Appel - Buffel Van Buffelsfontein (Amptelike Musiekvideo)

  Рет қаралды 2,685,749

Appel

Appel

8 ай бұрын

Koop/Luister 'Buffel Van Buffelsfontein' hier - Appel.lnk.to/BuffelVanBuffels...
Regisseur: Conrad Theron
Vervaardiger: Mareli Theron en Meyer le Roux
Kinematograaf: Philip van Zyl
Kamera operateur: Dawid van Graan
Produksie assistent: Henri Strauss
Takelaar: WC Kriel
Takelaar assistent: Louis Koen
Volg Appel op sosiale media:
Facebook - APPELchristo...
Instagram - appelmusiek?igs...
TikTok - www.tiktok.com/@appelmusiek1?...
__________________________________________
Lirieke:
Twee teen die bors
En een vir die keel
Trap plat daai prop
En breek maar die seel
Geelpap en mamba gif
Is soggens sy ontbyt
As ñ stoetbul storm
Sal die koeie vir hom fluit
My ou maat jy moet weet
Dis ñ storie oud soos tyd
Ñ eeue lange bloedlyn
Wat die khakis laat skuit
Sit soos ñ bontpootbosluis
As hy klub rugby speel
Ñ tok teen die dop
Is vir hom nooit te veel
Almal slaan na die dek as sweeties uit deel
Twee teen die bors en een vir die keel
Het jy al ñ buffel op die lippe gesoen
O hel dis gevaarlik, maar
Man moet dit doen
1,2,3 slukke proe net soos jêm
Ñ bottel Buffelsfontein
Sit jou terug in jou pram
Hyt op sy troudag ñ strikdas
Van ñ dropper gebuig
Die hele bleddie dorp was daar
Om te getuig
Sy skurwe hakke het deur
Sy Vellies geskeer
Toe hy sy eerste drie tree
Na die kansel toe gee
Het jy al ñ buffel op die lippe gesoen
O hel dis gevaarlik, maar
Man moet dit doen
1,2,3 slukke proe net soos jêm
Ñ bottel Buffelsfontein
Sit jou terug in jou pram
Twee teen die bors
En een vir die keel
Trap plat daai prop
En breek maar die seel
Twee teen die bors
En een vir die keel
Trap plat daai prop
En breek maar die seel
Twee teen die bors
En een vir die keel
Trap plat daai prop
En breek maar die seel
Twee teen die bors
En een vir die keel
Trap plat daai prop
En breek maar die seel
Het jy al ñ buffel op die lippe gesoen
O hel dis gevaarlik, maar
Man moet dit doen
1,2,3 slukke proe net soos jêm
Ñ bottel Buffelsfontein
Sit jou terug in jou pram
Twee teen die bors
En een vir die keel
Trap plat daai prop
En breek maar die seel
Geskryf deur: Christoph Kotze & Meyer le Roux

Пікірлер: 88
@seanharrington5130
@seanharrington5130 7 ай бұрын
Lekker song, I love it ❤
@stevo9383
@stevo9383 7 ай бұрын
Ek het die wenner treffer op repeat ❤❤❤❤❤
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Well done!! Lekker song.ek love die song. Uitstekend 💙💙
@tiaandupreez
@tiaandupreez 8 ай бұрын
Appel laat ons darm nie net lekker drink op sy musiek nie, ons sing ook elke liewe woord saam!😆👏🎉🔥😎👌🔊!
@livingroom664
@livingroom664 8 ай бұрын
W
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Lekker ek dink dit was mooi😆
@williepretorius6277
@williepretorius6277 7 ай бұрын
Hoekom moet drank altyd die hoofpunt wees?
@friedrichbeckmann7kkp900
@friedrichbeckmann7kkp900 6 ай бұрын
Ttisujrrhhryrj5kjtjtjtjtjttjtjnjj
@sunetsmit3104
@sunetsmit3104 4 ай бұрын
@user-pj7mt5ql4k
@user-pj7mt5ql4k 8 ай бұрын
Love it❤🎉🎉🎉🎉🎉
@user-ei5ku9um9t
@user-ei5ku9um9t 7 ай бұрын
my nuwe fav.
