Antoinette Pienaar op Theefontein video 5
3:23
Vinette Ebrahim
0:17
28 күн бұрын
Podsendings met Hein Kruger
1:19
3 ай бұрын
Sonja Herholdt
1:03
Жыл бұрын
Amore Bekker
1:09
2 жыл бұрын
Johan Stemmet
0:34
2 жыл бұрын
Carike Keuzenkamp
0:36
2 жыл бұрын
Bruis inspireer Amore!
1:14
2 жыл бұрын
Cedwyn Joel
0:12
3 жыл бұрын
Hans Strydom 3
0:17
3 жыл бұрын
Hans Strydom 2
0:11
3 жыл бұрын
Hans Strydom 1
0:22
3 жыл бұрын
Niel du Bois
2:43
3 жыл бұрын
Rina Hugo en Johan van Rensburg
1:35
Leon Schuster 3
0:23
3 жыл бұрын
Leon Schuster 2
0:27
3 жыл бұрын
Leon Schuster 1
0:24
3 жыл бұрын
Amy Kleinhans-Curd
0:12
3 жыл бұрын
Dowwe Dolla
1:08
3 жыл бұрын
Freek Robinson 3
0:27
3 жыл бұрын
Freek Robinson 2
0:22
3 жыл бұрын
Sandra Prinsloo
0:13
3 жыл бұрын
Freek Robinson 1
0:55
3 жыл бұрын
Пікірлер
@JohnitaleRoux-td8nh
@JohnitaleRoux-td8nh 11 сағат бұрын
Wat 'n lieflike juweel hier op KZfaq van Antoinette se wyshede --- so grondig geAARD en blink geslyp in die ondeurgrondelike skat wat Oom Johannes deur haar vir ons aangee, sonderling soos 'n Karoo-komeet. En wat 'n vonds ook vir Afrikaans. Teen die slot van hierdie episode, met die verwysing na die swaar dinge wat mens in die lewe "oorkom", kan slegs 'n klemverskuiwing in dieselfde woord dit vaartbelyn opklaar dat 'n mens dit wat jy "OORkom" kan "oorKOM"!
@LittleOwl123
@LittleOwl123 2 күн бұрын
My mooiste onthou is die tye dat ek op pa se skoot voor die dover stofie gesit het en hy vir ons stories vertel het. Die vlammetjies in hul blou, oranje, goud en rooi het soos dansende vuur feetjies gelyk. Vuur en kers is die storieman en die poeet se towerstaf 🤎
@wettham715
@wettham715 4 күн бұрын
Such a beautifully descriptive language. Baie dankie 😅
@lindabuitendag6247
@lindabuitendag6247 5 күн бұрын
Middag tannie kan u vir my wys hoe lyk die katjie drie blaar kruie plant asb. Linda
@HannetjieEsterhuyse-tv1hy
@HannetjieEsterhuyse-tv1hy 8 күн бұрын
Dit voel vir my al asof ons twee sielsgenote kan wees. Dit sal vir my 'n blye dag wees om jou raak te loop.
@HannetjieEsterhuyse-tv1hy
@HannetjieEsterhuyse-tv1hy 8 күн бұрын
Ai, hoendertjies! Ek het paar oulike stories oor die geveertes en hoe ek hulle beleef. Jy klim met jou vertelling in my kleintyd se hart.
@HannetjieEsterhuyse-tv1hy
@HannetjieEsterhuyse-tv1hy 8 күн бұрын
Lieflike mens! Afrikaans sing op jou tong!
@HannetjieEsterhuyse-tv1hy
@HannetjieEsterhuyse-tv1hy 8 күн бұрын
Antoinette, jy lig mens op uit die diepste gat met jou vertellings. In my verbeelding sien en beleef ek jou storie hier in Keetmanshoop Pragtig!
@ansievandenberg3817
@ansievandenberg3817 9 күн бұрын
Die mooiste storie!!!
@fransbotha4641
@fransbotha4641 11 күн бұрын
Ai, so gelukkig, tevrede met haar huisie. Lekker blyplekkie. O, lekker roosterkoeke.
@monapotgieter9667
@monapotgieter9667 12 күн бұрын
Pragtig hoor ❤
@gerhardvanzyl4821
@gerhardvanzyl4821 12 күн бұрын
@DianneSmith-fv1vi
@DianneSmith-fv1vi 13 күн бұрын
So n mooi mooi storie wens my boks wense le more vir my en wag😊by my deur. 🙏
@elnaferreira8418
@elnaferreira8418 13 күн бұрын
Ek hoor die kokkewiet..... stem vd natuur..
