Bok van Blerk is die Stem van Suid-Afrika. At least for me
@annejd61483 ай бұрын
Ik ben geen Afrikaan, maar Bok van Blerk zijn muziek gaat recht in mijn hart. Hij zingt wat ik voel.
@dutchskyrimgamer.youtube27482 ай бұрын
We merken het ook in Europa maar minder erg.
@SAFARIBLADESMITH Жыл бұрын
For us who left out homeland this one hits hard.
@Marcellogo9 ай бұрын
Think it was intended to. No way to erase the pain for what it was, no way to start again without knowing such past had to go.
@jacovisser4158 ай бұрын
Plane or ship....we're waiting for you to come back
@cleaningandlifetipswithdan2572 Жыл бұрын
Ek huil as ek die liedjie luister,dis my terapie dankie bok
@christopherhellmann77544 жыл бұрын
Bok van Blerk, een van die redes waarom ek het begin om Afrikaans te leer na Hollands. Wat 'n mooie taal en 'n fantastiese liedjie! Ik hou van deze song!
@erikreuderink23574 жыл бұрын
Ik ook maar leer niet actief
@rey_nemaattori4 жыл бұрын
Afrikaans is baie skoon om te leer! Maar als Nederlander toch wel lastig, je neigt al snel om moderne Nederlandse grammatica te gebruiken ipv de Afrikaanse.
@jakes92033 жыл бұрын
Bok van blerk ene legende💪👍
@dutchskyrimgamer.youtube27483 ай бұрын
@@rey_nemaattori jy's reg. Maar dit help om Amsterdam toe te gaan en na fie teater te kom. Ek't Dewald Wasserfall & Jo Black gehoor in Teater Amsterdam. Afrikaners ooral. Dit het n bietjie as Suid-Afrika in ons eie land gevoel. Maak julself hard voor die Afrikaner se saak. Dat die FvD die enigste politieke party is wat praat oor die Afrikaners... Dit kannie aanhou bly nie. Ons broeders en susters het ons nodig. Hulle staan in 'n vlammende huis vol met haat en leuens wat deur kommuniste vertel word. Hulle word vermoor omdat hulle 'n wit volk is. Ek sal altyd die Afrikaner steun. Die Afrikaner wat sy toekoms gegee het vir rasse gelykheid. En wat alleen pyn teruggekry het.
@coolfam93534 жыл бұрын
How can someone dislike this video. Just shows you what is wrong with this world. You dont have any right to judge someone due to his culture. We as afrikaner dont want to opress or be opressed. We just want to love and live. GOD BLESS THE AFRIKANER BUT ALSO OTHER NATIONS.
@NadiaBessieGeldenhuys5 ай бұрын
Amen
@kadinevanrooyen53124 жыл бұрын
Dis die mooiste afrikaanse liedjie wat ek al in my hele lewe gehoor het. Dankie vir al jou mooi liedjies Bok van Blerk ❤️
@dstockenstroom14 жыл бұрын
Genade maat - baie mooi en my vinnig terug gevat na die 70’s in Suid Afrika. Bly nou in Amerika en voel baie vir julle almal in Suid Afrika. God seen jou Bok!
@janbotha7366 Жыл бұрын
Ek het nog altyd van sy musiek gehou al die sterk woorde. Min maar min musiekante kan regkry om hoendervleis te laat verskyn op jou vel soos die man. Hou aan ou Bok hou aan. Lank leef Afrikaans❤
@user-gf5vb5xq9q Жыл бұрын
Один из любимых исполнителей!
@twitchlasagna79528 ай бұрын
тоже
@hardusvanderwesthuizen20854 жыл бұрын
Bok jou De La Rey cd het uitgekom toe ek 3 jaar oud was , ek luister jou musiek my lewe lank en op 19jr oud, dink ek terug aan my klein seuntjie dae ...😭😭 Moet nooit ophou nie !!