@jean-marcelleerasmus2511
@jean-marcelleerasmus2511 6 ай бұрын
Buffelsfontein Brandewyn!!🥃❤
@dinageugjes4816
@dinageugjes4816 Ай бұрын
Love it❤❤🎉🎉😂😂
@HPHJ917
@HPHJ917 8 ай бұрын
Netjies, gewag vir hierdie een!
@francoisdebeer5616
@francoisdebeer5616 8 ай бұрын
dankie vriend vir jou songs ,geniet dit baie veral as ek die dag n bietjie af is ,laat dit my sommer goed voel ,groete uit bloem .
@NS88crew
@NS88crew 8 ай бұрын
Шикарный трек, как всегда! Жгите, африканеры!❤
@Lowkey_dari
@Lowkey_dari 8 ай бұрын
Awsome song🎉
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 8 ай бұрын
Appel dis die eerste keer dat ek luister. Ek like dit baie!!! Groete uit LIma Peru!
@christiaanswanepoel3039
@christiaanswanepoel3039 8 ай бұрын
Wat a way om 2023 te eindig. Well done Appel, en Meyer nog n moerse song wat so lekker op die ore val soos n buffeltjie op jou tong..
@patriciaschoeman4901
@patriciaschoeman4901 7 ай бұрын
Oooo love jo go go gaan now man
@dnmz1885
@dnmz1885 8 ай бұрын
Nog 'n lekker een Appel!!!
@nastyhulk2137
@nastyhulk2137 8 ай бұрын
Jou rowwe bliksem 🔥🔥💪
@carla_die_teveelde3807
@carla_die_teveelde3807 8 ай бұрын
Buffelsfontein is die beste brandy altyd !!
@Frags2244
@Frags2244 6 ай бұрын
lekker musiek vir plaas🎉🎉🎉
@user-el6ks6rq9u
@user-el6ks6rq9u 6 ай бұрын
❤❤
@yvonnehaveman9680
@yvonnehaveman9680 5 ай бұрын
❤❤❤❤
@BosBedinges
@BosBedinges 8 ай бұрын
Da vat hy🕺🏼🕺🏼
@heyitsedward7252
@heyitsedward7252 8 ай бұрын
Beste brandewyn ooit
@ChristiaanRock
@ChristiaanRock 8 ай бұрын
lekke tune. Appel doen dit al weer .
@hamhock6932
@hamhock6932 8 ай бұрын
Afrikaaner party time.
@christolesch9003
@christolesch9003 8 ай бұрын
Skerp Apel skerp nice song
@xandretee234
@xandretee234 8 ай бұрын
Apple ek is jou grootste fan
@DonaldLourens-ry3nz
@DonaldLourens-ry3nz 6 ай бұрын
nee ek is
@etienebotha3929
@etienebotha3929 8 ай бұрын
Aitsa... gooi Mielies...!!!!! Hak Hak Vrystaat
@ShireenStrydom-nj3wo
@ShireenStrydom-nj3wo 8 ай бұрын
Nou is ek dors. 😮
@jacobusnel4116
@jacobusnel4116 7 ай бұрын
Nothing wrong with Buffelsfontein Brandewyn. Die beste.
@jeanetteprinsloo3923
@jeanetteprinsloo3923 2 ай бұрын
lets go Appel😁👍🏼👍🏼👍🏼👍🏼👍🏼🍎
@user-om1wp4fd6j
@user-om1wp4fd6j 8 ай бұрын
lets weekend
@MatomeMogadime-jl6yj
@MatomeMogadime-jl6yj 4 ай бұрын
Hierdie liedjie maak my Maal🤗🥃🥃🥃🥃🍻
@user-cw7tp6dg6q
@user-cw7tp6dg6q 8 ай бұрын
Appel se songs maak my altyd lus vir n dubbeltjie😅
@user-vc7uv8he8i
@user-vc7uv8he8i 4 ай бұрын
My Friend
@user-dj6sw9fw1w
@user-dj6sw9fw1w 8 ай бұрын
Waar kan ek so shot glashouer kry
@es5442
@es5442 6 ай бұрын
Wie skop daai blikkie van sy hoed af? Is dit Cameron Saaiman daai?
