KEN IT & WEN IT Speletjiesaand
1:48
20240215 101800
28:44
3 ай бұрын
Пікірлер
@elsaduplessis5430
@elsaduplessis5430 10 ай бұрын
Dankie vir die woord vanoggend. Die agtergrond geraas was nogal steurend.
@LindaCoetzer-hy9lp
@LindaCoetzer-hy9lp 11 ай бұрын
❤Pragtige preek Liesel
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo Жыл бұрын
Maar geen sendingwerk vanuit hierdie geseënde gemeente?
@estiecoetzer185
@estiecoetzer185 Жыл бұрын
So lekker om julle preke aanlyn te kan kyk.
@AnelSutherland-gx5ev
@AnelSutherland-gx5ev Жыл бұрын
Dankie vir jou boodskap Drian. Dit beteken baie vir my….
@rev.valeriehamann4049
@rev.valeriehamann4049 Жыл бұрын
I am blessed by your message Dr. Roelf - thank you.
@louiscelesteholtzhausen9760
@louiscelesteholtzhausen9760 Жыл бұрын
Dankie Oom Roelf, ons gaan oom se preuke mis hier in Abu Dhabi.
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo Жыл бұрын
Dankie vir jou dienswerk hier, en voorspoed op jou nuwe seisoen van bedieningswerk vorentoe, ds Roelf.
@tillabuys-km8cz
@tillabuys-km8cz Жыл бұрын
Hoeveel wonderlike juwele uit een preek. Dankie vir 'eye openers' of om mens net soms te herhinner wat jy reeds weet maar so gou vergeet. Dit was lekker om te luister en te leer.
@marlotree6909
@marlotree6909 Жыл бұрын
Sondag diens is songod aanbidding. Kom inlyn met Bybelse (nie Joodse) sabbatte en feesdae Please correct those who are unaware: Correction: albeit that some celebrate Christmas and Easter as family holidays and Sunday church (by tradition and prevelant in my family's past as well albeit that each still has freewill choice), there is NO reference to these in the Bible. (let me know if you can find any) These are not innocent either, but manmade worship to other gods. Of these God says: Amos 5:21-24 “I hate, I despise your religious festivals; your assemblies are a stench to me. We must *seriously* sync our calenders to that of God lest we attract His judgment. The LORD'S SABBATHS and FEASTS according to the sacred Hebrew calender: UPDATE 2023 CALENDER with BIBLICAL FEASTS. 📖 ================= 2023 is the Biblical Year 5783 from creation of mankind The Biblical New year, nisan 1 is on 23 March 2023. celebrated.) 1.Passover *++ April 5 2023 2. Feast of Unleavened bread* April 6-12, 2023 3. Pentecost* May 28, 2023 4. Feast of Trumpets* September 16, 2023 5. Day of Atonement* September 25, 2023 6. Feast of Tabernacles* September 30-October 6 2023 7. The eight day* October 7, 2023 *Begins evening before ++ Observed evening before Sabbath feast is from sunset Friday 18h00 to Saturday 18h00 every week. ONE NEW MAN IN THE HOLY ONE & HIS CALENDER WORLDWIDE! FEAST YOURSELF in Him *ALL YEAR* ROUND!! 🕺💃
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo Жыл бұрын
Dankie vir die boodskap vanoggend. Ek het nie vandag die weeklikse w/app met diensskakels ontvang nie.
@olivengwira25
@olivengwira25 Жыл бұрын
Indeed kamcare is doing a forever appreciated to many , am also one of the millions, keep up with the good work 💪
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo Жыл бұрын
Volg Hom!
@elsaduplessis5430
@elsaduplessis5430 Жыл бұрын
Baie dankie vir n baie inspirerende boodskap.
@lindageyer7214
@lindageyer7214 Жыл бұрын
Dankie vir die boodskap vanoggend.Amen
@melonystrydom7802
@melonystrydom7802 Жыл бұрын
Amen
@elsaduplessis5430
@elsaduplessis5430 Жыл бұрын
Baie sag!
@roelinedicks4287
@roelinedicks4287 Жыл бұрын
Hoekom sing julle Engels in ons geliefde afrikaanse kerk?
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo Жыл бұрын
Dankie dr Willem en die tegniese span!
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo Жыл бұрын
Wat 'n voorreg om juis in hierdie tekens en tye van Mat 24 as 1 Kor 3:9-15 Christen en NG Kerk rentmeesters te kan sout, lig en (Koninkryk) suurdeeg van "Jerusalem" deur "Judea en Samaria" tot aan die uiterstes van die aarde!
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo Жыл бұрын
Dank aan Leraars wat ekstra voorberei en diegene van die NG Kameeldrif Familiekerk wat ekstra tyd belê om die 06:00 preekopname beskikbaar te maak. Dankie vir hierdie boodskap, vanoggend.
@juanitavanwyk4053
@juanitavanwyk4053 2 жыл бұрын
Dankie Dooms...ekt geluister in my etentyd vandag ...sal weer vannand by die huis luister...groete Juanita
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo 2 жыл бұрын
Dank aan leraars, tegnici en skenkers wat hierdie opnames en uitsendings moontlik maak!
@alexboshoff7702
@alexboshoff7702 2 жыл бұрын
Danki. Ek waardeer 🙏🙏
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo 2 жыл бұрын
Amen!
@alexboshoff7702
@alexboshoff7702 2 жыл бұрын
Dankie.
@alexboshoff7702
@alexboshoff7702 2 жыл бұрын
Danki
@scholtzhuishouding7096
@scholtzhuishouding7096 2 жыл бұрын
Baie dankie Roelf, soos altyd n goeie diens...
@alexboshoff7702
@alexboshoff7702 2 жыл бұрын
Amen
@georgmeiring5891
@georgmeiring5891 2 жыл бұрын
Dankie Drian Seën viŕ joui ook!!
@monicahammes7404
@monicahammes7404 3 жыл бұрын
Baie dankie vir 'n betekenisvolle en ook baie interessante boodskap. Ek sien uit na 'n preekreeks oor die Johannes evangelie. Stuur intussen verwysings na verdere leeswerk vir die wat belang stel.
@scholtzhuishouding7096
@scholtzhuishouding7096 3 жыл бұрын
Dankie vir die lus makerkies hehehe
@ansievanderwesthuizen1258
@ansievanderwesthuizen1258 3 жыл бұрын
Dankie Ds Willem vir die mooi inspirerende boodskap!
@elsaduplessis5430
@elsaduplessis5430 3 жыл бұрын
Baie dankie vir die boodskap, dit beskryf hoe dit in ons land en die wêreld gaan. Seën groete van uit die Wes Kaap.
@melaniekrausethirion9163
@melaniekrausethirion9163 3 жыл бұрын
Die predikant moet dalk net sy mikrofoon afhaal as julle sing.