa my name is carlo ek Hou Baie van hierdie likie
@Jackbushman
29 күн бұрын
Dankie
@simonesmal9334
Ай бұрын
❤
@GiovanniSpirito
Ай бұрын
😂
@user-vt4xy6ml6v
Ай бұрын
😂😂😂😂😂❤
@christamatthee9950
Ай бұрын
Ek hou van jpu liedjies.
@KarinAhum
Ай бұрын
Niet op tafel, nachtkastje? 😊 Wat een prettig nummer. Top 👌