@wachatapsitamulaho8459
@wachatapsitamulaho8459 3 ай бұрын
Die bliksems 😂
@johanvanheerden1474
@johanvanheerden1474 3 ай бұрын
Waar koop ek so buffels hemp in secunda?
@jacquesmeyer9467
@jacquesmeyer9467 6 ай бұрын
Tot vervelens toe hierdie braai en dronkword musiek! Is dit al wat jul sangers ons kan gee?
@lizavandervyver48
@lizavandervyver48 8 ай бұрын
Daar vat hy Appel nog n goeie een haal uit daai buffel
@decanvanrensburg2016
@decanvanrensburg2016 5 ай бұрын
Lekker sorry and party Lekker
@GIRL_zs6cq7qc4z
@GIRL_zs6cq7qc4z 7 ай бұрын
Fier
@JacquesBotha11
@JacquesBotha11 8 ай бұрын
Appel lekker ek gaan braai met hierdie een
@mattbrown4141
@mattbrown4141 7 ай бұрын
Elke nuwe liedjie is beter as die een wat voor gekom het! Ek is mal oor Appel se liedjies alhoewel ken ek net genoeg Afrikaans om gevaarlik te wees, en as jy wil 'n lekker lag hê, hier is wat hierdie Engels spreker hoor: Twee teen die bors en een vir die keel, Trap laai die prop en breek maar die seël Geel pap ‘n mamba gevis soggens se om byt As ‘n stuppel om storm sal hy kweel vir om fluit Maar jou matie moet weer is ‘n storie op sou stuit Jou ‘n lang ‘n bloot ding daar waar die kakis laat skuit Sit soos ‘n bonvuur bosluis as ‘n club rugby speel ‘n top hierdie kop is vir om nooi te veel Almal staan na die dek as ‘n sweet tea se reel Twee te die bors en een vir die keel En daai al ‘n buffel op die lippe gesoen O helder’s gevaarlik Maar ‘n man moet dit doen Een twee die slukke Roux net soos Jenna Voor die Buffelsfontein sit jou droog in jou pan Hy prop se vrou daar gestrip As van ‘n drop haar geby Die hele blerrie dorp was daar om te gedink Soos skeer haak ‘n dier Se vellies geskeur O hy se is die drie tree na die kan so te geer…
@NissanTurboSuperMinionDragRaci
@NissanTurboSuperMinionDragRaci 11 күн бұрын
Heito patato
@kerrymarais2144
@kerrymarais2144 8 ай бұрын
Appel laat ons darm nie net lekker drink op sy musiek nie.
@JasonBoois-ks9pk
@JasonBoois-ks9pk 8 ай бұрын
laat ons naweek
@gatskopsoftware8357
@gatskopsoftware8357 8 ай бұрын
Appel ons is aan jou KANT yster
@gizelabotes5961
@gizelabotes5961 8 ай бұрын
Kannie wag om hom die naweek uit te toets nie. Ons gaan defnitief in die pram beland 😂😂😂
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Ek is so opgewonde op dae song! Ek is trots op hom maar Wanner Gaan lekker gesing met lekker stem ??😩🤷😅💖
@johansteyn8263
@johansteyn8263 8 ай бұрын
Koop sommer nou n buffels
@shaunduvenage
@shaunduvenage 8 ай бұрын
Kom neem julle deel aan die Kettie (SASF) kampioenskappe 1:15 se julle kan.
