Рет қаралды 414
Dr. Faffa Malan, virtuele veearts, gesels met dr. Brent Sirrals, tegniese veearts by MDS Animal Health, oor wat pasteurellose by skape veroorsaak en hoe dié asemhalingsiekte behandel kan word.
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif, en staan al meer as 90 jaar in die diens van boere
Volg ons op ons webwerf landbou.com Facebook / landbouweekblad en @landbou op Twitter