Akademia-koshuise | Argiteksvoorstelling
2:23
Akademia-kampus | #Toekomsbouer-veldtog
4:07
Botsende Standpunte: Die Staat
12:15
21 күн бұрын
Botsende Standpunte: Die Ware
18:42
21 күн бұрын
Botsende Standpunte: Die Goeie
9:04
21 күн бұрын
Botsende Standpunte: Die Skone
14:13
21 күн бұрын
Botsende Standpunte: Die Mens
14:11
21 күн бұрын
Huis Karoo by Akademia
2:19
Ай бұрын
Huis Magalies by Akademia
2:10
Huis Hennops by Akademia
2:12
Ай бұрын
Huis Daglelie by Akademia
1:35
Huis Strelitzia by Akademia
1:53
Huis Dahlia by Akademia
2:22
Ай бұрын
Kampusopedag 2024
1:47
2 ай бұрын
Akademia bied BA (Taalstudies)
1:23
Eerstejaarskamp 2024
1:54
5 ай бұрын
Die Akademia-koor | Sonvanger
3:04
Botsende Standpunte: Woke-isme
13:05
Botsende Standpunte: Grense
11:17
8 ай бұрын
Botsende Standpunte: Verandering
13:02
Botsende Standpunte
0:39
8 ай бұрын
Ouernavorsingsveldtog 2023
0:54
8 ай бұрын
Akademia-manssêr
3:09
9 ай бұрын
Пікірлер
@user-ze3mh7ur9x
@user-ze3mh7ur9x Күн бұрын
Julle gee ons hoop vir die toekoms! Dankie!!
@emmah7252
@emmah7252 Күн бұрын
Julle is die beste! Beste universiteit in SA👍😁.. Akademia bo🤗
@user-sd2np3tg8u
@user-sd2np3tg8u Күн бұрын
Met watse program is dit gemaak ? Twinmotion of Lumion ?
@anekahbotha1643
@anekahbotha1643 17 сағат бұрын
Dis gemaak met Enscape
@lovechanelduplooy2111
@lovechanelduplooy2111 Күн бұрын
❤️
@carinawelgemoed4366
@carinawelgemoed4366 Күн бұрын
Absoluut Indrukwekkend!!! Wat 'n voorreg en vooruitsigte vir toekomstige studente van Akademia.
@wandavodendaal8033
@wandavodendaal8033 Күн бұрын
Wie is die argitekte?
@charlieventer5904
@charlieventer5904 Күн бұрын
Mooi so!
@corne1pro54
@corne1pro54 Күн бұрын
Lets gooooo
@xnid3865
@xnid3865 Күн бұрын
Lekke boer😂
@ChadRexlogan
@ChadRexlogan Күн бұрын
Incredible, this is what a university is. The powerful spirit of the Afrikaners are a beacon of light to the world in these strange times.
@reinierrabe6317
@reinierrabe6317 Күн бұрын
Trotse FONTIE!!!🎉🎉🎉
@anitapretorius4124
@anitapretorius4124 Күн бұрын
Koue rillings mooi
@elsacasey5157
@elsacasey5157 Күн бұрын
Akademia BO!!!!!
@andriesvantonder9028
@andriesvantonder9028 2 күн бұрын
Nou tjank ek. Ek is 72 en dit is .. nie ouermishandeling nie
@basieventer8591
@basieventer8591 5 күн бұрын
❤❤Aangrypend mooi!!
@jacokeller5319
@jacokeller5319 8 күн бұрын
So mooi!
@baarki
@baarki 8 күн бұрын
Daar is beslis nie dinge soos gode nie manne. Die dinosourusse het 66 miljoen jaar gelede uitgesterf. Eendag gaan homo sapiens sapiens ook uitsterf. En saam met ons spesie sal al ons gode ook verdwyn. Daar is geen lewe na die dood nie. Dis 'n sprokie. Die resultaat van ons eindelose kapsiteit tot abstrakte denke. Alles dui daarop dat die mens, net soos elke ander spesie, bewussyn volkome verloor nadat die brein afskakel. Die Bybel is boonop net stories. Almal weet dit. Niemand dink meer dat slange en donkies kan praat nie.
