Melkbos oggende ...😌
1:31
Ай бұрын
Dreaming while working...
1:08
Hallelujah deur die BlouMelkies
1:26
Mountain View Vineyards
2:13
2 ай бұрын
Eikestad Lentekonsert 2023
10:41
2 ай бұрын
Kreeftebaai se Anemone
2:00
2 ай бұрын
Pear and Brusse Family
1:31
2 ай бұрын
Release by ENYA-M
3:36
2 ай бұрын
Mal oor jou Melkbos
2:51
2 ай бұрын
Happy Birthday Ilze!
7:12
2 ай бұрын
ISRAEL 2017
39:02
3 ай бұрын
ROXY is 11!
8:40
4 ай бұрын
Thommy is 10!!
8:15
5 ай бұрын
First Session of 2024
5:03
5 ай бұрын
JACK is 9!
24:41
5 ай бұрын
Пікірлер
@Versace24_7
@Versace24_7 7 күн бұрын
😢😢😢😢 I miss home Cape Town 🇿🇦 Living in the EU 🇪🇺 is nowhere near HOME 🇿🇦❤ Like my Oupa always told me - 'there's no place like home' Yikes 😅😢🎉
@estracrouse2955
@estracrouse2955 15 күн бұрын
@marianapistorius9479
@marianapistorius9479 16 күн бұрын
Siels mooi
@TitusLambiel-fd2dw
@TitusLambiel-fd2dw Ай бұрын
Magnifique et intense chanson… Beau texte J’aime la reprise faite par Saarkie
@Pugs25
@Pugs25 2 ай бұрын
Baie kunstig aanmekaargesit! Diep!
@rethaf4387
@rethaf4387 2 ай бұрын
Vraag: Die klein seuntjie wat vroeg in die video nie moes lag nie - is hy in die vrolike einde ook? Want ek het uitgekyk vir sy gesiggie.
@aidelivr
@aidelivr 2 ай бұрын
Beautiful ❤
@Orcansu
@Orcansu 2 ай бұрын
Thanks!!
@user-mk9ut2bj2y
@user-mk9ut2bj2y 2 ай бұрын
Waar is die Ander manne om saam te Dans?
@riafourie1022
@riafourie1022 3 ай бұрын
Dit was nou lekker ou Jan!😂
@larrywiggin3489
@larrywiggin3489 3 ай бұрын
That’s not a fair lane!
@luzanneloffler4969
@luzanneloffler4969 4 ай бұрын
❤ Hallo Gert en Liezel. Hoop dit.gaan goed. Ons mis julle.so Liefde Ralph en Luzanne.
@bonsaiwithromano
@bonsaiwithromano 5 ай бұрын
Congratulations, Ansu! Your dedication and hard work have truly paid off. What an incredible journey it has been so far, and I can't wait to see where the next 20 years take you! Keep shining and inspiring us all!
@riaankritzinger7973
@riaankritzinger7973 6 ай бұрын
Wow! Mooi lied... diep lied... waar woorde... hartseer dat dit ons realiteit is.
@glenyshydes4051
@glenyshydes4051 6 ай бұрын
Dit lyk amazing ❤❤❤
@yvetterowland7172
@yvetterowland7172 6 ай бұрын
Flip! Motivated to get into the water now!!!
@yvetterowland7172
@yvetterowland7172 6 ай бұрын
Wow wow wow!!
@AdmiringDancers-li6ns
@AdmiringDancers-li6ns 6 ай бұрын
Yster
@Attack_Titan773
@Attack_Titan773 4 ай бұрын
Ysterplaat?
@user-xy4yh6nn4i
@user-xy4yh6nn4i 6 ай бұрын
Lovely stuff, Wow, that is what we know about the Kaapse Klopse❤ Looking forward to New Years celebrations❤
@MissFunnyBunneh
@MissFunnyBunneh 7 ай бұрын
Pragtig 🎉❤ wel gedaan!
@sonjavanderwalt5417
@sonjavanderwalt5417 7 ай бұрын
Ek is verseker ñ houtkruis-kind. Dankie Koos dat jy my gedoop het. ❤
@sonjavanderwalt5417
@sonjavanderwalt5417 7 ай бұрын
@michaelhaman8422
@michaelhaman8422 7 ай бұрын
My ma was mal oor die liedjie. Ek mis haar so baie❤
@MNortje-ek5df
@MNortje-ek5df 8 ай бұрын
Dankie,Marietjie
@drasdrubalcesar
@drasdrubalcesar 9 ай бұрын
Great!!!! Congratulations!!!!
@edithwolmarans1475
@edithwolmarans1475 9 ай бұрын
Beautiful
@Sunny_Zone123
@Sunny_Zone123 9 ай бұрын
Hallo tannie! Dis Kara hierso!
@Orcansu
@Orcansu 9 ай бұрын
Hallo Kara!!