@amandagaybba7912
@amandagaybba7912 13 күн бұрын
Jy's steeds oulik Sonja...as ek aan jou musiek dink hoor ek hoe diep mooi sing jy " Skipskop"....wàt n diep diep song vol betekenis. Bless your soul❤
@TheaGroenewald
@TheaGroenewald 14 күн бұрын
Jy sing baie mooi . Wanneer sing jy weer
@tillaoosthuizen3201
@tillaoosthuizen3201 14 күн бұрын
Asb ek het net 3 en 4 waar kry ek die ander asb en wat volg
@tillaoosthuizen3201
@tillaoosthuizen3201 15 күн бұрын
Dankie vir die in nooi in jou lewe en huisie. Kannie wag vir meer asb
@tillaoosthuizen3201
@tillaoosthuizen3201 15 күн бұрын
Dis wonderlik hoe alleenheid n mens Mooimaak❤
@madeleindiedericks7020
@madeleindiedericks7020 15 күн бұрын
Ag, dit klink so lekker daar waar jy bly
@karenburger2447
@karenburger2447 15 күн бұрын
Soveel respek vir die lieflike kruie koningin❤
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 20 күн бұрын
Shitttttt Annemarie jy is en bly n legend.... Ek het my G-d ondek met jou wysheid, dankie! Baruch HaShem ✡️
@StephanieStols
@StephanieStols 21 күн бұрын
Opsoek na n email adress asb
@lyndadelport8322
@lyndadelport8322 29 күн бұрын
Lief hierdie vrou so.Kam heel dag net sit en luisyet na haar stories.Iemand wat styf Langs die natuur leef.
@Love-sv7vg
@Love-sv7vg Ай бұрын
Absoluut pragtig Sonja ❤❤❤🎉
@hlabirwamodipa1485
@hlabirwamodipa1485 Ай бұрын
🎉😂🎉😂😂baie pragtig Mama Sonja😂🎉😂😂die klavier
@cosmocosmoton
@cosmocosmoton 3 ай бұрын
Dope!
@jointq
@jointq 7 ай бұрын
Absoluut Pragtig! Sonja, die smiles en die Klavier spel! Liefde - reg uit My hart!❤❤❤
@judithdewinnaar-volschenk2737
@judithdewinnaar-volschenk2737 Жыл бұрын
I still want to know if he is gay. What a loss. Toby, Nick a lot more. The world really has become Sodom and Gomorrah. Pity
@doctorfeinstone6524
@doctorfeinstone6524 Жыл бұрын
You sound like a bloody American
@micedutainmentzone8249
@micedutainmentzone8249 2 жыл бұрын
You made people loves South Africa! I'm your biggest fan Leon! you're the real king of Comedy! Hats off ! Love from Rwanda👍👍
@mapitsorangaka1030
@mapitsorangaka1030 2 жыл бұрын
Miss you Leon
@benben-we2zi
@benben-we2zi 2 жыл бұрын
kzfaq.info/get/bejne/aK1-bLtjqr-0oJs.html
@stephandejager7974
@stephandejager7974 2 жыл бұрын
Which doesn't kill you makes you stronger.
@wh9963
@wh9963 2 жыл бұрын
Beautiful mense
@tobietheron5137
@tobietheron5137 2 жыл бұрын
Dis nou van 'opsetlike moetswilligheid'.....hoor en nie luister!!
@tintobrass532
@tintobrass532 2 жыл бұрын
Pas op die hond
@quovadis5172
@quovadis5172 2 жыл бұрын
Dolla is die beste! 🙂👌🏻
@mileyhutton6343
@mileyhutton6343 2 жыл бұрын
Legend nuf sed
@jzee-Mat
@jzee-Mat 2 жыл бұрын
Is still want to see you getting blaksemed
@mervinkisting3409
@mervinkisting3409 2 жыл бұрын
Yster,maar net n yster loop mooi yster
@fanosfreestyle9713
@fanosfreestyle9713 2 жыл бұрын
YOU ARE THE KING OF PRANKS 👑 💪
@sharonbrown8049
@sharonbrown8049 2 жыл бұрын
Leon we need another laugh please ..no smacks just a lekker laugh
@rudiesnyman9366
@rudiesnyman9366 2 жыл бұрын
Waarso kan ek tannie hulle kry
@Dempsey03
@Dempsey03 2 жыл бұрын
Beste oom ooit!!
@charleslloyd5488
@charleslloyd5488 2 жыл бұрын
We love Leon he taught South Africans to Laugh
@BrianAllenBee52100
@BrianAllenBee52100 2 жыл бұрын
I sincerely hope you get the last 'klap'.
@georgeabraham7256
@georgeabraham7256 2 жыл бұрын
Leon.. Jou gawe het die wereld darm dringent van baie nodig.. amper soos wat daar in wapens bele word.. het droe woesteine partykeer dringend water nodig.. Dit beteken baie.. Dis soos waneer God vir Jona n komkommer plant gegee het,.. nadat hy vermoed het hulle steek iets weg.. Mag God jou ryklik seen.. Mag jou boom nog baie water kry... kzfaq.info/get/bejne/gbShot2CndvFhmw.html kzfaq.info/get/bejne/h8qXmrNo192UnZs.html
@christiaangorrah952
@christiaangorrah952 2 жыл бұрын
Dont worry Leon from Cape Town we love you WP jou lekka ding!
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 2 жыл бұрын
PK .... Is n ding wat goed werk.
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 2 жыл бұрын
Oud Gedrink ! Is nader aan die waarheid !!!