@alankruza997
@alankruza997 9 күн бұрын
Lovely. One doesn’t have to know the language to recognize the song’s beauty.
@mikelouw7488
@mikelouw7488 21 күн бұрын
Dis baie Mooi!
@matthewoliver9900
@matthewoliver9900 22 күн бұрын
Kyk na die feodale stelsel, politiek, ekonomie, teologie, wetenskap als verenig. Kyk na die feodale stelsel, die lewe was hard, honger en ongemaklik
@louisfourie7756
@louisfourie7756 Ай бұрын
Aai die liedjies is gespeel in die inryteater die sand toe my Pa sy hartaanval gehad het
@malosekunutu7066
@malosekunutu7066 Ай бұрын
😊😮
@prinsatsalyahu
@prinsatsalyahu 2 ай бұрын
Hoe koop 'n mens 'n woord? Of is dit sarkasme? 😂
@user-xi1hl6ss6j
@user-xi1hl6ss6j 4 ай бұрын
Heerlike gesprek met die klem op "gesprek" wat herinner aan die "Oop Gesprek" waarvoor NP v Wyk Louw so lief was. As akteur giggel ek uiteraard innerlik effens oor die gebruik van die beeld van die verhoog wat verleen word aan tradisie. Soortgelyk gebruik die akteur 'n ander karakter vanwaar hy sy lewensbeeld oordra. As mens in die normale gang van sake dra jy 'n masker en hou jy 'n wag voor jou mond, maar... As akteur in karakter word daar van jou verwag om daardie karakter in sy volle omvang van goedheid of boosheid te vertolk...❤
@ernestvanzyl8124
@ernestvanzyl8124 4 ай бұрын
Liewe Hemel!!! Fantasties!
@amelialegrange5112
@amelialegrange5112 5 ай бұрын
Pragtige koorsang .
@ajswanepoel911
@ajswanepoel911 5 ай бұрын
Ons voorouers draai in hul graf om om te sien wanneer hierdie terroriste organisasie afiliasie en leerintstansie dit in die monument gebou doen . En die kerk waaruit buthelezi nie eers mag begrawe word nie hy het meer vir SA in 94 verkiesing geveg as wat die VF + gedoen het . Hulle het 'n Afrikanerakkoord ppgestel wat deur corné Mulder ingedien is met die skrywe van die grondwet, maar hy het dit weer teruggetrek. En nooit weer daarna ingedien nie.
@user-zh1fv2jd6o
@user-zh1fv2jd6o 6 ай бұрын
Pragtig gestel en sinvol beredeneer!
@joeyodendaal8974
@joeyodendaal8974 6 ай бұрын
❤PRAGTIG!!!❤ UITSTEKEND!!!👏🏻👏🏻👌🏼Op Pta FM gehoor, sal meer v julle op radio wil hoor!!! 👏🏻👏🏻🙌🏻🙌🏻❤️
@dinkbybels
@dinkbybels 7 ай бұрын
Baie dankie vir die goeie onderhoud en insigte - is daar 'n spesifieke boek van of oor Burke wat voorgestel kan word om te lees oor die klassieke konserwatisme ?
@AkademiaSpens
@AkademiaSpens 21 күн бұрын
Beste @dinkbybels Dr. Daniël Maritz het die volgende boeke voorgestel: Enige boek van Rodger Scruton oor konserwatisme is baie goed. ʼn Meer onlangse boek wat verskyn het, is Conservatism: A Rediscovery van Yoram Hazony. Ons hoop dit kan jou help.
@altaroode4044
@altaroode4044 7 ай бұрын
Baie dankie! Hemelse sang! Mag die son ook vir julle skyn. Wat van 'n optrede volgende jaar by ons gemeente?
