Jo Black compilation
1:13:44
7 ай бұрын
Jo Black - Vegter
3:43
2 жыл бұрын
Jo Black - Bitter
3:56
5 жыл бұрын
Jo Black - Voel Jy Die Genade
3:18
5 жыл бұрын
Jo Black - Die Vrou Wat Ek Liefhet
3:55
Jo Black - Bring Die Hoop Weer Terug
3:48
Jo Black - Skepe
3:26
7 жыл бұрын
Пікірлер
@alexxdeboo
@alexxdeboo 10 күн бұрын
👎🏻👎🏻👎🏻
@Androidl2-it2pw
@Androidl2-it2pw 5 күн бұрын
What is wrong with you?
@alexxdeboo
@alexxdeboo 2 күн бұрын
@@Androidl2-it2pw BOERE KAK 💩💩💩
@Androidl2-it2pw
@Androidl2-it2pw 2 күн бұрын
​@@alexxdeboowhy do you hate the Boers? They did nothing to you.
@helenadakovic4764
@helenadakovic4764 Ай бұрын
Sy liedjies is my pad wat ek gestap het.❤
@elshaddai4066
@elshaddai4066 2 ай бұрын
Jou bedienning is 'n blessing!
@gerhardmuller9996
@gerhardmuller9996 4 ай бұрын
😊jy moet sounds of silence doen
@glockparaastra
@glockparaastra 4 ай бұрын
God Bless you Jo! Goed gaan!
@brandonhoneb1460
@brandonhoneb1460 5 ай бұрын
Much love from Namibia🤍🇳🇦
@user-uy6wt6bp8x
@user-uy6wt6bp8x 5 ай бұрын
😇🥰💕💞💓💖💝💘💌💔❣💯🖤🤎💜💛😾😿🙀😽😼😹😸😺😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭
@Nautilusbay
@Nautilusbay 6 ай бұрын
Jy is my Yster❤ Joe Black n Ware Inspirasie Ongeloflike Musiek Elton Gordon Mosselbaai Somerfees 2023
@Henri-qq6xm
@Henri-qq6xm 7 ай бұрын
Dankie Jo. Jys 'n goeie mens, hoop jou hart word vervul.
@waldovanwyk7877
@waldovanwyk7877 7 ай бұрын
😂😂😂
@waldovanwyk7877
@waldovanwyk7877 7 ай бұрын
@lucillejoy6330
@lucillejoy6330 7 ай бұрын
Anointed.
@called.followed.
@called.followed. 7 ай бұрын
Dankie julle ❤
@rd1509
@rd1509 7 ай бұрын
what a great mix. Love from Canada
@jordanrossouw5051
@jordanrossouw5051 7 ай бұрын
Kan ons nie videos af laai nie asb jo
@DriodNation
@DriodNation 5 ай бұрын
ons kan maar dan kort jy KZfaq premium
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 7 ай бұрын
Pragtig, jy sing n gat in my hart, het nie woorde nie. 😢
@pjh4718
@pjh4718 7 ай бұрын
Lekker Jojo 😀
@hansiejansevanrensburg291
@hansiejansevanrensburg291 7 ай бұрын
Wat ñ lekker verrassing so in die begin van die jaar.
@danteswart
@danteswart 7 ай бұрын
Hello Jo Black jou a man Ek Seek Africa My Naam Is Dante Swart Ek Sing Bey
@chriscocks3670
@chriscocks3670 7 ай бұрын
Always been a fan. From a rooinek
@arnovanvuuren5176
@arnovanvuuren5176 7 ай бұрын
lekker kuier playslist die dankie yster
@henkboshoff1988
@henkboshoff1988 9 ай бұрын
Dit is basies waar ek nou is hou aan baklei vir toekoms, baaie mooi lied
@called.followed.
