Рет қаралды 57,199
Netwerk24 Video
In 'n eksklusiewe onderhoud wat Amor Vittone met Netwerk24 gedoen het, het sy Dinsdag gesê dat sy moeg is vir baklei en weer soos die ou Amor wil sing en dans.