Пікірлер
@hansstrydom-yd9bu
@hansstrydom-yd9bu 6 сағат бұрын
Hi. Geen wild??
@moosa9850
@moosa9850 19 сағат бұрын
Hello Tjaka, dis mooi, moet n bietjie kom kuier
@moosa9850
@moosa9850 19 сағат бұрын
😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
@BallisticCoefficient
@BallisticCoefficient 11 күн бұрын
Are there any Impala on the farm?
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 10 күн бұрын
😂
@PRINCIPEANTONIODUQUEDEWELLINGT
@PRINCIPEANTONIODUQUEDEWELLINGT 19 күн бұрын
SUMAR.... AUCTIONCLAUSOR ETC...
@christiaanopperman3247
@christiaanopperman3247 22 күн бұрын
Hou van die byklanke
@PRINCIPEANTONIODUQUEDEWELLINGT
@PRINCIPEANTONIODUQUEDEWELLINGT 22 күн бұрын
MAS 20.000 HAS 40.000 HAS COLINDANTES .. OBLIGADO PRINCIPE ANTONIO 10683288-E.... ANTONO J ARIAS RODRIGUEZ DNI/CIF-10583288-E....AUCTION CLAUSOR CAUCION FIANZA E_37431-012 ILIMITADAS BCO ESPAÑA ORDEN U-3511008 INS 9 DOLO OVIEDO SPAIN RA MAS COMPUTOS EN PENAL ART 117 50/1980 LEC/LECRIM UNO Y OTRO COMPUTOS DEVENGOS LIQUIDO BONOS CANJEABLES CHECKS & AUCTIONCLAUSOR AUTO 000132/011 ETC
@Weazle099
@Weazle099 22 күн бұрын
at 4:51 eks bevrees daai is nie Olifant miss nie. Ek will nie regtig se watter dier dit gemaak het nie. Maar kom ons se, hulle is meer gesog as n Oliefant. En die is hoe hy sy plek merk. Ons is mos slim ek glo nie ek hoof meer te se nie.
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 22 күн бұрын
O, okey, dankie 🙂
@johanvantonder2924
@johanvantonder2924 26 күн бұрын
Net 'n persoonlike opinie, alle jag behoort 'walk & stalk' te wees, geen jag van voertuie af nie en definitief geen skiet van diere by watergate nie.
@user-sz9ki2sm1p
@user-sz9ki2sm1p 27 күн бұрын
Niemand vd ander agente adverteer plase so in detail soos jy. Dankie Kobus Smit
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 28 күн бұрын
kzfaq.info/get/bejne/btWKfKmjy8nXYXU.html Marinus Coetzee bevestig - hierdie is 'n bastermaroela.
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 28 күн бұрын
kzfaq.info/get/bejne/btWKfKmjy8nXYXU.html Marinus Coetzee laat weet hierdie is 'n Elandboontjie.
@joecruiser
@joecruiser 28 күн бұрын
Hoe kan 'n mortal inneem wat hier ten toon gestel word? Manjefiek, Asemrowend.
@joecruiser
@joecruiser 28 күн бұрын
Amper seg ek goeie Bliksem! Tjaka. Dis Prima! ❤ Ps. Wat's die prys nou weer?
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 29 күн бұрын
Oom het nogal naby aan daai krokodil gestap 😂 hulle is mos vinniger as wat n mens sou dink
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 29 күн бұрын
Ek was reg om weg te hol!
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 29 күн бұрын
@@Gamefarmnet-1991Goed so!
@kinderdude1
@kinderdude1 29 күн бұрын
I’m going to have to see if I can talk my wife into buying this property for me for Father’s Day 😊
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 29 күн бұрын
😂
@wijpke
@wijpke 29 күн бұрын
Hoeveel vir die plaas?😊
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 29 күн бұрын
Ek't die prys ingevoeg hierbo ☝
@pieterbezuidenhout4902
@pieterbezuidenhout4902 Ай бұрын
Prys asb.
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 Ай бұрын
R7,6m. Ek publiseer die pryse net op die web-ad. Volg die skakel in die beskrywing van die video. Pryse verander voortdurend. Op hierdie oomblik is dit R7,6m.
@leonlabaschane4195
@leonlabaschane4195 Ай бұрын
Goeie more... Baie mooi plase wat julle bemark.. Kan jul dalk die pryse van die plase bysit asb. Dankie Groete
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 Ай бұрын
Goeiedag Leon. Vir die prys, volg asseblief die skakel in die beskrywing ( www.gamefarmnet.co.za/989detail.htm ).
@marvinharms1891
@marvinharms1891 Ай бұрын
You could also use 'king korn', malted sorghum.
@pipbritton6146
@pipbritton6146 Ай бұрын
Baie mooi. Dit wemel van die wild
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 Ай бұрын
Ja, dankie!