@tieniebosman2143
@tieniebosman2143 6 күн бұрын
Pragtig.
@elsjeschoombee4210
@elsjeschoombee4210 7 ай бұрын
Pragtig!!
@hendriksnyman4215
@hendriksnyman4215 8 ай бұрын
Goeie Christen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Well done julle. Dit is bevange!!!!!!!!!!!!!!!!
@tiaandupreez
@tiaandupreez 9 ай бұрын
🎉❤
@joeyvanderheever9179
@joeyvanderheever9179 9 ай бұрын
Armand jy is net so TALENTVOL soos jou pa!!! Jy maak ons trots!!!❤
@betssteenkamp1773
@betssteenkamp1773 9 ай бұрын
Wie is jou Pa?🎉
@johannesbrits3861
@johannesbrits3861 9 ай бұрын
Baie goed gedoen Wihann en al die manne. Behou altyd die gees en bou op kultuur!! Bly om te sien almal is aan die Bokke se kant.
@mpho_mhlambi9789
@mpho_mhlambi9789 9 ай бұрын
🔥❤🥳
@damionstols3890
@damionstols3890 9 ай бұрын
Martin jy maar Pappa so trots Sal nooit vergeet wat jy vir ons gedoen het nie dankie lewer 😎😁
@isabelkoen9344
@isabelkoen9344 9 ай бұрын
Pragtig Armand. Jy is n ster👏👏👏👏👏👏👏👏👏
@frikkie
@frikkie 9 ай бұрын
Ek is bly om te sien dat die sêr-kultuur aan die gang gehou word. Dankie Akademia!
@Carltheman69
@Carltheman69 9 ай бұрын
🇿🇦❤
@PremiumSA
@PremiumSA 9 ай бұрын
Die oorlog vir kultuur en naggeslag, gaan op verskeie slagvelde gevoer word. Onder andere in die arenas van idioligie, identiteit en roeping. Ongewapen, sal krygers moet veg met hul kop, nie met 'n vuurwapen nie. Dit is dus uitstekend om so 'n kranige spesmag bevelvoerder in jul linies te kon kry. Wel gedaan en sterkte met die stryd wat voorlê! AD FUTURUM PER FONTES!
@marygrosser70
@marygrosser70 11 ай бұрын
Pragtig!!
@AkademiaSpens
@AkademiaSpens 11 ай бұрын
Baie dankie!
@janettedebeer1896
@janettedebeer1896 11 ай бұрын
Pragtig!
@AkademiaSpens
@AkademiaSpens 11 ай бұрын
Dankie!
@riancornelius5113
@riancornelius5113 Жыл бұрын
Trots op Jean-mari!
@pierrevandyk9242
@pierrevandyk9242 Жыл бұрын
Albei van julle nuwe "te-weet komelinge" in my kennis veld 😄. Vanoggend geleer van Alida deur artikel wat sy geplaas het en in soeke na inligting oor haar ontdek ek jou kanaal Rika. Dankie vir 'n goeie basis gesprek.
@yolandibanard
@yolandibanard Жыл бұрын
Hy lyk sommer na n 'lekker' mens om mee te gesels. Dankie vir die onderhoud
@fickliebenberg3134
@fickliebenberg3134 Жыл бұрын
Julle is oulik!😂
@kaydeefick5698
@kaydeefick5698 Жыл бұрын
Hierdie was n goeie onderhoud, baie insigewend! Welgedaan!
@rikabuitendag797
@rikabuitendag797 Жыл бұрын
Ja voorwaar n insperasie. Ons sien ook jy staan jou man in "The real housewifes van Pretoria." n Mens se agtergrond en opleiding speel darem n groot rol in n mens se lewe, veral as n mens in vreemde situasies kom. Sterkte vorentoe.
@damienabsalon
@damienabsalon Жыл бұрын
She appears to be too much of a goodie two shoes. Hoofdogter vibes. I don’t trust her one bit. Something about her is off putting