Nader my God by U - Lyrics video
3:35
Ter Nagedagtenis aan Johan Greyling
48:12
Isaac & Ismhmael
35:27
3 жыл бұрын
The well of the Living One who sees -
27:55
S2E4 - The Floodwaters
38:31
3 жыл бұрын
River of Life -  Water & wells Series
40:07
Woes en leeg.  Genesis 1
52:36
3 жыл бұрын
Without form and Void - Genesis 1
41:25
Water and wells (Introduction)
37:05
3 жыл бұрын
Dinah raped by Shechem
30:31
3 жыл бұрын
Silent night intro - Guitar
0:31
3 жыл бұрын
Is ek gered? Glo jy dit? Ewige Lewe
7:28
Пікірлер
@gerhardlesch3615
@gerhardlesch3615 24 күн бұрын
Pragtige saksofoon! Dit praat sonder woorde. Enige musiekinstrument kan ons Vader se naam loof & prys.
@deppers
@deppers 29 күн бұрын
Pragtige 🙏
@mariafinke9913
@mariafinke9913 Ай бұрын
❤shalom
@mariafinke9913
@mariafinke9913 Ай бұрын
❤shalom!
@Winston-kv3cb
@Winston-kv3cb 2 ай бұрын
Huh my Afrikaans ons lewe Vir Here
@Taybella-lh7nb
@Taybella-lh7nb 4 ай бұрын
Pragt gesing !
@hesterluus1204
@hesterluus1204 4 ай бұрын
Amen. Pragtige lied wat my hele wese vul. Baie dankie.
@mbietjitakamukuendjandje
@mbietjitakamukuendjandje 5 ай бұрын
❤🙇🏾‍♀️
@DorothyAbrahams
@DorothyAbrahams 5 ай бұрын
Dankie aba vader❤
@FreddyBal-wt2nn
@FreddyBal-wt2nn 7 ай бұрын
I salute you. Keep following JESUS. Hulle het hulle lewe nie lief gehad nie MAAR die LAM gevolg waar HY ook al gegaan het. Mag GOD jou magtelik gebruik in SY koninkryk.
@SalvationStudioZA
@SalvationStudioZA 7 ай бұрын
Dit gaan baie goed met Leon, hy getroud in Amerika en sekerlik doen hy God se werk.
@user-kr9iu5ev8r
@user-kr9iu5ev8r 8 ай бұрын
Het my pa en broer verloor hierdie jaar maar die Here is nog steeds naby
@elsacramer8596
@elsacramer8596 Ай бұрын
Ek is jammer sterkte😢
@bagoesv.leeuwen7413
@bagoesv.leeuwen7413 8 ай бұрын
Prachtig. Groeten uit Nederland
@ZENOBlAmusic
@ZENOBlAmusic 8 ай бұрын
Sing uit volle bors!
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 9 ай бұрын
Pragtig! AMEN!❤
@romariovries9840
@romariovries9840 9 ай бұрын
❤❤❤
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf 10 ай бұрын
Ons dien n God van wonders 🙏 Dankie Jesus vir U oneindigende liefde 💞
@johannacoetzee8272
@johannacoetzee8272 10 ай бұрын
Baie mooi lied!!
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf 11 ай бұрын
Musiek sal in die hemel regeer Dankie vir die mooi lied .Jesus sal ons nooit verlaat of Alleen los 🙏👍💞👏🌷🤟💕💯
@fransbotha4641
@fransbotha4641 11 ай бұрын
Hou van die liedjie
@kigalimaxtv4719
@kigalimaxtv4719 11 ай бұрын
thanks Salvation Studio ZA
@johanfourie9881
@johanfourie9881 Жыл бұрын
Wonderlik
@rustylookout2591
@rustylookout2591 Жыл бұрын
Luide Amen dankie Jesus ek het U innig lief Amen❤❤❤❤❤
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 Жыл бұрын
Ja, my ABBA VADER net U GENADE en Liefde. Is Nader aan Ons 🙌🙏🙏🙏🙏🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🤗🤗🤗🤗❤❤❤❤❤❤
@liezelstander6899
@liezelstander6899 Жыл бұрын
Nader al nader my God by U
@altacoetzee8286
@altacoetzee8286 Жыл бұрын
Pragtig
@user-kn8zl3hu8s
@user-kn8zl3hu8s Жыл бұрын
DANKIE Here Vir Alles
@joeyhanneman6166
@joeyhanneman6166 Жыл бұрын
Dit raak my hele wese aan. 20 April 2033. 00"30
@Ettibridget
@Ettibridget Жыл бұрын
In Danish: Nærmere Gud til dig.