@thehorselady8614 жыл бұрын
Al 'n "fan" van jou begin sing af...altyd geweet jy gaan groot wees...Afrika in my bloed....jy trek nou nie net hartsnare nie jy trek nou my trane ook... salute
@JandL8553 жыл бұрын
Die Song breek my hart... Hoekom kan ons nie die "beter mens" wees en vra hoe n "was" liedjie sou klink vir ons donker vel broers en susters nie... Hierdie liedjie hunker terug na n tyd waar ons mede Suid Afrikaner ongelooflik swaar gekry het... Hierdie is ongelukkig hoe ONS bydrae tot die stagnering en agter uit gang van die land
@tonynagy20423 жыл бұрын
@JandL8553 жыл бұрын
@@tonynagy2042 Ja... Maar mense soos Bok het klaar n volgeling...
@derickallen8991 Жыл бұрын
Flippen briljant Bok, stunning song een van die bestes...
@roelandhain16058 ай бұрын
Grootste Fan hier, dankie vir jou goeie stem vir Suid Afrika . Eks duits maar eks op julle kant 💪
@Lord-Inquisitor3 жыл бұрын
Ek praat nie Afrikaans nie. Maar ek leer uit Bok van Blerk liedjies. The fucker got me addicted to it. Hierdie pragtige taal. Ek praat uit dat. I don't even know how I was exposed to it this summer, but it happened. I can totally relate to this song. Except the marriage and the rings. But it got me wondering if I'm where I'm meant to be or just where I want to be, or if there's a difference... Eh. Oh well, I'll find out sooner or later. Groete uit Amerika. Staan vas, Suid Afrika. Vrede kom'n deur die Vader, but a gun helps sometimes, too.
@sten9556 Жыл бұрын
This song has alot of depth... About what has and is happening...especially to South African farmers. We the white South Africans have our backs to the wall. The country is a powder keg ready to explode
@mitsydelport4353 ай бұрын
Don't call him a fucker. Ek respekteer hom so baie en die liedtjie is regtig mooi❤
@Lord-Inquisitor3 ай бұрын
@@mitsydelport435 Ek is 'n Amerikaner. Geen disrespek was bedoel nie. Dis maar hoe ek soms praat. Like, "That fucker really knows how to sing!" It's a very versatile word, even if it's a bit crass and rude.
@richardgreen75872 жыл бұрын
One of my favourite songs of all time, with so much meaning, thanks Bok
@PeteKlimek4 жыл бұрын
EVERYONE from every generation will identify with this! If not now, they will learn to in time. My heart broke into a million pieces watching this - the flag we were proud of, especially. Again, your production is excellent, your video is world-class and the message is uncomplicated, powerful and as melancholic as it is angry. I'm proud to be a part of the musical creative family that still thrives in South Africa. One day (when I'm big) I will have this quality of recording and visual presentation on one of my songs...
@hamhock69323 жыл бұрын
South Africa is the canary in the coal mine. Western european republics are the last stand and the carriers of the light.
@revcanon57443 жыл бұрын
Modder is nou meer werd as hierdie vlag
@lowenherzhendrik9708 Жыл бұрын
@@hamhock6932 That might be true. But not totally maybe. I live in a western european republic. And it kinda sucks.
@KaalgadTussenDai4 жыл бұрын
n Awesome liedjie is trots om afrikaans te kan wees en kan praat, bring so baie ou verlore memories terug you go Bok
@sakkievanzyl2983 Жыл бұрын
Die beste wat ek nog gehoor het
@anthonybannister26664 жыл бұрын
Die ou en Steve is vir ons Volk dankie dat julle Afrikaans so mooi maak en opstaan vir ons. Pragtige liedtjie Bok welldone
@kamilkamil22192 жыл бұрын
Wspaniała muzyka pozdrawiam z Polski. Oby udało się wam przetrwać komunizm ale jesteście twardymi ludźmi pokazali to Burowie wielokrotnie
@janicz8597 Жыл бұрын
W RPA nie ma komunizmu
@l-annfvrsa4 жыл бұрын
I don't have the words. Leaving all i love for my children who never had what I had ❤❤🎵🎶
@shaan85134 жыл бұрын
Bok van Bletk die enigste Afrikaanse sanger wat ek na luister eintlik is jy die enigste Suid-Afrikaanse musikant waar na ek luister.
@boerelegioenmedia10384 жыл бұрын
Saluut broer. Dit maak die soldaat in my wakker.
@truth-Hurts3753 жыл бұрын
Gaan fokol help...jyt geslaap toe jy wakker moes gewees het....
@ekke74573 жыл бұрын
@@truth-Hurts375 Nou druk ons maar ons kop in die sand?
