Wave on wave - Chris Brits cover
4:16
Karoo Boeremusiek Lekkerte
7:29
7 ай бұрын
Karoo kuier op sy beste!
20:13
8 ай бұрын
Chris & Elmari by Nartjiefees
14:41
Loerie Nartjiefees
16:18
10 ай бұрын
Chris & Elmari Brits - Dans met my
3:05
Kitaartrane - Chris Brits
2:53
Жыл бұрын
Guitar Boogie - Chris Brits
3:16
Жыл бұрын
La Paloma - Chris Brits
3:39
Жыл бұрын
Visrivier Settees - Chris Brits
2:11
Cradock Wals - Chris Brits
2:50
Жыл бұрын
Пікірлер
@mariusdevos63-777
@mariusdevos63-777 20 күн бұрын
Skitterend Chris... goed geskryf hoor! Dis die tipe lied wat mens trots maak op ons land, sy mense en ons taal! Jou Pa glimlag met trots!
@chrisbrits293
@chrisbrits293 20 күн бұрын
Hallo Marius baie dankie vir jou pragtige woorde ek waardeer.
@ravirajah2010
@ravirajah2010 20 күн бұрын
Love it ! thanks for sharing
@chrisbrits293
@chrisbrits293 20 күн бұрын
Thanks we appreciate 🎸🪗
@francoisesterhuysen996
@francoisesterhuysen996 21 күн бұрын
Chris, hier sit ons met knop in die keel want ons weet waarvandaan jy kom en weet hoe jou pad loop saam met Hom. Die respek wat jy betoon teenoor jou pa, en ma verdien goud. Ons salueer jou vir dit. Wonderlike lied en video. Groete uit die vêrte.
@chrisbrits293
@chrisbrits293 21 күн бұрын
Baie dankie vir jou uiters kosbare woorde Francois ek waardeer. Liefdegroete ❤️❤️
@JohanSwanepoel-f5e
@JohanSwanepoel-f5e 21 күн бұрын
Chris baie mooi. Pragtige Country klanke en goeie video. Het die een geniet
@chrisbrits293
@chrisbrits293 21 күн бұрын
Baie dankie Johan kosbare opmerking 🎸
@archelinedejager5831
@archelinedejager5831 22 күн бұрын
Pragtig!! Jy mag maar!!!
@chrisbrits293
@chrisbrits293 22 күн бұрын
Dankie waardeer
@michelleterblanche5636
@michelleterblanche5636 Ай бұрын
Mooi gespeel julle😊
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Ай бұрын
Dankie bly jy hou van die musiek 😁🎸🪗
@davidswanepoel9372
@davidswanepoel9372 Ай бұрын
Deon moet leer om te "back" hy is te voor op die wa . Windgat !
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Ай бұрын
Stem saam
@salomioosthuizen783
@salomioosthuizen783 Ай бұрын
Baie mooi
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Ай бұрын
Dankie Salomi 🎸🌸
@henry-nr5np
@henry-nr5np Ай бұрын
Net met a guitar mooi
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Ай бұрын
Dankie 🎸
@chrisjensen751
@chrisjensen751 2 ай бұрын
Lekker Baie lekker 🎉
@chrisbrits293
@chrisbrits293 2 ай бұрын
Baie dankie 🎸🪗
@taffieliebenberg1653
@taffieliebenberg1653 2 ай бұрын
Kry somer trane in my oê.
@LiebLouw
@LiebLouw 2 ай бұрын
Strelend dit streel jou hartsnare.Lieflik
@chrisbrits293
@chrisbrits293 2 ай бұрын
Dankie kosbare opmerking
@marilenaene8761
@marilenaene8761 4 ай бұрын
Splendid !
@chrisbrits293
@chrisbrits293 4 ай бұрын
Thank you 🙏🏻
@tienierabie7127
@tienierabie7127 4 ай бұрын
Beautiful
@chrisbrits293
@chrisbrits293 4 ай бұрын
Dankie
@user-ke7hi3pf7r
@user-ke7hi3pf7r 5 ай бұрын
WOW...SUPER.....PERFECT....❤
@chrisbrits293
@chrisbrits293 5 ай бұрын
Thanks 😁🪗
@pieteri.duplessis
@pieteri.duplessis 5 ай бұрын
Baie mooi.
