Daardie man het n Bybel in sy huisie. Vra n bietjie hoeveel stedelinge het een. Wat n blessing om saam met so n mens te sit en met hom te fellowship
@willemmouton424011 ай бұрын
Pragtig👏👏👏👏👏
@faniecremer489911 ай бұрын
Ek kom toe nou op hierdie ou juweel af. Nou wonder ek maar so wat het in die afgelope 10 jr gebeur sedert die maak van dié kortfilm?
@hesterleroux6564 Жыл бұрын
Dit is nou fantasties hoe maklik loop ons by hulle verby Amen
@rakablouwildebees Жыл бұрын
Kan ons OBJEKTIEF na dit kyk wat hier, vir my, na vore kom: ●Wat was die doel vd maak en oplaai vhd film (gewees)? ●Wat beteken dit wanneer ons sê "ons het die film geniet" of "dit het ons emosies aangetas"? ●Wie is "hulle" wat hier na verwys word @Hester Le Roux? ●Die God wat hier van gepraat word, is almagtig, right? ●Hoe is dit moontlik dat ons 'n onderskeid tussen "hulle" en "ons" tref? ●Hoe is dit dat ons, tsv die ALMAGTIGE oktaan brandstof wat ons in ons godsdiens brandstof tenk het, dat daar onderskeid getref word en dat "ons by hulle verbyloop"? ●Is ons eerlik met onsself? As ons sê dat ons gelowig is en "ons harte gegee het" en in die skaduwee van DIE almagtige beweeg (elke oomblik en altyd met die naelstring verbind), hoekom blyk dit dat daar so geweldig MIN vd warmte en aanvaarding en akkommodasie (vd "hulle") is of om net tevrede te wees met die eenvoud vd lewe in die spore sien wat ons maak soos ons deur die lewe stap [Al hd dinge en meer is mos wat die Bybel verkondig, right?] ●Is ons (die Afrikaner, neem ek aan wat hier gesels) instaat om onderskeid te tref tussen "ons geloof" en "ons kultuur"? Of is dit dieselfde? En die impak vd ALMAGTIGE is nie beskikbaar nie of is nog nie toegelaat om 'n rol te speel nie?
@milesbrown8016 Жыл бұрын
Loof die Here
@DJSwezzleMusic Жыл бұрын
Ek hierdie lied geniet
@LouiseEseaman Жыл бұрын
Hy mag maar sing .ek lief sy liedjies.
@fireandicewine Жыл бұрын
This is fucking stupid.
@humphreycrichlow3132 Жыл бұрын
Geweldig wat u allemaal doet voor de vooruitgang naar uw medemens toe. " Time management"is vastgelegd voor uw kinderen. Wat U nu in de ontwikkeling aanbesteed, wordt morgen door uw kinderen geprofiteerd.God zij met u allen.🙏🏿🔥♥️
@JulianVenterArt Жыл бұрын
Heerlik!
@jadendamon1239 Жыл бұрын
Pragtig
@danievandenberg8672 жыл бұрын
Fanie was dit jy waar ons met land rover berg uitgery het laaste trappie spring hy op drankensberg plato bees bo in berg
@danievandenberg8672 жыл бұрын
Water mooie uitsig opdieberge see so blouskoon
@MukhtarAli-tn4bk2 жыл бұрын
The real visionaries that mad the deserts basket full of bread. I wish them all the best
@antonhuman84462 жыл бұрын
Haleluja!
@ramflight2 жыл бұрын
What's the percentage of product thrown out/lost? Also, looks like this global chain services only Benelux and North-western markets.
@cliffwoodbury53193 жыл бұрын
just stumled on ur page, i would add it but u no longer make videos. If you do in the future let me know. I like what u have to say and teh quality of production is top notch (orange river video) Wish all ur videos had least had english subtitiels so i could understand them.
@pkhbenjeng11683 жыл бұрын
God bless
@madhumitaroy47563 жыл бұрын
Desert bloom 😳👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻
@JoesCamera3 жыл бұрын
Stefan waar kan ek die vol programme kyk op KZfaq?