@jaccoboer13164 жыл бұрын
helaas onze toekomst in nederland wat ik hier zie
@wernerpietermyburgh19194 жыл бұрын
Es ist Zeit, dass Sie aufwachen und zusammen stehen und das Land zurücknehmen, damit jeder richtig leben kann, Übrigens mag ich das Lied, einschließlich des Country-Songs von dir und Steve
@cornerendall67944 жыл бұрын
Fantastiese liedjie!! Hoendervleis. My tipe musiek ❤❤❤
@chanelsteyn9664 жыл бұрын
Absoluut MAL oor diE song!!! Bring soveel memories terug. Good o'le days
@user-je3cd9fp7p4 жыл бұрын
Hallo van Rusland!Fantastiese liedjie!
@gideonvonstade95674 жыл бұрын
Lekker man lekker
@paveldronov99444 жыл бұрын
Ek ook kom uit Rusland en luister na Bok van Blerk vir tien jare nou.
@234dannyboy Жыл бұрын
Wat maak julle in Rusland? Ek luister vir Bok hier die UK. 😊
@laughatloo321210 ай бұрын
Hallo van Suid-Korea
@jeremybezzie46994 жыл бұрын
Jis ou Bok Hierdie song is fanfokkentasties en die woorde laat meer as net n traan agter want mens mis altyd wat was en wat kan wees. Well done op een awesome nuwe album. #keepitup #hoorons
@Kaiserlich4 жыл бұрын
Bester Mann, ich liebe diese Lieder !
@jacquesstanz92354 жыл бұрын
Try joe black
@danileilani36394 жыл бұрын
❤❤❤
@HughvanZyl3 жыл бұрын
Dit is lekker om Duitse mense hier te sien.
@dirtywojta3 жыл бұрын
'n Oostenryker is ook hier!
@TheSommersonnenwende2 жыл бұрын
@@HughvanZyl I´m german too and my son is half german and half Afrikaans...
@Christo_vd_Grijp73 жыл бұрын
Daai vlag was nog nooit 'n trots nie
@nadiadippenaar75004 жыл бұрын
Jy gee ons mense hoop met elke woord wat uit jou mond uit kom, my oë brand van die trane❤❤
@JanusLoggie4 жыл бұрын
Draai terug na Yahweh ons God, my volk!
@ernestgunning72464 жыл бұрын
Amen! want Lot tref almal, vir die regverdige sovel die onregverdige en die uiteinde van die lot is God se Will. Die verskill is, die lot van die regverdige word ten goed mee gewerk vir hom! Suid-Afrika !! Die God van Abraham is vandag hier in sy GEES en Hy wag vir jou om Hom as dienaar te kies!! Hy wat die God van liefde is !! nie rasisme, haat en pornografie ens. As jy hom aanvaar deur die doop en in Gees wedergebore word deur Jesus te aanvaar as jou verlosser en DAN begin lewe soos Jesus gelewe het deur God se krag en genade in liefde vir mekaar SAL jou oog klappe verwyder word en jy sal sien alles is tydelik en rasime is 'n vang gat wat geslag registers lank ver hardloop.... los dit en eer die God wat sy seun gestuur het sodat jou sonde vergewe kan word en jy 'n God kan dien deur 'n verhouding met Hom te he en weer MOET kan he! Lees net jou bybel elke dag...moet nie wag vir sondag nie...
@brandonvanwyk69904 жыл бұрын
Beste song nog,great man man,mis die
@bazgrolarz4 жыл бұрын
Greeteings from Poland!
@lesyapeens Жыл бұрын
Ek wil terug gaan in tyd 😢
@riaannel10564 жыл бұрын
Nostalgie. Mis SA. Thanks Bok!
@yitz894 жыл бұрын
American here. I would love if someone could provide me English lyrics. Much love for the Afrikaners.