@called.followed. Жыл бұрын
Ek dink vanaand aan jou en joune ❤
@guyfromohio
@guyfromohio Жыл бұрын
I MET YOU TODAY REMEMBER AT THE KPS AND I CAME WITH A BOOK🎉🎉🎉🎉
@travellekker
@travellekker Жыл бұрын
.. soos altyd, ongelooflike great musiek.. Ons sien, voel en hoor elke woord. Die paaie wat ons geloop het maak ons almal vegters! Ps Be That Guy 🎱 🎸🎶
@kobusswart8841
@kobusswart8841 Жыл бұрын
Klink kak
@GerhardErasmus-kt9zx
@GerhardErasmus-kt9zx Жыл бұрын
Love dit
@sandeepbjm
@sandeepbjm Жыл бұрын
Can I get a translation lyrics
@rubertharex9998
@rubertharex9998 Жыл бұрын
Eks Johan Jonker dankie jou Vir JY IS N VEGTRER Ek Gaan tans deur n moeilike tyd en n ekskyding wat voorlê dit na 14jaar Ek sal n vegter Bly tot die dag Van my food JY is my rots Joe black
@fornitesweat6858
@fornitesweat6858 Жыл бұрын
Dankie dat oom by Laerskool panorama Kom praat het vardeer dit baie
@henningsmit3928
@henningsmit3928 Жыл бұрын
Love dt, ds fkn heavy
@henningsmit3928
@henningsmit3928 Жыл бұрын
Nice jo
@christelle1982ful
@christelle1982ful Жыл бұрын
Stunning Stunning Stunning song!!!!!! Eks skoon in trane want dit verteenwoordig real life en mense se real struggles. Jou musiek is relevant en gee LEWE en HOOP! Ons is trots op jou!
@janniefourie1259
@janniefourie1259 Жыл бұрын
Jo as jy hierdie sien ek en my familie was 6Oktober by jou show hou die goeie werk op my gunstiling lied is Skepe en jy inspereur my om nooit optegee op my droome en te doen wat my gulukig maak🎙🎵🎶❣❣jy is reg ons almal is 'n vegter en as jy wou weet eks Nantes (7 Oktober)
@sharniotto2438
@sharniotto2438 Жыл бұрын
Dankie vir jou inspirerende musiek. Jys een uit n miljoen xx
@johangrobler6389
@johangrobler6389 Жыл бұрын
Ek het opgegee, geval, Kon Geen rede meer sien en geen pad vorentoe... Dankie Jo, jy het my hiermee gered. Mag die here jou seen
@luckyluke7409
@luckyluke7409 2 жыл бұрын
'n Mens het nie aldag die woorde om te beskryf hoe 'n liedjie jou laat voel nie....So... Baie dankie vir die inspirasie ❤👊
@christiansjourney6403
@christiansjourney6403 2 жыл бұрын
I went to the concert last night and you sinded my hat
@talyavanbuuren
@talyavanbuuren 2 жыл бұрын
My kind gaan deur n helse moeilike tyd, die song het haar baie gehelp. Baie dankie vir jou awesome musiek!! Jy is n legend!! ❤️
@heinrichmarais3926
@heinrichmarais3926 2 жыл бұрын
Baie baie mooi song Jo. 🙏🏼
@fokkful
@fokkful 2 жыл бұрын
Amen!
@greenbin1982
@greenbin1982 2 жыл бұрын
Die mooiste lied op die regte tyd
@natalieroux6948
@natalieroux6948 2 жыл бұрын
Ek voel baie keer ek wil net opgee ...maar j inspireer my deur die liedjie ...om aanhou te veg ..en ek wil net dankie sê vir jou ...want dis presies wat ek gaan doen ..om aanhou te glo en te veg
@natalieroux6948
@natalieroux6948 2 жыл бұрын
Hierdie liedjie laat my veg vir wat ek wil hê en deur die slegste dae bring ...maak die liedjie dit in n goeie dag ...want as jy nie veg vir jouself ...wie gaan ?...dankie Jo black vir die inspirasie wat j is vir ons almal ....jy is n wonderwerk geskape deur ons vader😁❤🙏
@master_CJ633
@master_CJ633 2 жыл бұрын
Hey dis ek daai kind van die Kaap jy het mos gese ek sal n goeie rugby speller wees
@CyberJD1
@CyberJD1 2 жыл бұрын
Dankie Jo Black vir die goeie misiek like dit baie die rig jou oë op na die berge tref hard en die een♥️♥️♥️
@louisedejager1434
@louisedejager1434 2 жыл бұрын
Ek LOVE die liedjie, die eerste keer toe ek dit gekyk het was dit hoendervleis mooi en nou ook. Dit beteken vir my so baie. Dankie Jo Black.
@christelbezuidenhout2256
@christelbezuidenhout2256 2 жыл бұрын
Dis nogal moeilik om n vegter te wees as dit jou nêrens bring nie.. dankie vir jou inspirasie Jo Black