@sps78943 жыл бұрын
how many acres this farm
@Oumaletta3 жыл бұрын
Stefan Botha; waar kan 'n mens die volledige dokumenter weer ter siene kry asseblief.
@bravofoxable3 жыл бұрын
Hartsland. My sielsverlange... Dankie vir die mooi wat jy saai in daai ongelooflike, onbeskryflike wêreld, dit sal in veelvoude na jou terugkeer, soos dit doen. Ns: ek glo 'n F100 is die enigste ware Kalahari Ferrari 👍🏻
@jonathanbouwer63163 жыл бұрын
Baie mooi stem, doeltreffende boodskap
@vickyvongore54884 жыл бұрын
I wonder where these precious souls are now...
@cecileschlebusch49664 жыл бұрын
Wat 'n stem!
@billyhutasoit254 жыл бұрын
i hope i can join in karsten company one day🥰
@benezersumile44734 жыл бұрын
Very nice video helping people and economy farming are the best business
@surajjadhav1074 жыл бұрын
Nice
@EsBeeQue4 жыл бұрын
Definitely buying Karsten products from now on. Didn't realised those fruits comes all the way from South Africa. Thanks for the video.
@janiliebenberg44074 жыл бұрын
Dankie! Ek het dit só geniet😍😍
@janiliebenberg44074 жыл бұрын
Very informative. Top quality video. Thankyou for posting😍😍
@janiliebenberg44074 жыл бұрын
Aaai, wat 'n stem! Musikante ook uitstekend😍😍😍
@janiliebenberg44074 жыл бұрын
Such a inspiring story! Thankyou for sharing😍😍
@janiliebenberg44074 жыл бұрын
South African farmers are of the best farmers in the world! 😍😍
@janiliebenberg44074 жыл бұрын
My mother used to be a PRO for Citrus Exchange in Pretoria. She always told us the story of Outspan oranges and where this name came from. South African citrus fruits have always been very sought after in Europe and many other countries.
@janiliebenberg44074 жыл бұрын
Excellent video. Thankyou for posting😍😍
@hassanabdullahi97914 жыл бұрын
Wat a wise pple they take for the workers then every one will put more eforts
@hermiendevos40664 жыл бұрын
dankie stefan - lekker te kyk en weer te kyk - johann blend so mooi met die kleure
@mushfiq07715 жыл бұрын
Nice-seeing it as an entrepreneurs/a families success. But SAD to see, WORKERS are all Colored People not any white doing pre/post harvest manual field work. And this ONE SA Companies success, issues (?) are (primely,) represented by the Family/Whites (!!!!!). Anyway, felt racism still prevails in South Africa (Till Jan'5 2017). TIA-This Is Africa.. Thank GOD, I am whitish as per UK/EU. Period...
@user-rn3bb3dj4p4 жыл бұрын
It doesn't matter bro
@user-id3yo8oo9l5 жыл бұрын
جميل
@StefanBothaProdukies5 жыл бұрын
thank you!
@Lizzie-sp5dq5 жыл бұрын
Welgedaan! Ou Gert het rus vir sy siel gekry daar in die dorre vlakte.. maar die ou blikkie vis dan en die broodjie...?
@elsagoussard41535 жыл бұрын
Dis so mooi, my trane het sommer ook begin loop.
@jojazenande88525 жыл бұрын
i want to start farming even if its a small scale supplying small market but i always feel my skin disqualifies me. even if i can ask to be mentored by a farmer i dont think that can happen. because im out of the circle i am an out sider im not white
@jasonjumat50704 жыл бұрын
You need VISION not excuses. Not handouts. VISION.
@karl-ottokooper45755 жыл бұрын
Ae man my trane is los dankie v di oom wat omgee en v Gert d lewendige woord van Almagtige voor lees en dit mooi verduidelik het nogmals baie dankie uit Namibie
@xxmoreoxx50486 жыл бұрын
Baie goed gedoen Juffrou! Juffrou het n lieflike stem! 💙