Geloof as gawe en ons wil
36:28
14 күн бұрын
Wat baat jou afgode?
54:36
14 күн бұрын
Wat is sondige begeertes?
53:19
14 күн бұрын
Wedergeboorte en ware bekering
45:41
21 күн бұрын
Die tirannie van onbybelse swaar laste
44:41
Effektiewe roeping
36:50
Ай бұрын
Skande oor die wat skande bring
53:23
Waarheid Woensdag: Islam
1:01:35
Ай бұрын
Spesifieke versoening
34:00
2 ай бұрын
Wee die koninkrykbouer
44:24
2 ай бұрын
God red deur woordverkondiging
38:42
Jesus of die Duiwel
39:29
2 ай бұрын
Met ons oë op die HERE ons God
42:04
Wiskunde: Hoe wys Wiskunde na God?
43:59
Die Krag van Gebed
47:49
2 ай бұрын
Jesus is die goeie deel
34:22
3 ай бұрын
Пікірлер
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 11 күн бұрын
Het al gesien hulle leer verskillende dinge hieroor, sal ook nie konsekwent wees nie. Gister se hulle hierdie, more 'n ander ding daar. Maar teenstrydighede by ander is 'n groot sonde.
@stephanudevilliers2252
@stephanudevilliers2252 29 күн бұрын
Friederich, baie, baie dankie hiervoor. Dit was vir my persoonlik leersaam en opbouend, en 'n besonderse deeglike antwoord op baie van die dwaalleer van die Israel-visie beweging. Seën vir jou bediening. Groete, Stephanu.
@friedrichdewet8002
@friedrichdewet8002 24 күн бұрын
Stephanu, dit is lekker om van jou te hoor. Baie sterkte met jou bediening ook! Stry die goeie stryd en vertrap die satan se kop.
@andreludick7241
@andreludick7241 4 ай бұрын
Glo mos nie aan bekering en doop nie nou wat se jesus self van dit
@andreludick7241
@andreludick7241 5 ай бұрын
So met ander woorde jesus asb turn a blind eye op my vrot sondes Onthou vergifnis is net vir die wat saam met God in die gees is en Dit is hoekom Jesus' ook gesê het gaan weg ek ken julle nie Kyk waar le jou gemeente kliente rond kyk wat doen hulle lyk hull regtig vir jou soos gelowiges wat in kroeë rond le En vol hoogmoed is Nee man Begin die evangelie van Jesus verkondig
@andreludick7241
@andreludick7241 5 ай бұрын
Julle glo mos nie aan bekering en doop nie julle het mos julle eie geloof Met julle heidelberg se satanisme
@andreludick7241
@andreludick7241 7 ай бұрын
Praat en sê niks dit help nie om net snert te preek nie seun is dit nou regtig die beste manier wat jy n flou doel lose en niks segende evangelie te probeer verkondig Jy moet bekering verkondig vir daai klomp babalas omies wat dit kon maak tot daar by jou sinagoge van satan wat niks met die lewende God te doen het nie Soek vir jesus op julle knieë en hou op kerk kerk speel
@andreludick7241
@andreludick7241 10 ай бұрын
Was ook in die sinagoge van satan gewees tot dat God met my gewerk het en ek 10:53 besef het ek is op pad hel toe Kerk kan jou nue hemel tie vat nie maar kan jou daar uit hou Dankie jesus dat y my gered het uit die kloue van satan
@andreludick7241
@andreludick7241 10 ай бұрын
Julle doop kinders omdat julle nie luister wat jesus gesê het nie en glo nie aan bekering en doop nie Bekeer eerste en dan doop baba kan nie bekeer nie en nou mag jy him ook nie doop nie gelukkig doop julle nie due arme babas nie julle gooi die arme dingetjie met water en noem dit doop wat is so moeilik om dit te verstaan dat jy moet bekeer doop en dan iok die heilige gees ontvang Paulus vra het julle die heilige gees ontvang toe julle bekeer het Weereens n heilige gees lose kerk
@andrecombrink3101
@andrecombrink3101 Жыл бұрын
Jy dwaal erg boet!!!
