VOLLEDIGE GEDENKDIENS - LIEB BESTER
1:42:01
KYK NA DIE LAM (Andre Bester)
7:22
10 жыл бұрын
Пікірлер
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 3 ай бұрын
Pragtig /lieb is al huistoe
@user-cp9cp7jr9t
@user-cp9cp7jr9t 4 ай бұрын
Pragtig
@user-cp9cp7jr9t
@user-cp9cp7jr9t 4 ай бұрын
Altyd pragtig Amen
@annajansenvannieuwenhuizen1463
@annajansenvannieuwenhuizen1463 4 ай бұрын
Pragtig! ❤
@user-pj8fp2wh8q
@user-pj8fp2wh8q 9 ай бұрын
Ek sal jou nooit vergeet nie Lieb, n man duisend
@user-bj7wn3kh2z
@user-bj7wn3kh2z 11 ай бұрын
@jaqubieenjanswarts6642
@jaqubieenjanswarts6642 Жыл бұрын
Nog
@jaqubieenjanswarts6642
@jaqubieenjanswarts6642 Жыл бұрын
Great, nog asb
@stephandeswardt5802
@stephandeswardt5802 Жыл бұрын
Pragtige ou Hollandse lied..,.dankie.
@Auxxie
@Auxxie Жыл бұрын
Ek kry so hoendervleis so mooi is dit. Darem niks so mooi soos ons Afrikaans nie al sit ek al baie jare in die buiteland. Baie dankie. Ek is ook 'n afstammeling van die Besters. Groete
@altadelange4911
@altadelange4911 2 жыл бұрын
Pragtig rustig
@deonvanrhyn934
@deonvanrhyn934 2 жыл бұрын
julle last my trane afvee .ons mis ou LIEB. Deon van Brakpan
@aletfaure256
@aletfaure256 2 жыл бұрын
DIT IS 'N WONDERLIKKE VERSEKERING.... JESUS IS OOK MYNE...DIT IS MY ROEMTAAL..LUIDSMAN..HY IS OORWINNAAR...HY IS DIE HEER....Dankie Jesus...
@johnbramley5684
@johnbramley5684 2 жыл бұрын
Thank you. Just beautiful. " Blessed Assurance Jesus is mine" 🙏 Mrs.b Australia
@johnbramley5684
@johnbramley5684 2 жыл бұрын
Thank you, beautifully sung. Liked the mouth organ also. Blessed Assurance, Jesus is Mine. What a comfort for the believer. 🙏 Mrs.b Australia
@rinagreeff9967
@rinagreeff9967 2 жыл бұрын
R.I.V LIEB En aan sy familie.my innige simpatie ek mis hom al klaar.
@nicovj100
@nicovj100 2 жыл бұрын
RIV Kaptein (7 SAI 1981)
@inabosma9715
@inabosma9715 2 жыл бұрын
Hy het vanmiddag in n fliek op DStv gespeel hy was bloedjonk daar was lekker hartseer
@jacqueslabuschagne8808
@jacqueslabuschagne8808 2 жыл бұрын
Dankie Andre dat jy dit met ons deel. Wat 'n voorreg was dit vir my as 'n st 9 seun om Lieb hulle te bedien met hul Matriekafskeid. RIV Lieb.
@annetjiephillips7689
@annetjiephillips7689 2 жыл бұрын
Besonders. Annetjie Phillips
@mariasenekal3125
@mariasenekal3125 2 жыл бұрын
Vir ewig in Jesus se rus. vir Lieb se familie.. Die blye weersiens sal veel groter wees as vandag se hartseer.
@cathybotha525
@cathybotha525 2 жыл бұрын
A beautiful song sung by such beautiful people. RIP Lieb.
@alettopperman2672
@alettopperman2672 2 жыл бұрын
🙏🙏🤗👍
@inamostert4119
@inamostert4119 2 жыл бұрын
Ai so mooi gesing laat sommer die trane loop
@martiedejager3595
@martiedejager3595 2 жыл бұрын
Dankie vir luister na hierdie lied deur Lieb. Trekklavier en Halleluja liedere kan en mag nooit uit sterf nie. Dit raak so diep in my menswees in. RIV Lieb.
@annelizebuitendach7523
@annelizebuitendach7523 2 жыл бұрын
Een van die mooiste halleluja liedere ooit. Pragtig gesing. Altyd gesê, Lieb laat my aan my Boeta dink. Pragtige herinneringe wat die seer en gemis makliker maak. Ai Kolonel, die Hemele juig. Dankie André vir die deel van hierdie pragtige lied. Besonders en spesiaal. 🎶
@dirkodendaal7923
@dirkodendaal7923 2 жыл бұрын
Hy wie die Seun het het die lewe!! Dood waar is jou angel? Die dood is verslind in die oorwinning aan die kruis!! Ons sal vir ewig lewe!! Kom Jesus ons het U lank verwag. Kan nie wag om my Verlosser in die wolke te ontmoet nie🙏Sal dan ook my dierbare ouers weer sien. Dankie Jesus ek het U lief met i ewige liefde🙏SHALOM
@marianhermann4558
@marianhermann4558 2 жыл бұрын
Net wat ek vannag nodig het🙏 net wat ons nodig het!!?
