Dricus du Plessis is terug in SA!
1:36
13 сағат бұрын
Gewilde roman kry lewe op silwerdoek
2:20
2 сағат бұрын
Ontwikkelaar gou in hof oor waterpark
6:17
Vyf vrae aan die nuwe Mej. Suid-Afrika
1:56
Smul saam met Maroela: Boereboontjies
0:48
14 сағат бұрын
Jong Pretorianer het F1-drome
15:12
Пікірлер
@jennywood7426
@jennywood7426 19 сағат бұрын
Herman Mashaba trying to be relevant,when people never voted for him.
@user-dx6yv3bh3p
@user-dx6yv3bh3p Күн бұрын
He looks better with the beard, beautiful eyes and sounding more South African I think
@dienar3717
@dienar3717 Күн бұрын
Current approach of COT makes good people their enemy by ignoring the basics of sending out correct accounts. It seems they are sending out inflated accounts which they refuse to fix even in the face of irrefutable facts. Pay up, to never be refunded!
@jonathanklynhans8413
@jonathanklynhans8413 Күн бұрын
Well said
@clintonroper007
@clintonroper007 Күн бұрын
Ek weet regtig nie wat ActionSA probeer behaal nie
@Jadamema28
@Jadamema28 Күн бұрын
You went with ANC GNU did you guys think rashn....
@hermangoosen7756
@hermangoosen7756 Күн бұрын
Koalisies sal altyd moeilik loop. Daar is maar net te veel verskillende denke, style en agendas
@MrLechesa
@MrLechesa Күн бұрын
Arrogance is not a good recipe to bring into a coalition. Bye young man.
@Slowpoke7329
@Slowpoke7329 Күн бұрын
Jij doet gewoon een monoloog van een half uur. Ontzettend knap en heel fijn om naar te luisteren. Dat Afrikaans is echt een fantastische taal.
@louisalang4856
@louisalang4856 Күн бұрын
Cilliers Brink please stay, things happening in Tshwane
@angiepavlakis3453
@angiepavlakis3453 Күн бұрын
action sa is an oppurtunist party
@christineehlers1132
@christineehlers1132 Күн бұрын
Garsfontein en Tierpoort het genoeg geld
@christineehlers1132
@christineehlers1132 Күн бұрын
n Chinese ontwikkelaar. Wie het sie verloop van die grond goedgekeur. Dieselfse as M&T
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 2 күн бұрын
Dankie.....maak mens negatief
@user-xi1hl6ss6j
@user-xi1hl6ss6j 2 күн бұрын
In ag name die gebeure in Europa tans, wonder ek oor die toekomstige verloop in Suid-Afrika waar kultuurbotsings ook uitspeel...
@Michaelfrikkie
@Michaelfrikkie 2 күн бұрын
Dit is fantasties as 'n mens oorweeg hoe ondemokraties die Demokrate te werk gegaan het met die swaai na Harris. Duidelik minag hulle hul eie party se demokratiese meganismes. Die Demokrate se elites weet, lyk vir my, beter, hulle weet selfs hoe om Demokrate opgewonde te maak.
@boudewynwagener7653
@boudewynwagener7653 2 күн бұрын
Is hulle wettig in die land???
@RickFromTheNetherlands
@RickFromTheNetherlands 2 күн бұрын
Missed but never forgotten! 💙💛
@elnavanrensburg3629
@elnavanrensburg3629 3 күн бұрын
Een of ander amptenaar is beslis goed betaal om dit toe te laat. What is good for the goose is good for the gander. As gewone landsburgers moet ons die regulasies nakom. Dit geld vir almal, dus ook vir die Chinese maatjies van die cANCer!!!
@nicolaasludick4807
@nicolaasludick4807 3 күн бұрын
Vrae, vrae, vrae. Al wat duidelik is is dat die verrotting groot is en net al hoe groter word.
@nicolaasludick4807
@nicolaasludick4807 3 күн бұрын
Nou kan ek verstaan waarom Julius Malema anti ANC is. Hy probeer nou al 5jaar lank om 'n skool in die platteland op op te rig en sukkel om sy verkiesingsbeloftes na te kom. Hy kon tot nou toe dit nog nie reg kry om die landbou grond te laat hersoneer nie. En wragtig, hier kom 'n sjinese maatskappy en rig 'n waterpark op op landbou grond, sonder toestemming, hersonering, impakstudies ens. Wie het die meestr geld om handpalms te smeer? En weer eens is dit duidelik dat die regering, ingesluit die plaaslike regering nie 'n snars omgee vir die land of sy mense nie. As dit waar is dat die TSWANE stadsraad nie die nodige toestemming gegee het nie, as gemeenskao gaan breek die ding af. Waarom het die stadsraad nie die polisie ingestuur om werksaamhede te staak nie. Of was daar nie samewerking vanaf die polisie nie, nog 'n Bheki Cele nalatenskap. Dan nie, wie in die stadsraad het geld ontvang om weg te kyk terwyl die ontwikkeling aan die gang is, of is dit een van die redes waarom Panyasa Lesufi nie 'n DA koalisie in Gauteng wil hê nie?
@hendrikvanniekerk7549
@hendrikvanniekerk7549 3 күн бұрын
Dit is algemene kennis dat agv die disfunksionele Tshwane departemente ontwikkelaars net voortgaan omdat geen terugvoer gekry word van Tshwane.