@Nietieismyname
@Nietieismyname Жыл бұрын
Dankie
@lappieslabuschagne2428
@lappieslabuschagne2428 Жыл бұрын
Se die kerk nie jy kan nie gered word deur jou dade nie ....? Mmmm vroeg vroeg lees hy van dade. Dis net weer n bewys die woord van GOD en die kerke praat nie dieselfde nie jyt kerk lering en die WOORD en die WOORD word verdraai om die kerk lering uit te bring. As jy dus nie waarheid verkondig nie verkondig jy n leun en dit net om ander in die gehoor te streel.
@gideonvandenberg4453
@gideonvandenberg4453 Жыл бұрын
Hoelaat begin Betel gemeente op sondae?
@jeoosthuizen
@jeoosthuizen Жыл бұрын
09.00 en 17.30
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Жыл бұрын
Jy kan nie 'n sinvolle gesprek met "ISRAELIETE" he nie. Want hulle wil in hulle vlees en deur hulle vlees gered word. Solank hulle dit wil doen, sal jy geen gehoor vind by hulle nie. Hulle is in dieslefde dwaling soos die Jode nie, aangesien hulle dink dat hulle 'uitverkore volk' is opgrond van hulle vleeslike herkoms en menslike dade. Lynreg teen die nuwe testament (en somer ook die oue).
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Жыл бұрын
Die IV tel vraagstukke op wat in die standaardkerke geignoreer word en wat die gewone teologiestudent nie somer kan antwoord nie. Die vrae kan egter beantwoord word. Maar die IV ouens sal dit nie aanvaar nie, tensy hulle afstand neem van die kultus. Maar dis imers 'n teken dat daar ook 'n probleem met konvensionele christendom is. Mens moet sy antwoorde mos nie kry by Ds/Pastoor/Predikant nie. Die antwoord moet verkry word deur en by die heilige gees, of mense die antwoord sal aanvaar is 'n ander vraag.
@tomdelange7576
@tomdelange7576 Жыл бұрын
So na die sonvloed het al die diere weer terug terug gekeer na waar hulle vandaan kom.Die Kangaroo weer terug Australia toe.Die Leew en Luiperd weer terug Suid Afrika toe.Die Koalo beer terug China toe.Die tier terug na Indië toe....en so Kan ek aangaan.Ek dink jy moet jou minder kwel oor die Isreal visie en meer die waarheid begin opsoek..
@abrahamventer6609
@abrahamventer6609 Жыл бұрын
Nou hoekom is daar 'n genetiese verskil tussen Isak en Ismael
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Жыл бұрын
Daar was vermoedelik. Hoekom is daar een tussen jou en my?
@abrahamventer6609
@abrahamventer6609 Жыл бұрын
@@metapolitikgedanken612 Vader het die genetiese voortbestaan van Sy volk wat Hy uitverkies het deur Isak laat gaan en Jakop is gebore wat Israel genoem is.
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Жыл бұрын
@@abrahamventer6609 Dis korrek. Die genealogie verskil natuurlik. Let wel dat dit tot Jesus doodgeloop het. Van daaraf tel die geestlike genealogie wat deur christus verkry word.
@abrahamventer6609
@abrahamventer6609 Жыл бұрын
@@metapolitikgedanken612 nee die genetiese volk bestaan vandag nog. Die profetiese boeke getuig daarvan.
@GertRautenbach-pw1it
@GertRautenbach-pw1it Жыл бұрын
Die slangsaad mense is die wat die meerderheid volg. Die wettelose mense, maw hulle ontken die wet en verkondig jy moet maar net glo, dan kan jy doen wat jy wil.
@GertRautenbach-pw1it
@GertRautenbach-pw1it Жыл бұрын
Nou hoe het Esau gesondig met geboorte?
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 2 ай бұрын
Het hy?
@pinepienaar2397
@pinepienaar2397 Жыл бұрын
Die uitverkore volk is die Israelite.
@pinepienaar2397
@pinepienaar2397 Жыл бұрын
Die Almagtige Vader se naam is YAHWEH.
@pauleberanek4212
@pauleberanek4212 Жыл бұрын
*Promo sm*
@danienaude5004
@danienaude5004 Жыл бұрын
Dankie ds
@juliogibbs4269
@juliogibbs4269 4 жыл бұрын
Nice channel, looking forward to seeing more uploads. You should use FollowSM . c o m to promote your videos!