@sheryl7429
@sheryl7429 5 ай бұрын
Pity ek miss Appel in Kimberley more wie ga my sponsor😅
@danievanderwesthuizen9272
@danievanderwesthuizen9272 8 ай бұрын
Nog n nommer een jy kan maar appel jy bly n yster al jou songs is n hit
@es5442
@es5442 6 ай бұрын
Julle moet 'n liquor naweek hê
@wikusvandeventer4877
@wikusvandeventer4877 8 ай бұрын
Ag Appel... Stop dit😂
@joshuafortuin5252
@joshuafortuin5252 8 ай бұрын
Ek hoe van dit
@rudimassyn2413
@rudimassyn2413 8 ай бұрын
Lekker drank add. hehe
@sarel1100
@sarel1100 8 ай бұрын
RIAAN BENADE JAY APPEL STEVE HOFMEYR KURT DARREN RICUS NEL
@user-pi6jp8xm4e
@user-pi6jp8xm4e 7 ай бұрын
Jy prefer kak 😤😤😤
@gideonsanders6514
@gideonsanders6514 3 ай бұрын
Appel hoe trap jy die prop en dan breek jy die seel????
@hendrikvandermerwe6619
@hendrikvandermerwe6619 8 ай бұрын
Afrikaanse musiek het meer n Ad geword vir klere en drank as iets ander 😢
@xanin
@xanin Ай бұрын
koop letterlik NET buffelsfontein brandewyn
@Joseph21o55
@Joseph21o55 8 ай бұрын
Buffelsfontein needs some improvement (the drink)
@matthewbester78
@matthewbester78 7 ай бұрын
Naai man jy's hartseer
@Joseph21o55
@Joseph21o55 7 ай бұрын
​@@matthewbester78Hoekom? Ek se net dit proe kak 0:31
@Joseph21o55
@Joseph21o55 7 ай бұрын
​@@matthewbester78Lekker song tho❤️🇿🇦
@jcvanniekerk7798
@jcvanniekerk7798 6 ай бұрын
Wie DE fok jou gevra
@DiscoInferno166
@DiscoInferno166 6 ай бұрын
Sit daai embleem op recycled castle en dit sal verkoop. Mense is dof oor "cool" wees.
@faniebotha8582
@faniebotha8582 15 күн бұрын
Dodo,ek get self nie woorde nie! Jou onderhoud op radio toevallig geluister...Jy is nederig,praat en sing Afrikaans en jou MUSIEK?!!! Ek die eerste keer nou jou musiek gehoor en die trane LOOP hier maaitjie...😢Dis so bliksems UNIEK en mooi. Ek speel self kitaar en skryf songs maar joune is sooooooo goed. TROTS op jou buddy. Gaan JAAG daai drome in Jesus naam MAAK NIE SAAK WAT NIEMAND SÊ NIE!!!! Jou musiek is uniek en WÊRELDKLAS. EEN tip : Loop met Jesus ALTYD my seun en ken Hom in ALLES en dan watch jy of jy al die blessings kan hanteer wat Hy na jou kant toe stuur. Ek is UIT MY SKOENE surprise en jy het n nuwe aanhanger maat. BAIE geluk en seën daar...WHOW! ❤️🌹🙏🏻🕊️
@estelleviljoen5236
@estelleviljoen5236 8 ай бұрын
Buffels Se veil coke is 💯 Kort Niks .dis tops
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
3:35
Appel
Рет қаралды 2 МЛН
Why Is He Unhappy…?
00:26
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 72 МЛН
Inside Out Babies (Inside Out Animation)
00:21
FASH
Рет қаралды 23 МЛН
НЫСАНА КОНЦЕРТ 2024
2:26:34
Нысана театры
Рет қаралды 1,6 МЛН
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 408 М.
Die Fokkol Fokkol Fokkol Fokkol Song (Splinternuut) Koos Kombuis
4:00
Karlien van Jaarsveld - Katrientjie Katryn (Amptelike Musiekvideo)
4:43
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 136 М.
Jan Rhaap - Jan Ek Kan Nie Dans Nie
2:59
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 4 МЛН
Riaan Benadé - Vat 'n Bietjie
3:23
Riaan Benadé
Рет қаралды 11 МЛН
Juan Boucher - Want Jy Weet
4:03
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 8 МЛН
FATMAN - Vuil Coke
3:36
FATMAN
Рет қаралды 13 МЛН
Appel - F250
3:38
Appel
Рет қаралды 9 МЛН
Why Is He Unhappy…?
00:26
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 72 МЛН