@pommie7
@pommie7 3 күн бұрын
Chickens and Rooster noise???
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 3 күн бұрын
Kanie wag vir die Domkop Kommentaar voor die Hofsaak nie !!!! 🤘🤘
@Deontjie
@Deontjie 3 күн бұрын
Daar is 'n ongeskrewe reel in Amerika. Die nuwe president MOET dommer as die vorige president wees.
@dienar3717
@dienar3717 3 күн бұрын
DA in aksie!
@rhodetruter6664
@rhodetruter6664 3 күн бұрын
Skrikwekkend hoe hulle net dink dat enige iets is wettig.
@pierrefourie5753
@pierrefourie5753 3 күн бұрын
Ai hoe negatief is julle klomp. Ek sien julle moaners se eiendomme is so verwaarloos en dit is nou die ontwikkelaar se skuld. As jou swembad so lyk is dit jou eie skuld. As jou JoJos leeg is is dit jou eie skuld. Die drol in die drinkwater wat egoli gaan veroorsaak is ook twak. Julle weet nie eers of daar wettige prosese was nie, maar almal kla. Hierdie is moontlik die oplossing vir n dooie area en maak julle koppe oop en sien die geleentheid wat dit vir almal bied. Maak n retaurant oop as jy reg langsaan die park gelee is. Onwettige sturkture my ass.
@Deontjie
@Deontjie 3 күн бұрын
______________________________________________________________
@user-vm4zm2qn7v
@user-vm4zm2qn7v 3 күн бұрын
As jy kyk na die staal werk is daai projek al lank aan die gang.
@maureenvandyk2843
@maureenvandyk2843 3 күн бұрын
Ha, die stadsraad is lankal in hul sak.
@roystonfarquhar9683
@roystonfarquhar9683 3 күн бұрын
Gou in die hof? Interesant! Het enige iemand enige iets weer gehoor oor die gebou wat in George inmekaar gesak het? Die DA was blykbaar korrup-betrokke, dalk is dit waarom ons niks meer hoor nie.
@FrankLowe1949
@FrankLowe1949 3 күн бұрын
Dankie Tjom.❤
@CobusCoetsee-vb8sn
@CobusCoetsee-vb8sn 4 күн бұрын
Dankie oom
@psylentrage
@psylentrage 5 күн бұрын
Hoekom maak hulle nie net 'n derde katogoie, vir trans, nie?
@amelialeroux1907
@amelialeroux1907 5 күн бұрын
Dis belaglik en seker een of ander regeringsbeampte wie se hand goed gebotter is, dat die goed gebeur🤨
@kingmufasa8929
@kingmufasa8929 5 күн бұрын
You go oom!
@user-xi1hl6ss6j
@user-xi1hl6ss6j 7 күн бұрын
Dankie soos altyd vir 'n in diepte gesprek.
@user-xi1hl6ss6j
@user-xi1hl6ss6j 7 күн бұрын
Baie insiggewend asook ontstellend jou uiteensetting v d oorlog tussen Rusland en Oekraïene. Ek kan nie 'n voorspelling waag nie behalwe om te sê dat vredesamesprekings beslis nie makliker word nie... Barbarossa is Italiaans vir iemand met 'n rooi baard en Barbarossa het as Duitser bekend gestaan as Rotbard m a w Rooibaard.
@HannoVisagie
@HannoVisagie 7 күн бұрын
Uitspraak : Nie PoeTIEN nie, maar POEtin.
@HannoVisagie
@HannoVisagie 7 күн бұрын
Uitspraak in Afrikaans : Nie Ghaza soos in Engels nie, maar Gasa soos in gaas-wonddekking.
@HannoVisagie
@HannoVisagie 7 күн бұрын
Uitspraak : nie KaMAla nie, maar KAmala Harris.
@user-vm4zm2qn7v
@user-vm4zm2qn7v 7 күн бұрын
Gee n goeie pak slae, hy sit vir n ruk glad nie mooi nie, sy brein bly aktief en hy doen nie weer kwaad nie. ROER HOM.😂😂
@user-vm4zm2qn7v
@user-vm4zm2qn7v 7 күн бұрын
Tyd dat gatte geslaan word soos in die ou dae. Mooi praat is verby. N pakslae het my beter gedoen as n ete.😂😂😂❤❤😊😊
@user-vm4zm2qn7v
@user-vm4zm2qn7v 7 күн бұрын
Oom Pieter vir Staats President. Tyd om CR te laat drop.❤❤😂😂
@WilfredVanAmstel
@WilfredVanAmstel 9 күн бұрын
Way to go Wian!
@user-sq6ew3nj8q
@user-sq6ew3nj8q 10 күн бұрын
Oom Pieter weet wat julle nie weet nie😅
@betsfourie7571
@betsfourie7571 10 күн бұрын
Ons sal hande vat ! !
@Smittie5602
@Smittie5602 10 күн бұрын
Dankie Dr. Groenewald " Oom Pieter" jy maak ons trots. Dit wat jy alreeds vir ons party beteken word net weer weerspieel in jou pos as Minister.
@belindakloppers3698
@belindakloppers3698 10 күн бұрын
Genugtig mens het nie woorde nie, Dank God vir Sy Genade...