Meer en meer soos Jesus
3:37
13 жыл бұрын
Gebed - Recipe Page
2:13
13 жыл бұрын
Dit borrel in my
4:17
13 жыл бұрын
Abba Vader
2:37
13 жыл бұрын
Bring die gerwe in
1:47
13 жыл бұрын
Пікірлер
@guts1859
@guts1859 Ай бұрын
Hoe de duiwel het ek hier uitgekom 😂
@user-on6wi5hu2q
@user-on6wi5hu2q 7 ай бұрын
Amen❤
@henniecoetzer2035
@henniecoetzer2035 Жыл бұрын
Soo Baie mooi en waarJesus het ons liewer as gouda en enige Edelstein
@Ritakillian002
@Ritakillian002 Жыл бұрын
Dis my lewens begeerte. Wil so graag Sy voete gaan soen❤
@louisvermeulen6541
@louisvermeulen6541 Жыл бұрын
So pragtig
@sandrakruger2547
@sandrakruger2547 Жыл бұрын
Dankie Jesus vir U liefde in ons harte sonder U is ons niks
@christalinemuandi39
@christalinemuandi39 Жыл бұрын
Baie dankie vir die pragtigeen bemoedigende liedjies
@elouw7068
@elouw7068 Жыл бұрын
Vir my ook
@countrymusicmaria2873
@countrymusicmaria2873 Жыл бұрын
Dankie Abba Vader
@WillemPSNRPost
@WillemPSNRPost Жыл бұрын
AMEN
@joanstrydom5136
@joanstrydom5136 2 жыл бұрын
Pragtig baie dankie
@andrekrossouw7802
@andrekrossouw7802 2 жыл бұрын
Amen....so 'n inspirerende lied...
@naomibuys8433
@naomibuys8433 2 жыл бұрын
My trane afgedra na groot hartseer
@mardenecretten2550
@mardenecretten2550 2 жыл бұрын
Dit is mooi
@salomietheron7075
@salomietheron7075 2 жыл бұрын
Ek kom nader aan Sy troon
@helenabotha3893
@helenabotha3893 2 жыл бұрын
Dit kan nie anders nie, dit borrel net, want jy wil oorloop van liefde vir Jesus. HalleluJaH, kom Here Jesus, kom!
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
So bly om te hoor, dat iemand my lief het, lekker om dit te hoor, Jesus ek het u ook lief♥️🙏
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Ek wil vir Jesus in die middel v my huwelik he, om ons besluite vir ons te neem... ❤️♥️
@arnoldbrussaard8753
@arnoldbrussaard8753 3 жыл бұрын
Prachtig lied. Weet i waar de tekst kan vinden , of kunt u het mij zenden. Gr.Arnold Brussaard Nederland
@vaderenseun
@vaderenseun 3 жыл бұрын
Uitstekende opvoering. Dankie dat julle dit op KZfaq deel. Beste wense en seën.
@1twenny
@1twenny 3 жыл бұрын
i found it im crying rn
@p.g.vanderhoekvanheck5115
@p.g.vanderhoekvanheck5115 3 жыл бұрын
Mooi gezongen prachtigi
@keegancloete9021
@keegancloete9021 3 жыл бұрын
Baie danki Jesus vir die gebed x will meer en meer soos U wees🙏🙏
@hkragt2291
@hkragt2291 3 жыл бұрын
Mooie kinderkoor
@johnkennedy68
@johnkennedy68 3 жыл бұрын
.I pray that God gives his children the courage to not fear what’s going on right now in the world. As your word says “ walk by faith, not by sight”. I pray that others don’t get scared and want to keep to themselves in this time of need. Giving brings blessings. On earth and also in heaven. I pray that we give freely and willing to the ones who need you the most at this time. Besides resources, the best thing we can share is the word. I pray that we’re not afraid to share what we believe in. Even though the churches are starting to empty. We need to remember that the church is in every believer. I just know I’m still blessed to have breath in my lungs and that God looks after me every day. I pray for everyone in the world to go back on their knees and pray to God to help us in South Africa to stay calm and to know that Jesus will help us. In the names of Jesus, Amen (JESUS IS ALIVE HE RAISED FROM THE GRAVE AND HE LIVES IN US
@mitagrewe6225
@mitagrewe6225 3 жыл бұрын
Waar was die sanger al die jare
@schouliecampher3136
@schouliecampher3136 3 жыл бұрын
Al hierdie opnames is so pragtig, ek sal ure daarna luister. Baie dankie 🙏🙏
@mitagrewe6225
@mitagrewe6225 3 жыл бұрын
Dis wàar hy het ñ skoon stem,om tè sing terwyl jy ñ baba laat slaap
@anthonybutler1326
@anthonybutler1326 3 жыл бұрын
Awesome song
@magdaventer7215
@magdaventer7215 4 жыл бұрын
q
@joeypieterse4705
@joeypieterse4705 4 жыл бұрын
Die Here is ons enigste hoop. Hy het 'n plek vir ons gaan voorberei in die hemel en Hy het beloof Hy kom ons haal!!!