@tristencrone86954 жыл бұрын
When we were still young When we were still capable Thoughts were still drunken Our rent was always late When windows were still open Your shirt was still a “small” Your car was still just leaded When dams were still full When laughter was still a cure The flag was a point of pride And food wasn’t expensive yet And your grandfather was your rock When the roads were still dirt And your letters were still in ink Your body was still healthy And the future was still bright Chorus: Here you are now Here you are now Where you wanted to be Is it still Is it still Where you wanted to be ? Here we are now When we were still happy Birthdays were still a thing When she was by your side And marriage was more than just a ring When rugby was a sport And values were an honor Buildings were still short And there was still learning When mistakes were still scarce When the question was still ruminated on A hiding/spanking was still just a reprimand We were treated with less dishonor When caring was prized And thank you was said When you were still okay Your hope was not displaced Here you are now Here you are now Where you wanted to be Is it still Is it still Where you wanted to be ? Here we are now
@baasjan94884 жыл бұрын
Joos YouLose Yeah thats what im saying. George Soros made this country fall with the help of Fw
@robbymiller33173 жыл бұрын
@@tristencrone8695 thank you you afrikaners have all the support from America we are getting taken over by leftists stay strong boere!
@stonemarten14002 жыл бұрын
@@tristencrone8695 thanks Tristen, I don’t know any Afrikaans, but thought these might be moving lyrics from the video and the passion of the song - and yes, they truly are!
@nolenedevilliers91382 жыл бұрын
Jy is my favourite sanger, en ook Steve hovmyer ❤❤❤💋🥰🙏
@thisisjakejake20334 жыл бұрын
Diese Lieder ist sehr schön
@sharonkleynhans90784 жыл бұрын
Pragtige liedjie... Love jou stem dit het mag ♥
@bernardgessing5 ай бұрын
Snaaks hoe als was in as. Hier waar ons staan is als so maklik. Geen pen ink en loop vir seels en pos. Toe ons nog jonk was. Als was tog moeilik. Sou ons werklik als in as Los. Balans coup en contrecoup. Yin yang en goed en kwaad. -/+ dis lewe......altyd in balans. So groot die smile so diep die seer.....gebore vir dood. Om lief te he is verloor. Of jy kies flatline bestaan. ....of jy lewe in all above.....waar jy wou wees? Wie weet as jy mooi kyk en besef .....dalk net....net nooit presies..... Ons probleem die pefekte prentjie....geskilder in gister Sal nooit presies. Bla bla bla net random ponder. Van ons kan wereld he en Tog net arm siel voor vuur met bersie onder Sterre hemel soek.
@nlab25454 жыл бұрын
I love book van Blerk ✌💗💕
@NadiaBessieGeldenhuys5 ай бұрын
Amazing Song...
@amveditz33454 жыл бұрын
Ou Bok Wat ń fantastiese liedjie🙌🏻 Die ou dae sal altyd gemis word😁
@nothingnothingness86584 жыл бұрын
My fok Gilbert. Ek het nie gedink ek sal jou hier kry nie. Sien jou Maandag by skool. Jammer my comment is ń maand laat
@amveditz33454 жыл бұрын
@@nothingnothingness8658 Maandag😜
@adelehenzen15674 жыл бұрын
Jy het 'n stem van goud Bok! Asemrowend mooi die!
@candicevanderwalt11563 жыл бұрын
My gunstelling lietjie love dit
@runawaybrideZ4 жыл бұрын
Daai TROTS, BLINK en WAS, bring mooi herinneringe. Baie mooi video.
@mphonhlapo70364 жыл бұрын
Profound message in this song. "Was". Things changed.
@JandL8553 жыл бұрын
Hi Mpho You may never read this... I am readimg through this thread desperately looking for JUST ONE of my white brothers and sisters to acknowledge that this song represents a time in our history where we trampled on the dignity of our "other coloured" country men... I havent found one and then I saw your mature response hidden away in all of this.. And all of a sudden I experienced that small flicker of hope that a few of us cling on to... Thanks brother
@Noblesixtank43510 ай бұрын
@@JandL855 if you saw the music video you would see that when the flag was mentioned it is the current flag which means that this song takes place in the early/pre Zuma era of our history.
@natasjavermeulen10694 жыл бұрын
Trane in my oë soos ek toekyk hoe ons Volk verkoop was keer op keer!
@ancoisnaude408711 ай бұрын
Stunning😊
@abigailswanepoel62693 жыл бұрын
Wow bok van blerk I love yore songs
@martinras71894 жыл бұрын
BLIKSEM MAN!! Wat 'n treffer!!!
@moli42534 жыл бұрын
Great song Bok
@melaniethaker34654 жыл бұрын
Baie mooi ❤❤❤
@shaunstevens67544 жыл бұрын
As ek kon sou ek dit honderd maal oor "like"!