@atadeetlefs5737
@atadeetlefs5737 Жыл бұрын
Seëninge 🙏🏼🌷 🇿🇦
@SalvationStudioZA
@SalvationStudioZA Жыл бұрын
🙏🏼🙏🏼🙌🙏🏼🙏🏼
@riaannakleinhans1490
@riaannakleinhans1490 Жыл бұрын
Ek is op soek na die lied se bladmusiek musiek. Kan iemand dalk asb kan help
@wilnabester4112
@wilnabester4112 Жыл бұрын
Dnki mens sê Gees word vervul Los n loflied in my hart van dankbaarheid 🙏
@johanengelbrecht7140
@johanengelbrecht7140 Жыл бұрын
Nee, hierdie lied het nog nie 'n "Flam-nommer" nie. Die F100 lied is 'n ander "Gaan dan heen" lied... 🙂
@michaelsataiwan
@michaelsataiwan Жыл бұрын
Hierdie is die mooiste weergawe van Nader my God by U wat ek in ‘n lang tyd gehoor het. Baie dankie vir die pragtige musiek!
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Loof ons baie goeie Here vir Sy liefde, omgee, voorsiening, beskerming...ens..Joshua 1:5...Hebrews 13:5 en 6 in the Amplified. Baie dankie vir die pragtige sang!! 🤗🤗🤗🤗😀😀😀😀
@daleenduplessis6794
@daleenduplessis6794 Жыл бұрын
Afrikaans....from South Africa
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Amen!! PRYS DIE HERE!!! HY GAAN NOOIT WEG NIE. EK IS 26 JAAR WEDUWEE. HYT MY GEDRA EN VERSORG TOT OP HIERDIE OOMBLIK! ALLE EER AAN SY GROTE NAAM...Baie dankie!! Pragtig..
@fransbotha4641
@fransbotha4641 Жыл бұрын
Baie mooi. Mooi woorde.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Baie dankie Vader dat U my na U toe getrek het! U Woord sê: As die Vader jou nie trek nie, kan jy nie na Hom toe kom nie! Baie dankie Jesus, die Christus, vir die verskriklike pynlike prys wat U vir my en andere aan die kruishout op Golgota, betaal het! Ons vrygekoop het van die las van sonde! Ons nuwe hoop kom gee het! Ek loof U kosbare, Heilige Naam, tot in alle ewigheid....😍😍😍😍😍🤗🤗🤗
@ziadelillie5420
@ziadelillie5420 Жыл бұрын
hii🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭
@luluvreugdenburg2864
@luluvreugdenburg2864 Жыл бұрын
Words
@sarahmeiring2476
@sarahmeiring2476 Жыл бұрын
God Drie Enig dit is vir U wat ek aanbid!!! Amen en amen 🙏❤️
@70didis
@70didis Жыл бұрын
Sooo moooiiii..
@RentiaJacobsjohester
@RentiaJacobsjohester 2 жыл бұрын
Die nuwe woorde is verfrissend
@desireuys2794
@desireuys2794 2 жыл бұрын
Ongelooflik mooi en tydig. Dankie Jesus.
@raymondansiusswanepoel7126
@raymondansiusswanepoel7126 2 жыл бұрын
It is heartwarming to experience the spreading of God's word through beautiful music. A beautiful song. So inspirational. Sent from Australia
@oelofbekker1013
@oelofbekker1013 2 жыл бұрын
Pragtig, dankie!
@henniekrog6878
@henniekrog6878 2 жыл бұрын
Skitterende wyse van aanbidding.
@henniekrog6878
@henniekrog6878 2 жыл бұрын
Wonderlik en so absoluut Evangelie vervullend. Die mooiste woorde ooit
@annatjiejoubert5944
@annatjiejoubert5944 2 жыл бұрын
Dankie dis soo mooi
@marynvanwyk76
@marynvanwyk76 2 жыл бұрын
Pragtig!
@pulenggeanettemosikidi3033
@pulenggeanettemosikidi3033 2 жыл бұрын
Ek is baie lief vir die lidjie 🙏🙏🙏🙏