@jenniferevans1844
@jenniferevans1844 4 жыл бұрын
Amen...Dankie Jesus dat ek aan U behoort.
@ronelhobbs5508
@ronelhobbs5508 4 жыл бұрын
Awesome. Pragtig
@janhofmeyr
@janhofmeyr 4 жыл бұрын
Wat n pragtige lied en opname is dit hierdie ! Werklik mooi en uitstaande. Ervaar Christelike Vreugde in Prysing, Lof, Eer en Glorie aan Hom! Loof en prys Die Here Koning Jesus Christus! Amen !
@altahorn8177
@altahorn8177 4 жыл бұрын
God is groot en ek leef uit dankbaarheid elke oomblik
@janielstrydom1219
@janielstrydom1219 4 жыл бұрын
Amen, liewe Jesus neem my oor in U naam.
@frikbotha637
@frikbotha637 4 жыл бұрын
Deur twyfel,en moeilike tye is my VERLOSSER altyd daar.
@frikbotha637
@frikbotha637 4 жыл бұрын
Ek glo dt U altyd daar is,deur donker en U LIG>
@lucindaniekerk4488
@lucindaniekerk4488 4 жыл бұрын
I love you God
@cathy-yz3rb
@cathy-yz3rb 4 жыл бұрын
Ja Dit BORREL in my ✝️✝️✝️😻JESUS se LIEFDE IS WONDERBAAR 💞🙏🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹
@hisensexhobes3141
@hisensexhobes3141 4 жыл бұрын
Wow wow. Ek is sprakeloos nou. Het dit laas gehoor en gesing op Laerskool. Dit was nou in die laat 90's. Wie luister dit nou in 2019?
@AidenbezYT
@AidenbezYT 4 жыл бұрын
vat now? goed heoso?
@1606seun
@1606seun 4 жыл бұрын
Dankie Jesus!
@lillyofthevalley208
@lillyofthevalley208 5 жыл бұрын
Jesus, my koning!
@joekieswanepoel2344
@joekieswanepoel2344 Жыл бұрын
My lewe behoort aan Jesus ek loof en aan bid Hom
@gerhardcraffert1886
@gerhardcraffert1886 5 жыл бұрын
Baie dankie vir jou opregte woorde...niemand is voutloos nie.
@everestwaterproofingandpai4713
@everestwaterproofingandpai4713 5 жыл бұрын
AMEN JESUS
@janhofmeyr
@janhofmeyr Жыл бұрын
Wees dankbaar vir enige seen seen ontvang
@rouaanjewaskiewitz1569
@rouaanjewaskiewitz1569 5 жыл бұрын
Pieta het die lied ook gesing,toe my pa ge groot doop is,sal dit altyd onthou.
@rudygrobler7495
@rudygrobler7495 5 жыл бұрын
THANK YOU, LORD, THAT YOU ARE MY EVERYTHING AND ALL MY STRENGTH.
@meisiegrobler319
@meisiegrobler319 5 жыл бұрын
Ja dit borrel in my Jesus❤❤❤
@plankey577
@plankey577 5 жыл бұрын
Die Kosbaarste Skat in enige lewe - dankie ook vir jou Pieta en seen vir jou .
@susanmaria6052
@susanmaria6052 4 жыл бұрын
PIET SMITP
@sloan-reesenickols8079
@sloan-reesenickols8079 5 жыл бұрын
Stunning! Kan nie ophou luister hierna nie