@witbalk77794 жыл бұрын
Pragtige liedjie. Groete uit Italië. Ciao
@user-jx4cz7xm9w4 жыл бұрын
Russian here. I swear that if you call me, I'll come to fight for South Africa, for my beloved White Race. Be strong. We'll stand together and finally win this war.
@Lobo18884 жыл бұрын
hahahaha, you wouldn't believe how many people feel like that. I'm not really into a race thing, but injustice to our skin kin in Africa has gone too far. Especially after I went there and met so many Boers, such a good people, really really good.
@user-jx4cz7xm9w4 жыл бұрын
@@Lobo1888 After the USSR collapsed, a lot of Russian people left outside of the Russian Federation, especcially in the Central Asian countries and the Caucasus. Most of them were killed or forced to leave their land. Around 1 million Russians were killed since the collapse of the Soviet Union, including 300'000 in Chechnya. My heart hurts for all the white people, and also for Afrikaners, I really understand the hell that they're living in the last 30 years, the same hell as Russians in Chechnya or Turkmenistan. I'm about to cry when I read the stories about Afrikaners killed by.. theese... well' I won't say this word, you know. And I cry every time I hear this song: /watch?v=MzAOL3SwtIs It's about Russian soldiers that attacked Grozny (Chechnya) in 1995 and all died because they were betrayed by our corrupted government and the army command... We're all in the same situation now, there's a white genocide all over the world, and we need to unite if we don't want to extinct...
@Francois0684 жыл бұрын
Yeah I'm an south African Boer I am proud of our race and we are going to win this war
@stefankrog27804 жыл бұрын
Saluuut brother
@karlis_k4 жыл бұрын
Рагнар Вячеславович слишком поздно. Остался последный бастион, Европа, точнее Восточная и Северная. Too late, for SA. There are last bastion left and it is Europe. The East and North part of it, if to be precise.
@griseldakuh33703 жыл бұрын
En ek like al sy songs
@StevenShulman2 жыл бұрын
Bok jou show gisteraand by Tzaneen Country Lodge was 👌👌👌 Jyt gese ons moet "WAS" se musiek video kyk en hier is ons. goeie werk! Top Musiek!!
@JasonSchoeman4 жыл бұрын
Hoop liberale is eindelik tevrede waar hulle wou wees. Gewaarsku oor en oor en oor. Maar nou ja, hier is ons nou waar hulle wou wees.
@lockwooddev4 жыл бұрын
Ons vir jou
@cielievanemmenis84804 жыл бұрын
Jip
@davethenemesis86444 жыл бұрын
Liewe moer my maat, wow dis so diep...traan het skoon begin rol met hierdie massiewe knop in my keel
@Pamela-ui9no4 жыл бұрын
außergewöhnlich💚
@pilot29872 жыл бұрын
Waooo from Danmark 🇩🇰
@thinuskalse80694 жыл бұрын
BOK..Jy is negatief..Jy leef in die verlede. Wees positief..Kyk na Rikus Nel.. Een van jou grootste treffers saam met hom en saam Steve Hofmeyer.
@karlibotha3834 жыл бұрын
In my opinie is dit die LAASTE ding wat Suid-Afrika nou nodig het. N negatiewe liedjie. Maar Bok sing baie mooi
@TT-dp9xw4 жыл бұрын
😍😍😍👍 from 🇯🇵
@danileilani36394 жыл бұрын
yay! ❤
@annelizevanrensburg29593 жыл бұрын
AFRikaaner hier lief die song
@estaschwartzhilder50484 жыл бұрын
Stunning. Woorde is so waar👌💕
@NG-mz8gk4 жыл бұрын
Awesome, so waar, sjoe bring goeie memories terug. SL groete
@haal19744 жыл бұрын
wir stehen zusammen/gruess von sibirienduitse
@Gemmerkoekie5 ай бұрын
Ek wil hier wees...maar is nie waar ek wou wees nie...ontnugtering...jy sal verstaan as jy in RSA bly
@daleenbothma19779 ай бұрын
Ja die lied raak mens nogals
@ackor89393 жыл бұрын
Afrikaaner fir lewe ek was hier gebore en my laste asem sal hier wees ons het geweg fir di land en ons sal weg om dit te hou
@rickertmarx1474 жыл бұрын
Awesome Lied Bok en dit bring so baie herhinderinge trug.