@chrisbrits293
@chrisbrits293 5 ай бұрын
Dankie 🎸
@user-xx5dx4yq6v
@user-xx5dx4yq6v 6 ай бұрын
😮Mooi MAN MOOI KWAAI LEKKE 👍👍👌
@chrisbrits293
@chrisbrits293 6 ай бұрын
Dankie groot lekkerte🪗🎵
@floralee4699
@floralee4699 6 ай бұрын
Lovely song!
@chrisbrits293
@chrisbrits293 6 ай бұрын
Thanks certainly lovely song 🙏🏻🌹
@tienierabie7127
@tienierabie7127 7 ай бұрын
Twee groot musiekante saam. Mooi Deon..
@chrisbrits293
@chrisbrits293 7 ай бұрын
Dankie Tienie mooi van jou Chris
@user-rs1zz6lc4f
@user-rs1zz6lc4f 7 ай бұрын
Baie mooi
@chrisbrits293
@chrisbrits293 7 ай бұрын
Dankie sweet 🌹🌹
@user-rs1zz6lc4f
@user-rs1zz6lc4f 7 ай бұрын
Lekker op gewek dankie julle
@chrisbrits293
@chrisbrits293 7 ай бұрын
Dankie groot lekkerte
@user-rs1zz6lc4f
@user-rs1zz6lc4f 7 ай бұрын
Baie mooi
@chrisbrits293
@chrisbrits293 7 ай бұрын
Dankie
@Poppievn
@Poppievn 7 ай бұрын
@Intothelight1981
@Intothelight1981 7 ай бұрын
Kiff.
@user-rs1zz6lc4f
@user-rs1zz6lc4f 8 ай бұрын
Baie mooi
@chrisbrits293
@chrisbrits293 8 ай бұрын
Dankie 🎸🌸
@kobusbrits1323
@kobusbrits1323 8 ай бұрын
Pragtig Chris !
@chrisbrits293
@chrisbrits293 8 ай бұрын
Dankie Kobus 🎸🪗
@solliedeklerk5873
@solliedeklerk5873 8 ай бұрын
Pragtige boeremusiek wat gespeel word.
@chrisbrits293
@chrisbrits293 8 ай бұрын
Baie dankie Sollie 🎸
@diekampioen1358
@diekampioen1358 8 ай бұрын
baie lekker
@chrisbrits293
@chrisbrits293 8 ай бұрын
Dankie 🎸
@vikingchristian5985
@vikingchristian5985 8 ай бұрын
Lekker💪
@ruancoetzee472
@ruancoetzee472 9 ай бұрын
Wonderlike rendisie Chris en Oom Niekie. Indien moontlik sal ek graag wil hoor hoe jy Ricardo Bornman se liedjies speel Chris. Groete vir jou.
@chrisbrits293
@chrisbrits293 9 ай бұрын
Dankie Ruan mooi van jou groot lekkerte Groete 🎸🪗
@robertrottcher6541
@robertrottcher6541 9 ай бұрын
❤❤❤
@robertrottcher6541
@robertrottcher6541 9 ай бұрын
@user-bw3eh8vu5v
@user-bw3eh8vu5v 9 ай бұрын
Sooo mooi
@chrisbrits293
@chrisbrits293 9 ай бұрын
Baie dankie sweet 🎸🌸
@francoisesterhuysen996
@francoisesterhuysen996 10 ай бұрын
Ag tog te lekker. Julle twee is n wenspan. Blessings vanaf NZ, onthou ons kom volgende jaar hallo sê.
@chrisbrits293
@chrisbrits293 10 ай бұрын
Dankie Francois mooi opmerking. Dit sal great wees 👍🏻👍🏻💃🕺🏼🎸🌸
@ike3263
@ike3263 10 ай бұрын
Lekkker boere musiek.