@marietjiefarrell2365
@marietjiefarrell2365 2 жыл бұрын
Andre, kom hierdie mooi stem nou terug na my st 8 katkisasiejaar in Dalview gemeente. Sal nooit jou toewyding en passie vergeet nie!
@lorriemamoet9406
@lorriemamoet9406 2 жыл бұрын
Dankie dat julle dit met almal deel.
@marievandenheever9653
@marievandenheever9653 2 жыл бұрын
So pragtig!! Kosbare wete in Jesus is my vreugde en blydskap!
@alidavandeventer417
@alidavandeventer417 2 жыл бұрын
Ons gaan jou baie mis vanaand weer een van jou huppel in jou stap gekyk lieflike lied Rus in Vrede
@truiabarnard8819
@truiabarnard8819 2 жыл бұрын
Dierbare Lieb ons gaan jou so mis.💔
@henniejacobs7018
@henniejacobs7018 2 жыл бұрын
Ons het 'n Groot vriend verloor. Elke dag pluk God mooi en vars blomme vir die hemelse tuin. Hierdie vriend van ons was Altyd waardig God's kind. Rus in vrede my vriend.
@corneliacoetz243
@corneliacoetz243 2 жыл бұрын
Pragtig. Dankie!
@joycesutherland8651
@joycesutherland8651 2 жыл бұрын
Pragtig. Rus in vrede.
@minniesteyn3691
@minniesteyn3691 2 жыл бұрын
O dis pragtig. N Groot seder het geval. Ons almal Sal hom Baie mis
@annieseppie2204
@annieseppie2204 2 жыл бұрын
Pragtig sterkte aan familie 🙏🙏
@loeliechanner5771
@loeliechanner5771 2 жыл бұрын
Mooiste mooi my oorlede skoonma was net so lief vir die pragtige lied op haar begrafnis gesing in die jare 70tigs dit is so lekker om die Here te dien GROOTSTE VOORREG WAT ONS HET AMEN !!!!!!!
@elmacoetzee9515
@elmacoetzee9515 2 жыл бұрын
So jammer vir julle groot verlies André en Annatjie. Hy laat n groot leemte in ons almal se lewens. Liefde Frikkie en Elma Coetzee (Dalpark)
@dawiedebruyn1901
@dawiedebruyn1901 2 жыл бұрын
Hartseer nuus. Hy was Majoor in Oudsthoorn Infanterieskool in 1985/86? Sy kantoor langs my. Hom elke dag gesien, en n voorreg gewees. Hy betrokke gewees by "Geestelike weerbaarheid" in weermag, en voorwaar n voorbeeld gewees van nederigheid. Tyd saam met hom spandeer, was goeie tyd. Hy't ons atend gemaak oor die gevare van musiek, veral popmisiek, wat ons land ingekom het van buite en die versluierde boodskappe wat op ons onderbewussyn ingewerk het. Mag hy in vrees rus totdat Jesus kom om hom op te wek met die wederkoms. Sterkte aan familie.
@dawiedebruyn1901
@dawiedebruyn1901 2 жыл бұрын
Mag hy in vrede rus. Verskoon spelfout.
@riaswanepoel7422
@riaswanepoel7422 2 жыл бұрын
Ek is so dankbaar teenoor God dat ek weet hy gee ons die versekering van sy Ewige Liefde. Amen
@madeleinefreislich3947
@madeleinefreislich3947 2 жыл бұрын
Wonderlike lied.
@mariebentley9733
@mariebentley9733 2 жыл бұрын
Amen so beautiful father and son .favourite 👌
@sandracoetzer3492
@sandracoetzer3492 2 жыл бұрын
Ds so hartseer...hy was soos familie vir my...pragtige sang.
@c.marietadejongh2262
@c.marietadejongh2262 2 жыл бұрын
dis baie pragtig!!
@magdacloete8830
@magdacloete8830 2 жыл бұрын
Pragtige lied,van mooiste liedere💔ons het ñ groot vriend verloor Rus in Vrede Lieb
@sandradames2663
@sandradames2663 2 жыл бұрын
Pragtig ❤
@aletnunezludick741
@aletnunezludick741 2 жыл бұрын
Bje mooi! So, mooi!!! 🙏🙏✝️
@petracloete9316
@petracloete9316 2 жыл бұрын
Amen!