@marliprinsloo43964 жыл бұрын
Mooi video. Hou van die baksteen op die einde van die video.
@matewisheyns21074 жыл бұрын
As ons net kan saam staan soos ons musiek......
@cielievanemmenis84804 жыл бұрын
daai een is die probleem GROOT
@JozeyGirl794 жыл бұрын
Wow Bok!! Heavy Nude Girls/ Prime Circle vibes hoor. Love dit!!
@AniTech3d4 жыл бұрын
Watefok😂
@ckipoo4 жыл бұрын
dink jy so?
@charlesfowlds86114 жыл бұрын
Definitief Cold play se Fix you kitaar trekke ook.
@griseldakuh33703 жыл бұрын
Bok van blerk is so cute
@christiaanvanrooyen98834 жыл бұрын
Mal oor hierdie song eintelik is ek mal oor al jou liedjies jy is amazing kunstenaars en een van my favourite kunstenaars jy en Steve Hofmeyr. Die song wat ek en my klein niggie geniet is reenspinnekop 😂
@XRichardxX4 жыл бұрын
Hier is ons nou waar die JA stem wil wees
@XRichardxX4 жыл бұрын
@@louisbothma2491 ons volk word uitgemoor,maar al waaroor hierdie afrikaners omgee is hulle reenboog rugby
@JasonSchoeman4 жыл бұрын
Sit hier, en wonder, waarheen sal ons volgende trek. Ek kyk na my klein seuntjie en dink, waar gaan jy 'n toekoms he? Waarheen sal ons trek. Hoe het hulle ons so oorwin?
@charlesfowlds86114 жыл бұрын
Lê al jou bekommernisse by Sy voete. God is in beheer.
@ernestgunning72464 жыл бұрын
@Jason S, Hemel toe broer, Ek sit met 'n 1 jaarige dogter so ek weet wat jy wonder. Verdrink jou in jou bybel saam met my en dan besef ons die God van Abraham is hier vandag in sy Gees, die Heilige Gees is met ons EN die wereld is net tydelik. Jesus verlos jou van haat en rasisme en Hy maak deure oop! God het tot my deur gedring deur dat ek sy woord gelees het en Hom te soek. Hy leef in ons. Jou liggaam is sy tempel van sy Gees daarom kan jy nie ander geeste dien nie (rasisme, haat pronografie ens) ander vestig Hy homself nie in jou nie WANT HY DEEL NIE Sy GLOORIE MET GEEN ANDER GEES NIE. Word gedoop en wedergebore in die Gees (Deur Jesus te aanvaar) en Jy sal Hom hoor! God is in beheer van alles en binne Sy beheer het hy jou jou eie will gegee om te dien wie jy wil en die aarde so te bewerk soos jy wil maar Hy is in beheer van die einde van alles. Lot tref almal en God is in beheer van die lot MAAR vir die gelowige se lot sal TEN GOEDE MEEWERK! (lees die gelykenis van 3 dienskengte wat geld ontvang) jy moet net die Heilige Gees vind in jou hard en begin 'n gepsrek voer met Hom dan sal Jy sien hoe kominikeer Hy terug. Hy leef in jou Hart en Hy verlos jou ek belowe jou dit! Hy is die Konning van die heelal jy kan nie spelletjies met Hom speel nie MAAR Hy will baie graag 'n verhouding met jou he!!! asb glo my! registreer ENIGE plek om 'n bybel vers elke dag te ontvang dan sal jy sien hoe val die verse op jou daaglikse vrae\probleme....dit sal dan jou WILL wees om te luister en Hom te dien! Stertkte en mag jy jou "armour of God" aan trek en die ander geeste afweer!
@Francois0684 жыл бұрын
Ons gaan moet baklei vir ons land ek is 14 jaar oud God is in beheer
@vierkleursalwapper95924 жыл бұрын
Waarheid!
@chrisnel22913 жыл бұрын
Brave Irish rebels sometimes adopt the tenure of their british imperialist masters . Denying liberty to others boet. 🇦🇺🗽
@chrisnel22913 жыл бұрын
Complete Nelson Mandelas long walk to freedom. ALLFREY?