@chrisbrits293
@chrisbrits293 10 ай бұрын
Dankie groot lekkerte 🎸🥁💃🕺🏼
@terrygrover6440
@terrygrover6440 11 ай бұрын
Chris I love listening to your music, you are such a talent, thank you for sharing your beautiful music with us, I covered this song myself it's on KZfaq it was elvis presley rendition of no more if you'd like to check it out it's not the best but I gave it a shot
@chrisbrits293
@chrisbrits293 11 ай бұрын
Thanks Terry much appreciated I will surely listen to your version on KZfaq great 🎸🎼
@quartavanderwalt9001
@quartavanderwalt9001 11 ай бұрын
Julle speel uitstekend
@chrisbrits293
@chrisbrits293 11 ай бұрын
Dankie Quarta dis mooi van jou ons waardeer 🎸🥁🎹🎼🌸
@ansiebam2967
@ansiebam2967 11 ай бұрын
Baie baie mooi julle twee mooi mense
@chrisbrits293
@chrisbrits293 11 ай бұрын
Dankie Ansie sweet 🌹🌹
@francoisesterhuysen996
@francoisesterhuysen996 11 ай бұрын
Baie mooi julle twee. Julle beter dit vir ons sing as ons kom hallo sê vroeg Maart volg jaar 😊
@chrisbrits293
@chrisbrits293 11 ай бұрын
Dankie Francois dit klink lekker sal great wees💃🕺🏼
@deidrepretorius1178
@deidrepretorius1178 11 ай бұрын
So mooi dankie!
@chrisbrits293
@chrisbrits293 11 ай бұрын
Dankie Deidre sweet 🎸🌸
@hennieferreira7890
@hennieferreira7890 11 ай бұрын
Dit lewe lekker
@chrisbrits293
@chrisbrits293 11 ай бұрын
Dankie groot lekkerte
@robertoortiz7474
@robertoortiz7474 Жыл бұрын
The song is magic❤😊
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Жыл бұрын
Thanks great golden oldie🎸🎼👏🏻👏🏻
@shadowandbosco
@shadowandbosco Жыл бұрын
I enjoyed the video very much
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Жыл бұрын
Thanks much appreciated 🎸
@user-wn8xt4dz9w
@user-wn8xt4dz9w Жыл бұрын
Sluit mooi aan by Tranedal. Dankie Chris, jy mag maar want jy ken
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Жыл бұрын
Dankie Kobus mooi van jou 😎🎸
@user-wn8xt4dz9w
@user-wn8xt4dz9w Жыл бұрын
Ek is die eerste om te erken dat ek jaloers is. Dankie Chris en ander bydraers.
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Жыл бұрын
Dankie Johan kosbare opmerking 😁🎸💃🕺🏼👏🏻👏🏻
@harryvanniekerk7269
@harryvanniekerk7269 Жыл бұрын
Hallo Chris .Dis een van my gunstelinge. Die sleutel verandering het dit kleur gegee. Baie dankie.😀
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Жыл бұрын
Hi Harry dankie bly jy hou van die weergawe 😎🎸
@ritameintjies
@ritameintjies Жыл бұрын
Sal Lieb alryd onthou.
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Жыл бұрын
Kosbaar dankie
@ravirajah2010
@ravirajah2010 Жыл бұрын
Baie baie mooi Chris...
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Жыл бұрын
Baie dankie Ravi bly jy hou van dit 😁🎼
@user-wn8xt4dz9w
@user-wn8xt4dz9w Жыл бұрын
Chris jy vat nou n groot man se grootste nommer aan, màar wat van n weergawe. Geluk en dankie
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Жыл бұрын
Dankie Kobus die tunes is kosbare juwele 🎼
@user-wn8xt4dz9w
@user-wn8xt4dz9w Жыл бұрын
Chris jy is werklik veelsydig. Ek sou wat wou gee om vir jou ritme te klap - net omdat ek dink dat my tradisionele styl goed sal waarde toevoeg. Groete
@chrisbrits293
@chrisbrits293 Жыл бұрын
Dankie Kobus dit kan mos net lekker wees Groete 🎸🎼