@Sunny_Zone123
@Sunny_Zone123 9 ай бұрын
@@Orcansu hii
@bonsaiwithromano
@bonsaiwithromano 11 ай бұрын
Well done! I can not wait for the end product
@user-rc7ly2fr4y
@user-rc7ly2fr4y Жыл бұрын
A pure cape town orginal this song like goodhope fm says
@heuf68
@heuf68 Жыл бұрын
@buntspecht493
@buntspecht493 Жыл бұрын
Stilvoll😅🎉
@edithwolmarans1475
@edithwolmarans1475 Жыл бұрын
Ons sal graag wil help met Mandela dag...wat benodig julle?
@Orcansu
@Orcansu Жыл бұрын
Ek sal hulle bietjie vra!
@kaasbra7556
@kaasbra7556 Жыл бұрын
nokia 3310 kwaliteit
@Orcansu
@Orcansu Жыл бұрын
Ja nogals! Daar was nog nie HD uit daai tyd nie! Ek het op 'n 3CCD kamera geshoot...so baie dinge het verbeter sedert 2005 né!
@Orcansu
@Orcansu Жыл бұрын
En die encoding is ook soveel beter!
@timmybayer
@timmybayer Жыл бұрын
Promo`SM 😜
@CanisXYZ
@CanisXYZ Жыл бұрын
What’s they breed of this dog
@Orcansu
@Orcansu Жыл бұрын
I think greyhound?
@janfranswan
@janfranswan Жыл бұрын
<3 U lIZ
@lizannemyburgh4442
@lizannemyburgh4442 Жыл бұрын
❤ u jan
@formentera1001
@formentera1001 Жыл бұрын
Sehr schön und ergreifend. Herzlichen Glückwunsch und alles Gute. " Glück ab " Von Fallschirmjägerkamerad Klaus Tüffers aus Deutschland.
@shaneswart4063
@shaneswart4063 Жыл бұрын
Dit bly nog so mooi. Go Fanie.. rest in peace, your soul remains. Dublin. Piet Retief Class of 92
@edithwolmarans1475
@edithwolmarans1475 Жыл бұрын
Wow!!!
@mariusjacobs83
@mariusjacobs83 Жыл бұрын
Good times :)
@Outlawproductions582
@Outlawproductions582 Жыл бұрын
This song is too Nostalgic 🔥
@StephenBekker
@StephenBekker Жыл бұрын
Mis jou
@emmatheron4471
@emmatheron4471 Жыл бұрын
Van dag een af is hierdie 2 manne my favorites. Hulle is absoluut "classic". Julle humor is fyn en tog laat julle mens diep dink oor dinge. Ai waars daai dae ?
@adrianwillard4680
@adrianwillard4680 Жыл бұрын
En nog die hele tyd koffiepotte. Nog niks het verander nie. 😀
@gerardkrige875
@gerardkrige875 Жыл бұрын
My Tjomma. Hierdie tune is ń yster! Net jammer die een wat ek laatgaan het sal nooit ooit terug kom nie.
@edithwolmarans1475
@edithwolmarans1475 2 жыл бұрын
Oh wow so so pragtig!!
@skrapy639
@skrapy639 2 жыл бұрын
Goofy song
@juanjacobs1427
@juanjacobs1427 2 жыл бұрын
Ek het jou dopgehou Met ‘n jas in jou hand Deur doeane gespook Na ‘n nuwe land Jou oë was nat gehuil Maar jou hart was braaf Mens is eenkeer jonk Mens is eenkeer laf Daar lê ‘n vreemde daarbuite Lê ‘n pond of twee Selfs die liefde kan wag Ja die tyd sal leer Maar ek moet nou gaan Ek sien jou eendag weer Deur die internet Kan ons tog kommunikeer (Kommunikeer) Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean Ek mis die vat van jou hande in ‘n moviescene Ek mis jou naam op my foon en jou sms Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV Ek mis jou liefde, jy’t belowe jy vir my nog sou gee ‘n Brief in die pos is wat ons liefde was Ek en jy is met die tyd belas Vir die eerste maand was my hart verniel En oral waar ek kom is ek ‘n derde wiel Maar tyd sal leer Was ons woorde Ek het lief was jou brief (Was jou brief) Jy’s ‘n poet my ding, jy moet aanhou sing Deur die internet Praat ons gou gou weer (Praat ons gou gou weer, praat ons gou gou weer) Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean Ek mis die vat van jou hande in 'n moviescene Ek mis jou naam op my foon en jou sms Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer Deur die internet kan ons tog kommunikeer Daar lê 'n vreemde daarbuite Lê 'n pond of twee Selfs die liefde kan wag Ja die tyd sal leer
@millos7191
@millos7191 2 жыл бұрын
🤦 𝓟Ř𝔬𝓂𝔬𝐒ϻ
@lechellekeddie5120
@lechellekeddie5120 2 жыл бұрын
Rest in Peace Uncle Nev🙏🏻
@mixfour4230
@mixfour4230 2 жыл бұрын
Het vandag Sally Williams Nougat gekoop by die Groenkloof Spar!!!!! Eerste keer in meer as 10 jaar, kon nie help nie, mens kan nie daar verby ry, sonder nie