@chrisnel22913 жыл бұрын
Pretty sure Nelson Mandela spoke to EVERYBODY. Never AGAIN. Lest we forget. Must it take a life for hateful eyes To glisten once again Five hundred years like Gelignite Have blown us all to hell What savior rests while on his cross we die While forgotten freedom burns Has the Shepard led his lambs astray To the bigot and the gun Must it take a life for hateful eyes To glisten once again 'Cause we find ourselves in the same old mess Singin' drunken lullabies I watch and stare as Rosin's eyes Turn a darker shade of red And the bullet with this sniper lie In their bloody gutless cell Must we starve on crumbs from long ago Through bars these men made steel Is it a great or little thing we fought Knelt the conscience blessed to kill Must it take a life for hateful eyes To glisten once again 'Cause we find ourselves in the same old mess Singin' drunken lullabies Ah, but maybe it's the way you were taught Or maybe it's the way we fought But a smile never grins without tears to begin For each kiss is a cry we all lost Though there is nothing left to gain But for the banshee that stole the grave 'Cause we find ourselves in the same old mess Singin' drunken lullabies I sit in and dwell on faces past Like memories seem to fade No color left but black and white And soon will all turn grey But may these shadows rise to walk again With lessons truly learnt When the blossom flowers in each our hearts Shall beat a new found flame Must it take a life for hateful eyes To glisten once again 'Cause we find ourselves in the same old mess Singin' drunken lullabies 'Cause we find ourselves in the same old mess Singin' drunken lullabies, singin' drunken lullabies
@stonemarten14002 жыл бұрын
Yawn, about time you let that go, man and move on.
@chrisnel2291 Жыл бұрын
@@stonemarten1400 On your almight steadfast entrusted Had our fathers built: Give us strength, o Lord! To sustain and to preserve. That the heritage of our fathers For our children heritage remain Servants of the almighty, Against the whole world free. As our fathers trusted, Teach us also to trust, o Lord: With our land and with our nation It will be well, God reigns.
@a.w.thorn39812 жыл бұрын
Ek moet sê, hierdie is my gunsteling liedjie. En om daarna te lister maak my hart weer vol en oop, maar dit maak ook ou seer plekke weer oop
@landiswanepoel71393 жыл бұрын
Wow!!!!❤💟
@davidtamm35114 жыл бұрын
This is amazing.
@carlhansen48373 жыл бұрын
Great video! Cool song! Good guitaring ;)
@ulrighdupreez80294 жыл бұрын
AL jou liedjies delary en die kaplyn is my gunstelinge en ek is 13 ek huil nog steeds oor daai liedjies
@pinky94404 жыл бұрын
Is dit vir almal wat "ja" gese het? Is dit toe waar jy wou wees?
@justlyrics37284 жыл бұрын
Who here lives in the uk
@Julia-pg9tx3 жыл бұрын
Lekker liedjie!
@francoismarais47224 жыл бұрын
Wat sal jy nog doen vir geld? God het jou betower met woorde maar nie murg nie. Was by jou vertoning waar jy nie die vlag toe gelaat het nie. Die vlag by die eer van mense wat woorde gebruik soos jy gebruik in meeste van jou liedjies maar jy draai khaki wanneer dit kom by murg.
@christovisagie83734 жыл бұрын
WOW,,,,,,MOOI VERBY
@jakkalas4 жыл бұрын
Great liedjie!
@schalkagenbach49544 жыл бұрын
Wow
@bernhardkruger55814 жыл бұрын
Legend
@filmfreak43594 жыл бұрын
As mens heeltyd gan terug kyk, gan jy in ñ paal vas loop,
@brandonvanwyk69904 жыл бұрын
As jy nie terug kyk nie gaan jy nie die kennis he om voorentoe te kyk nie
@filmfreak43594 жыл бұрын
@@brandonvanwyk6990 leer van die verlede, moenie ween oor die toekoms nie, die Bybel sê dat die wat sê "die ou dae was beter, hulle is dwase",..so as jy ontevrede is oor jou wêreld, maak dit dan ñ beter plek,
@NG-mz8gk4 жыл бұрын
In ONS geval, kyk terug en gebruik wat jy sien as n morale kompas vir wat ons vortentoe wil en moet sien