@garthcombrinck7906
@garthcombrinck7906 Ай бұрын
Stunning 😍
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 Ай бұрын
Thank you Garth
@arabiedrillingscc1783
@arabiedrillingscc1783 2 ай бұрын
Hi Tsaka ek is op pension 60 jr oud ek kan nie so by huis sit nie jy beweeg baie rond as jy van iemant hoor wat my kan gebruik om plaas op te pas kan enige ding doen het groot geword op bosveld plaas kan goed jag en vleis werk asb as jy kan help ek kyk al jou vidios laat weet maar dankie
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 2 ай бұрын
Stuur asb 'n cv na [email protected]
@user-pn8fk5wu1e
@user-pn8fk5wu1e 2 ай бұрын
You must show us the land not rubbish cabbeanet
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 2 ай бұрын
In my videos, I show everything - both the land and the rubbish 🙂
@user-pn8fk5wu1e
@user-pn8fk5wu1e 2 ай бұрын
@@Gamefarmnet-1991 don't show rubbish
@user-pn8fk5wu1e
@user-pn8fk5wu1e 2 ай бұрын
Waar is hierdrie plaas
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 2 ай бұрын
Swartwater. Dit staan daar geskryf.
@marthinuskoekemoer4323
@marthinuskoekemoer4323 2 ай бұрын
Ek het groot geword in Groblersdal . Lekker nonsens aangejaag met n blou XR6 Sierra vanaf 1993 😂😅😂😅
@leshegomokganya2416
@leshegomokganya2416 2 ай бұрын
Beautiful land
@conorclohessy6809
@conorclohessy6809 2 ай бұрын
Ek probeer maar ek suckle om pyse te kry is dit omdat ek van Ireland na fraag doen
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 2 ай бұрын
Good day Conor. Because prices changes from time-to-time, I only publish prices on my website. Please follow the link in the description underneath the video.
@struiswaai
@struiswaai 3 ай бұрын
Daai lyk lekker.
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 3 ай бұрын
Sterkte in Parys, Libbie!
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Dankie Janco.
@garthcombrinck7906
@garthcombrinck7906 3 ай бұрын
I love your channel please keep it up
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Thank you Garth
@christiaanopperman3247
@christiaanopperman3247 3 ай бұрын
Lyk soos n inloop kluis in die kombuis
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Sjoe, ek sal weer die video moet kyk!
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Ek't weer gekyk. Ja ek sien.
@Icnivad76
@Icnivad76 3 ай бұрын
Rooi blommetjies aan die einde van die video is Baihinia galpinii ‘ vlam van die vlakte’
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Dankie Herman. Vlam-van-die-Vlakte / Pride-of-De Kaap.
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Die "De Kaap" in die Engelse naam verwys na die De Kaap Vallei naby Nelspruit.
@christiaanopperman3247
@christiaanopperman3247 3 ай бұрын
Die bosveld bly maar mooi. Wens ek het geld gehad.
@marthinuskoekemoer4323
@marthinuskoekemoer4323 3 ай бұрын
Man dit is omtrent vir jou n pragtige wildsplaas daai .
@baldwintheanchorite
@baldwintheanchorite 3 ай бұрын
so mooi groen!
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 3 ай бұрын
Tel 6 ha eintlik nog as ‘n kleinhoewe of is dit net ‘n erf met ‘n groot tuin? Ok ek vat dit terug, ek hoor nou oom hou nie daarvan om dit n plot te noem nie
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Dis 'n "boutique wildplasie" 😂
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 3 ай бұрын
Op 'n ernstige noot: Banke (vir lenings) beskou 2 ha - 21 ha as kleinhoewes. Onder 2 ha is erwe en bo 21 ha is plase 🙂
@marthinuskoekemoer4323
@marthinuskoekemoer4323 3 ай бұрын
Pragtige rolprent mater. Mooi stukkie grond en wild op die buurman se grond. Geniet julle daggie
@baldwintheanchorite
@baldwintheanchorite 3 ай бұрын
Pragtige plek, sjoe. So mooi. Thanks for sharing.
@thysbotes9491
@thysbotes9491 4 ай бұрын
Baie geluk met Libbie van Rensburg se toekenning!
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 4 ай бұрын
Dankie Thys 🙂
@marthinuskoekemoer4323
@marthinuskoekemoer4323 4 ай бұрын
Enige wild op die wildsplaas?
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 4 ай бұрын
Daar's min wild.
@chrisels7418
@chrisels7418 4 ай бұрын
Ek bly in Dana baai,,maar die Bosveld bly maar die mooiste vir my,,
@chrisels7418
@chrisels7418 4 ай бұрын
Fantasties!!
@victorinevanburick2857
@victorinevanburick2857 4 ай бұрын
Wow pragtig
@marthinuskoekemoer4323
@marthinuskoekemoer4323 4 ай бұрын
Baie pragtige plek en hoe ek as n wildsplaas wil aanskou. Baie daie dankie vir al die moeilike met die kamera werk en natuurlik die puik professor
@joecruiser
@joecruiser 4 ай бұрын
Pragtig.
@christiaanopperman3247
@christiaanopperman3247 4 ай бұрын
Praat van 'n groot boom. By Northam op die plaas le 'n groot hardekool wat omgeval het, dit groei nog asof niks gebeur het nie.
@dirkkotze5145
@dirkkotze5145 4 ай бұрын
Prys?
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 4 ай бұрын
R26m
@MonamodiMatsapola-ct1km
@MonamodiMatsapola-ct1km 4 ай бұрын
Where does the game farm located in the Brits vicinity?
@Gamefarmnet-1991
@Gamefarmnet-1991 4 ай бұрын
This farm has been sold recently.
@MonamodiMatsapola-ct1km
@MonamodiMatsapola-ct1km 4 ай бұрын
Wear le fie please in Brits?