Pinkster Koortjies-God is Goed
3:35
Pinkster Koortjies-Preek
29:55
3 ай бұрын
Pinkster Koortjies-Preek
46:23
4 ай бұрын
Pinkster Koortjies-bemoediging
6:44
Pinkster Koortjies-Preek
12:51
4 ай бұрын
Pinkster Koortjies-Preek
7:34
4 ай бұрын
Пікірлер
@VerushkaRabbie-c5i
@VerushkaRabbie-c5i 17 сағат бұрын
Amen
@VerushkaRabbie-c5i
@VerushkaRabbie-c5i 17 сағат бұрын
Thank you Lord❤
@VerushkaRabbie-c5i
@VerushkaRabbie-c5i 17 сағат бұрын
Net een ware vriend en dis Jesus
@VerushkaRabbie-c5i
@VerushkaRabbie-c5i 17 сағат бұрын
Ons gee hom al die eer❤
@VerushkaRabbie-c5i
@VerushkaRabbie-c5i 18 сағат бұрын
Thank you Jesus❤
@estridvanwyk5455
@estridvanwyk5455 Күн бұрын
Jiausjsyjs
@DaphneLukongo
@DaphneLukongo Күн бұрын
Thank GOD for this song very powerful I so agree Amen 🙌
@lizeboshoff9380
@lizeboshoff9380 Күн бұрын
Amen dit is volbring dankie JESUS HY maak my hele lewe nuut Glory Halleluja Alle Eer aan JESUS❤❤❤
@lizeboshoff9380
@lizeboshoff9380 Күн бұрын
Amen ons wil net na U toekom Sowaar net by U wil ons skuil rots van die eeue God Seen julle ❤❤❤
@VerushkaRabbie-c5i
@VerushkaRabbie-c5i Күн бұрын
Prys hom ❤
@VerushkaRabbie-c5i
@VerushkaRabbie-c5i Күн бұрын
@CarolinaMouton-j3l
@CarolinaMouton-j3l 2 күн бұрын
Die Here is my herder Niks sal my ontbreek nie, the angels called Him Jesus son of a virgin Mary called Him Jesus but I called Him Lord Amen
@pinkster-kindersonsnoemditkoor
@pinkster-kindersonsnoemditkoor 2 күн бұрын
hoe gaan dit
@CarolinaMouton-j3l
@CarolinaMouton-j3l 2 күн бұрын
@@pinkster-kindersonsnoemditkoor Ek try Om kop bo water te Hou hier in Sodom en gomora maar met Jesus aan my Kant is Ek veilig Ek Glo so
@CarolinaMouton-j3l
@CarolinaMouton-j3l 2 күн бұрын
Dankie Here U het my baie diep uit gehaal Here U was by toe my huwelik aan skerwe gespat het U kon vir my wys waar en hoe. Ek is so bly vandag dat ek kan se ek is n koningskind, Here moet asb nooit my hand los nie Amen
@CarolinaMouton-j3l
@CarolinaMouton-j3l 2 күн бұрын
Dit was nog altyd my lied as dinge uit verband geruk word Here dankie dat ek na U kan roep Here U is alles vir my dankie Here Amen 🙏🙏
@CarolinaMouton-j3l
@CarolinaMouton-j3l 2 күн бұрын
Vergewe ons Here en dankie Here dat U bewus is van alles wat verkeerd loop in ons lewens dankie Here dat U nie moeg word om ons te help nie Amen
@CarolinaMouton-j3l
@CarolinaMouton-j3l 2 күн бұрын
Dankie Here dat U die deur is help my om gefokus te bly op U Here Amen 🙏
@CarolinaMouton-j3l
@CarolinaMouton-j3l 2 күн бұрын
Sy lewe nie meer nie maar die spore wat sy vir my agter gelaat het die spore na U Here eks so dankbaar vir my pragtige mamma wat ek kon geken het dankie Here Amen 🙏🙏🙏
@EdisonNuseb
@EdisonNuseb 2 күн бұрын
Amen
@BernadineMeyer-n6m
@BernadineMeyer-n6m 2 күн бұрын
Ek huil elke keer wnr ek na die getuienis luister .Dankie my Here amen amen
@BernadineMeyer-n6m
@BernadineMeyer-n6m 2 күн бұрын
Amen amem
@BernadineMeyer-n6m
@BernadineMeyer-n6m 3 күн бұрын
My hart is so seer nou .Dink aan my ouers nou .Die koortjie is so mooi.Amen
@BernadineMeyer-n6m
@BernadineMeyer-n6m 3 күн бұрын
Dus so mooi amen
@BernadineMeyer-n6m
@BernadineMeyer-n6m 3 күн бұрын
My hartseer nou verlang nou my ouers .Dus n baie mooi liedtjie
@tanyasteyn42
@tanyasteyn42 3 күн бұрын
Rus sag liefde van my lewe Anikka Carmen Du Preez
@HappyCap-gs8ti
@HappyCap-gs8ti 3 күн бұрын
Bhibibjjokonk kan 😢😅😅🎉😅🎉😅😅😊🎉😊😊😊😊😅😢😅😢😅😢😅😅😅🎉😅🎉😅😮😢😮🎉😮😮😂😮😮😮😂😮😂😂😮😂😮😂😮😮😂😮🎉😮😮in 😮afrikaans den 😮die 😮here 😮bly 😮getrou 😮😮47y4😅😂😮😅😂😅😂😅😮😂
@tyronenapoleon3374
@tyronenapoleon3374 3 күн бұрын
Reminds me of ma