No video

Bok van Blerk "Sing Afrikaner Sing" Voorskou

  Рет қаралды 110,073

Bok van Blerk

Bok van Blerk

Күн бұрын

Hier is 'n voorskou van Bok van Blerk se nuwe musiekvideo "Sing Afrikaner Sing".
Kyk uit vir die nuwe album, beskikbaar 1 Junie 2015.

Пікірлер: 29
@BIPhakathi
@BIPhakathi 9 жыл бұрын
Bok makes great music, much respect for Afrikaans music pioneers
@vossievorster2340
@vossievorster2340 3 жыл бұрын
Love die song bok
@roderickv7294
@roderickv7294 8 жыл бұрын
Ek luister met groot plesier jou songs. Ek woon in Rusland, en ek weet die storie van twee heldhaftige Boere oorloë vir vryheid. Verskoon my vir 'n outomatiese vertaling. Ek wil my groot respek uit te druk en wens julle alles van die beste. Всего наилучшего и Доброй Удачи!!!
@carinpienaar7769
@carinpienaar7769 9 жыл бұрын
Baie aangrypende lied. Jy bly n ware AFRIKAANSE Afrikaaner. Trots op jou.
@minxavrabos3451
@minxavrabos3451 9 жыл бұрын
Fantasties Bok! Welgedaan!
@xXs3renityXx
@xXs3renityXx 9 жыл бұрын
Se wat jy wil.... mens voel n trots as jou taal so mooi is...
@GLFurter
@GLFurter 9 жыл бұрын
Ek is trots Afrikaans - pragtig lied Bok!
@ivanward5807
@ivanward5807 9 жыл бұрын
Wow! Dit maak ons nie afrikaans jaloers:)
@MagrietMeintjes
@MagrietMeintjes 9 жыл бұрын
Dankie Bok, hou so aan!
@shereeconradie8546
@shereeconradie8546 4 жыл бұрын
Love your music, only wish I could get Sing Afrikaner Sing on I tunes
@tokkiemetuitkering8030
@tokkiemetuitkering8030 9 жыл бұрын
Echt een cool lied.
@kryskamoolman421
@kryskamoolman421 6 жыл бұрын
jy sing die beste bok
@elmarienel7182
@elmarienel7182 9 жыл бұрын
love die liedjie baie mooi bok
@PeroHattingh
@PeroHattingh 9 жыл бұрын
Meer liedjies op Spotify Asseblief
@cravensam
@cravensam 9 жыл бұрын
yes....
@MrBuffeln
@MrBuffeln 9 жыл бұрын
Great!!!
@charlenevisser5714
@charlenevisser5714 9 жыл бұрын
EK HET SOMMER GEWEET DIT GAAN FABELOOSLIK WEES!!!
@rouchebekker7547
@rouchebekker7547 9 жыл бұрын
Daar staan 1b Junie so hoekom wag ek nog vir die video?! Kom Bok ons wil saam sing!
@dutchman139
@dutchman139 9 жыл бұрын
Hallo, Ik had laatst de complete versie van dit liedje op youtube, enkel nu is het weer weg....?
@kaylahoneyborne8624
@kaylahoneyborne8624 4 жыл бұрын
Hello bok can blerk ek is Kayla ek het ok jou skool gesit toe jy in laerskool unitas
@AG-jj3lx
@AG-jj3lx 9 жыл бұрын
Hoe kan ons die Album oorsee koop? Groete van NZ af!
@HuxxNL
@HuxxNL 9 жыл бұрын
Arno Grobbelaar Fokken download it..
@AG-jj3lx
@AG-jj3lx 9 жыл бұрын
HugoBoss Baie hulpvolle antwoord. Ek glo Itunes, Amazon Prime ens sal dit he, maar beter om direk te hoor waar die beste plek sal wees om die kunstenaar direk te ondersteun. Baie dankie vir jou terug voering.
@MrRasBoer
@MrRasBoer 9 жыл бұрын
Arno Grobbelaar Goeie antwoord op varksigheid-welgedaan Arno Grobbelaar!
@jackoungerer2808
@jackoungerer2808 9 жыл бұрын
Arno Grobbelaar Hi Arno, we're launching an online store in Australia, Spaza, next month. We'll be stocking Bok's and other latest Afrikaans music. Connect to FB, facebook.com/spazaonline to stay up to date with news.
@hugopaps
@hugopaps 9 жыл бұрын
Al die "patriotiese" liedjies is net om die geld. Moet julle nie laat mislei nie. Ons in die Kaap word in elk geval nie as "Afrikaners" gereken nie. Luister maar na boervolkradio hoe hulle oor Kapenaars praat. Ons is glo "joiners". In elk geval gaan dit in die eerste plek oor die HERE , nie oor taal en kultuur nie.
@alwaysoutlawed4462
@alwaysoutlawed4462 4 жыл бұрын
Dis skreeusnaaks hoe 'n Kleurling man in die video gebruik word, terwyl daar luid van "Afrikaners" (nie Afrikaanssprekendes - 'n groep wat oorweldigend nie-blank is) gesing word, in 'n halfhartige poging om die nasionalistiese en "ons-hulle" narratief wat hierdie liedjie bevorder, te verskuil. Hartseer en effens pateties, maar tog snaaks.
@splashafrica
@splashafrica Жыл бұрын
As n blanke van die noord Transvaal sien ek kleurling boer en cape malay as 1 afrikaaner volk ons praat dan de selfde taal ons was almal saam in die boere oorlog dit maak ons broers
Bok van Blerk - Sing Afrikaner Sing (Amptelike Musiekvideo)
4:02
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 4,3 МЛН
Bok van Blerk - De la Rey
5:16
Bok van Blerk
Рет қаралды 1,4 МЛН
Schoolboy Runaway в реальной жизни🤣@onLI_gAmeS
00:31
МишАня
Рет қаралды 2,1 МЛН
Please Help Barry Choose His Real Son
00:23
Garri Creative
Рет қаралды 20 МЛН
👨‍🔧📐
00:43
Kan Andrey
Рет қаралды 10 МЛН
Demi Lee Moore - Net 'n Mens (Official Video)
3:52
Vuurwarm
Рет қаралды 68
MPOX (ZAWNG HRI) LENG MEK LEH MIZORAM DINHMUN
6:51
LPS VISION
Рет қаралды 41 М.
Die Fokkol Fokkol Fokkol Fokkol Song (Splinternuut) Koos Kombuis
4:00
Bok van Blerk  (So waai die wind), Bush War (1966 to 1989) Tribute
6:08
Morney Versfeld
Рет қаралды 346 М.
Snotkop - Cool Soos Koos Kombuis
4:03
Snotkop
Рет қаралды 15 МЛН
Steek Die Vure Aan
3:40
Bok van Blerk
Рет қаралды 502
Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole
4:30
Ricus Nel
Рет қаралды 24 МЛН
Bok van Blerk - Tyd Om Te Trek
4:36
Bok van Blerk
Рет қаралды 604 М.