🙏Ek wens daar was nog baie van Tommy tomaso se widios die widios is baie skaars daar is nie baie mense wat soo goed is soos die oom nie mag hy nog baie widios maak vir jaare 🙏...🙏ek wens daar was widios van Tommy tomason wat om trent ure lank was 🙏
Nico is een van die beste . . . . daar moet seker nog videos wees. Ek dink veral aan daardie jare toe hy gereeld op TV verskyn het met Tolla en kie. Ek sou graag meer van sy stories wou hoor . . . . wie kan help?????